Portale
PEN Afrikaans Nuusbrief: Februarie 2017
2017-02-09Oor: ledegeld vir 2016 en twee uitstaande kwitansies; sensuur by die SAUK – die tugsaak teen Thulani Msimang; die finale weergawes van kortverhale in ons aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers; vrae en antwoorde oor uitgewerskontrakte; Trippel-7, deel 2; 'n oorsig van al die Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Januarie wat digitaal beskikbaar is; nuwe Afrikaanse boeke in Januarie en Februarie
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2017
2017-02-07PEN Afrikaans begin vanjaar met ’n maandelikse oorsig van Afrikaanse resensies van Afrikaanse boeke wat in die vorige maand verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Albie Louw (1926–2017)
2017-02-07Albie Louw en Nico Carstens is op dieselfde dag, 10 Februarie 1926, gebore. Op 26 Julie 2010 het die ATKV dié twee konings van die Afrikaanse ligte musiek vereer.
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Finale weergawe van "Nomfundo" deur Jaco du Plooy
2017-02-02Lees die finale weergawe van Jaco du Plooy se kortverhaal, "Nomfundo".
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Finale weergawe van "Die Mystic en die vlieg" deur Elisha Zeeman
2017-02-02Lees die finale weergawe van Elisha Zeeman se kortverhaal, "Die Mystic en die vlieg".
Press release: PEN Afrikaans supports Thulani Msimang | PEN Afrikaans staan by Thulani Msimang
2017-01-30"PEN Afrikaans repeats its call that the harassment of Msimang be stopped and that all actions against him, including, but not limited to the disciplinary hearing, be stopped immediately."
SA Akademiepryse 2017: nominasies ingewag
2017-01-19Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die SA Akademiepryse 2017. Die sluitingsdatum vir voorstelle is 31 Januarie 2017.
The Rockets piekniekkonsert by die Taalmonument Tuinteater
2017-01-16Die gewilde R&B/popgroep The Rockets tree op Vrydag 27 Januarie 2017 as deel van die Tuinteater Piekniekkonsertreeks by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl op.
Persvrystelling: Stersirkels-fotografiewerkswinkel
2017-01-16’n Fotografiewerkswinkel, waar deelnemers sal leer om stersirkels ("star trails") af te neem, word op Saterdag 18 Februarie 2017 by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl aangebied.
Sterrekykpiekniek: Pollie ons gaan sterre kyk
2017-01-16Sterrekykgeesdriftiges moenie die eerste Sterrekykpiekniek van die jaar by die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg op Saterdag 21 Januarie 2017 misloop nie.
Marga van Rooy oorlede
2017-01-16Die baie bekende aktrise Marga van Rooy is op Sondagmiddag 15 Januarie oorlede.
Persvrystelling: Volmaanpiekniek by die Taalmonument
2017-01-10Kom beskou die volmaan van nader vanaf die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg – by die eerste Volmaanpiekniek van die jaar op Vrydag 13 Januarie 2017.
Wenners van die ATKV-SA Akademiepryse 2016
2017-01-06'n LitNet Akademies-artikel word weer bekroon met ’n ATKV-SA Akademieprys. Hier is die ses wenners van 2016 se toekennings.
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Tweede kommentaar op "Onder eng'le" deur Jaco du Plooy
2017-01-05Lees Izak de Vries en Danie Marais se kommentaar op Jaco du Plooy se kortverhaal, "Onder eng'le".
PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Tweede kommentaar op "Die vlieg en die waiter" deur Elisha Zeeman
2017-01-05Lees Izak de Vries en Danie Marais se kommentaar op Elisha Zeeman se kortverhaal, "Die vlieg en die waiter".
Persverklaring: Wie wil in 2017 ’n BCom doen?
2016-12-21Drie gelukkige studente sal in Januarie 2017 met behulp van beurse van die Afrikaanse Taalraad met hul BCom-grade by die private universiteit Akademia kan begin. Aansoeke sluit 8 Januarie 2017.
ATKV-Crescendo: Grensloos bekendgestel
2016-12-14Grensloos, ATKV-Crescendo se jongste CD, is Saterdag 10 Desember in Atlantis vrygestel. Daar was 'n paparazzo om alles vas te vang.
PEN Afrikaans Nuusbrief: Desember 2016
2016-12-07Oor: 'n groot feestelike boekbonus met die komplimente van Taalgenoot; PEN Afrikaans se nuwe boekrubriek; die tweede weergawes van Elisha Zeeman en Jaco du Plooy se kortverhale vir PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool; opwindende programme vir die US Woordfees en KKNK; vrae oor uitgewerskontrakte; nuwe Afrikaanse boeke in Desember
WAT-uitnodiging: Borg ’n woord as Kersgeskenk
2016-12-07"Wat gee jy vir ʼn geliefde wat niks anders as liefde begeer nie?"
Persvrystelling: "Dans van die Vlamme" by die Taalmonument
2016-12-06Die Psychedelic Theatre is op Vrydag 30 Desember 2016 weer terug op die Tuinteater-verhoog vir hul tiende “Dans van die Vlamme”-vertoning by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl.
