Portale
ATKV-Onderwyskonferensie: 3 Mei 2017, Spier
2017-05-09"Die boodskap was uiteindelik duidelik: ’n leier in die skool wat departementshoofde motiveer en verantwoordelik hou, ’n hoof wat nie in ’n kantoor sit nie, maar aktief met die leerders en hulle ouers omgaan, en goeie beplanning, dit is wat ’n verskil maak."
ATKV-Woordveertjies 2017: Nou oop vir inskrywings
2017-05-08"Die 2017 ATKV-Woordveertjies word op Vrydag 8 September by ’n prestigegeleentheid by Anura buite Stellenbosch toegeken. Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 2 Junie 2017."
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: Karel Schoeman
2017-05-04"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns betreur die oorlye van een van Afrikaans se mees bekroonde skrywers. "
Kollokwium: Politieke wetenskap
2017-04-20"In tye van onsekerheid en onbestendigheid tree die politieke wetenskap telkens na vore as voorhoede in die verstaan van nuwe kragte en tendense." Hier is die program van die kollokwium wat op 4 Mei 2017 plaasvind.
ATKV-Mediaveertjies 2017: finaliste
2017-04-11Dis weer ATKV-Mediaveertjietyd, waar uitblinkers in die Afrikaanse media vir uitstaande bydraes in die voorafgaande jaar bekroon word. Hier is die finaliste!
PEN Afrikaans Nuusbrief: April 2017
2017-04-07Oor: 'n Dag lange resensiekursus aangebied deur twee top-skrywers; nog 'n boekebonus met die komplimente van Taalgenoot; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Maart; die wenners van die 2017 Akademie-pryse; nuwe Afrikaanse boeke in April
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2017
2017-04-06Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: oproep om referate
2017-04-05Akademielede en/of belangstellendes wat by vanjaar se SAAWK-simposium referate wil lewer, word hartlik uitgenooi om voor 31 Mei ’n voorlegging te doen.
PEN Afrikaans: Ons groet die somer met ’n nuwe boekbonus van Taalgenoot
2017-04-04PEN Afrikaans deel met vriendelike vergunning van Taalgenoot dié inhoud wat relevant is vir lesers, leeskringe en skrywers.
Persverklaring: Jan H Maraisprys 2017
2017-03-31Die ontvangers van die 2017 Jan H Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal is pas aangewys.
ATKV Oesfees 2017: Fotoalbum 2
2017-03-31Die ATKV-Oesfees het op 25 Maart by Solms Delta in Franschhoek plaasgevind. Naomi Bruwer deel haar foto's en video.
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2017
2017-03-30Aan wie word die Hertzogprys vanjaar toegeken? Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die volgende bekronings vir 2017 besluit.
ATKV Oesfees 2017: Fotoalbum 1
2017-03-29Die ATKV-Oesfees het op 25 Maart by Solms Delta in Franschhoek plaasgevind. Izak de Vries deel sy foto's en video.
ATM vier Menseregtedag met HemelBesem, YOMA en Coenie de Villiers
2017-03-23Die Afrikaanse Taalmonument en -museum het Saterdag Menseregtedag gevier met HemelBesem, YOMA en Coenie de Villiers se Oor een stem-piekniekkonsert by die Taalmonument se tuinteater.
Wellingtonse gemeenskapsleiers voer oop gesprek oor taal en identiteit
2017-03-23Edwena Goff tydens die gesprek: “Wat bring ons vanoggend bymekaar? Ons taal en die identiteit wat ons vind in ons taal. Vir my, wanneer dit kom by my taal, is ek deel van ’n nierassige volk, nie ’n veelrassige volk nie.”
PEN Afrikaans Nuusbrief: Maart 2017
2017-03-16Oor: goeie nuus rakende die SAUK se tugsaak teen Thulani Msimang; Trippel-7 keer terug na die Noord-Kaap; gevaarligte flikker vir uitdrukkings- en persvryheid – die beplande haatspraakwetgewing; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Februarie; nuwe Afrikaanse boeke in Maart
ATKV-Oesfees 2017 in samewerking met kykNET
2017-03-15Die 10de ATKV-Oesfees vind Saterdag 25 Maart 2017 by Solms-Delta in Franschhoek plaas. Dié fees het in 2008 as ’n klein plaasbyeenkoms begin en het oor die jare ’n hoogtepunt op die Suid-Afrikaanse kultuurkalender geword.
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Februarie 2017
2017-03-14Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Februarie 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Coenie en HemelBesem se nuwe vertoning Oor een stem
2017-03-14Kontemporêre musiekfundi Coenie de Villiers en Afrikaans se eie hip-hop-ster HemelBesem deel Saterdag 18 Maart 2017 die verhoog by ’n piekniekkonsert by die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl. Hier is die besonderhede.
Kennisgewing: Woordpret en prystrekking vir Borg ’n Woord
2017-03-14Eerskomende Vrydag 17 Maart is die sluitingsdatum vir Borg ’n Woord se prystrekking vir R25 000 geskenk deur Sanlam. Carel Trichardt en Petru Wessels sal ook Vrydag weer by die WAT optree.
