Portale

PEN Afrikaans: Ons groet die somer met ’n nuwe boekbonus van Taalgenoot

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-04-04

PEN Afrikaans deel met vriendelike vergunning van Taalgenoot dié inhoud wat relevant is vir lesers, leeskringe en skrywers.

Persverklaring: Jan H Maraisprys 2017

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-03-31

Die ontvangers van die 2017 Jan H Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal is pas aangewys.

ATKV Oesfees 2017: Fotoalbum 2

Naomi Bruwer ATKV-Portaal 2017-03-31

Die ATKV-Oesfees het op 25 Maart by Solms Delta in Franschhoek plaasgevind. Naomi Bruwer deel haar foto's en video.

Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2017

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-03-30

Aan wie word die Hertzogprys vanjaar toegeken? Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die volgende bekronings vir 2017 besluit.

ATKV Oesfees 2017: Fotoalbum 1

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-03-29

Die ATKV-Oesfees het op 25 Maart by Solms Delta in Franschhoek plaasgevind. Izak de Vries deel sy foto's en video.

ATM vier Menseregtedag met HemelBesem, YOMA en Coenie de Villiers

Izak de Vries, Naomi Bruwer Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-03-23

Die Afrikaanse Taalmonument en -museum het Saterdag Menseregtedag gevier met HemelBesem, YOMA en Coenie de Villiers se Oor een stem-piekniekkonsert by die Taalmonument se tuinteater.

Wellingtonse gemeenskapsleiers voer oop gesprek oor taal en identiteit

Willem de Vries Menings 2017-03-23

Edwena Goff tydens die gesprek: “Wat bring ons vanoggend bymekaar? Ons taal en die identiteit wat ons vind in ons taal. Vir my, wanneer dit kom by my taal, is ek deel van ’n nierassige volk, nie ’n veelrassige volk nie.”

PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-03-16

Oor: goeie nuus rakende die SAUK se tugsaak teen Thulani Msimang; Trippel-7 keer terug na die Noord-Kaap; gevaarligte flikker vir uitdrukkings- en persvryheid – die beplande haatspraakwetgewing;  'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Februarie; nuwe Afrikaanse boeke in Maart

ATKV-Oesfees 2017 in samewerking met kykNET

LitNet ATKV-Portaal 2017-03-15

Die 10de ATKV-Oesfees vind Saterdag 25 Maart 2017 by Solms-Delta in Franschhoek plaas. Dié fees het in 2008 as ’n klein plaasbyeenkoms begin en het oor die jare ’n hoogtepunt op die Suid-Afrikaanse kultuurkalender geword.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-03-14

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Coenie en HemelBesem se nuwe vertoning Oor een stem

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-03-14

Kontemporêre musiekfundi Coenie de Villiers en Afrikaans se eie hip-hop-ster HemelBesem deel Saterdag 18 Maart 2017 die verhoog by ’n piekniekkonsert by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl. Hier is die besonderhede.

Kennisgewing: Woordpret en prystrekking vir Borg ’n Woord

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2017-03-14

Eerskomende Vrydag 17 Maart is die sluitingsdatum vir Borg ’n Woord se prystrekking vir R25 000 geskenk deur Sanlam. Carel Trichardt en Petru Wessels sal ook Vrydag weer by die WAT optree.

Mediavrystelling: Ons kom van vêr, ’n gesprek oor taal en identiteit op Wellington

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-03-13

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument, Wellington Museum en die Breytenbach Sentrum vier vanjaar op Saterdag 18 Maart 2017 gesamentlik Internasionale Moedertaaldag en Menseregtedag met ’n spesiale byeenkoms op Wellington. Hier is meer inligting oor die geleentheid.

Die jeug sê: Afrikaans ja – en ook ons ander tale

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-13

“Alle inheemse tale moet mettertyd tot akademiese tale ontwikkel word sodat al Suid-Afrika se kinders die beste geleentheid kan kry om hul volle potensiaal te ontsluit.”

WAT-nuutskeppingskompetisie tydens die US Woordfees 2017

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2017-03-02

Dit is weer tyd vir die WAT se jaarlikse Nuutskeppingskompetisie, in samewerking met RSG en die ATKV. Daar is nog tyd tot 3 Maart om voorstelle te stuur en in aanmerking te kom vir kontantpryse en ’n naweek vir vier by ’n ATKV-oord.

PEN Afrikaans: Die tweede fase van die Trippel-7-projek

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-03-01

"Sewentien deelnemers het die lesings bygewoon, wat ook intense praktiese oefeninge ingesluit het."

Afrikaans, die taal van vele kulture

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-02-23

"Die idee vir die werkswinkel was om insig te kry in die rol van die Khoi op Afrikaans, te kyk na Bo-Kaapafrikaans, die invloed van die slawe, Moslems, ander Afrikaners op Afrikaans, en iets te hoor oor Oranjerivierafrikaans."

LOK-simposium 2017: HemelBesem (video)

Izak de Vries Skole 2017-02-20

HemelBesem was die hoofspreker by die LOK-simposium (LOK: Letterkunde-ondersteuningskomitee) se verjaarsdagviering. Hier is sy toespraak, wat Izak de Vries verfilm het.

ATKV-Winterskryfskool weer met trots in 2017 aangebied

LitNet Skryfsake en rubrieke 2017-02-16

Van 5 tot 9 Junie 2017 bied die ATKV-Skryfskool weer, onder leiding van bekroonde skrywers, ’n skolingsgeleentheid aan opkomende woordsmede.

Kennisgewing: Carel Trichardt en Petru Wessels by die WAT

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2017-02-15

Die akteurspaar Carel Trichardt en Petru Wessels is op 24 Februarie die gaste by die eerste Woordpret van die jaar van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

Top