Portale

ATKV se nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie vir die eerste keer in Kaapstad

LitNet Musiek 2017-07-26

"ATKV-Muziq is die ATKV se jaarlikse bydrae tot instrumentale klassieke musiek in Suid-Afrika. Dit vind plaas in die vorm van ’n klassiekemusiekkompetisie vir jong volwasse musici en het ’n totale prysgeld van R180 000."

PEN Afrikaans Vertaalfonds: ’n onderhoud met Marga Stoffer

Marga Stoffer, Naomi Meyer Onderhoude 2017-07-12

"Dit is belangrik vir ons letterkunde om as ’t ware deel te raak van die 'literêre gesprek' in die wêreldletterkunde, en dit is ook belangrik in die konteks van die statuur van ons taal en kultuur en letterkunde."

Uitnodiging: Algemene simposium en bekroningsplegtigheid van die SA Akademie

LitNet Akademies en skole 2017-07-12

"Die jaarlikse simposium van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vind vanjaar op Donderdag 28 en Vrydag 29 September 2017 plaas." Hier is nog inligting.

Inskrywingsvorm: Lenteskool en skryfkompetisie vir skrywers van romantiese fiksie

LitNet Skryfsake en rubrieke 2017-07-07

Die ATKV-Skryfskool van Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA, bied van Donderdag 14 tot Saterdag 16 September 2017 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale aan. Hier is nog inligting.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Julie 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-07-07

Oor: die nuwe PEN Afrikaans Vertaalfonds; kommentaar op die kommerwekkende Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; PEN Afrikaans se AJV op 16 September tydens die Tuin van Digters-fees op Wellington; resensiekursus in samewerking met Netwerk24 en NB-Uitgewers; wenners van die 2017 Media24 Boeke Literêre Pryse; sperdatums vir die Groot Afrikaanse Romanwedstryd en die Woordfees se Kortverhaalkompetisie; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Junie; nuwe Afrikaanse boeke in Julie

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Junie 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-07-07

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Die PEN Afrikaans Vertaalfonds wil Afrikaanse skrywers help om ’n internasionale deurbraak te maak

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-07-06

"’n Buitelandse uitgewer kan nadat daar ’n ooreenkoms met ’n Suid-Afrikaanse uitgewer bereik is, by die PEN Afrikaans Vertaalfonds aansoek doen om vertalingsbefondsing vir Afrikaanse werke in die volgende genres: romankuns, poësie, kortverhale, narratiewe niefiksie (biografieë, geskiedkundige en aktuele werke) of teksgebaseerde kinder- en jeugboeke."

Reglement vir die PEN Afrikaans Vertaalfonds

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-07-06

Die PEN Afrikaans Vertaalfonds se sentrale doelstelling is om die Afrikaanse letterkunde internasionaal te bevorder deur meer vertalings en publikasies van verdienstelike Afrikaanse werke moontlik te maak.

Spesiale nuusbrief: Ondersteun ons protes teen die dreigende kopiereghervorming

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-07-04

Oor: PEN Afikaans se voorlegging aan die Portefeuljekomitee op Handel en Nywerheid rakende die kommerwekkende Wysigingswetsontwerp op Outeursreg.

Comments by PEN Afrikaans on the Copyright Amendment Bill, No 13 of 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-07-03

This response to the Copyright Amendment Bill, No 13 of 2017 will be submitted to the Chairperson of the Portfolio Committee on Trade and Industry before the deadline for commentary on the 7th of July 2017. PEN Afrikaans invites you to support this submission.

Kommentaar deur PEN Afrikaans op die Wysigingswetsontwerp op outeursreg, 13 van 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-07-03
Hierdie reaksie op die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg, 13 van 2017 sal voorgelê word aan die Voorsitter van die Portefeuljekomitee op Handel en Nywerheid voor die sperdatum vir kommentaar – 7 Julie 2017. PEN Afrikaans vra dat jy help om die belang van hierdie kommentaar te beklemtoon deur jou naam, of dié van jou organisasie/uitgewery/onderneming, ter ondersteuning hieraan te koppel.

Lenteskool en skryfkompetisie vir skrywers van romantiese fiksie

LitNet Slypskole 2017-06-28

"Die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit, in samewerking met die liefdesverhaaluitgewer LAPA, bied van Donderdag 14 tot Saterdag 16 September 2017 ’n slypskool in die skryf van liefdesverhale aan." Hier is nog inligting.

Akademiepryse 2017: Stellenbosch-bekroningsgeleentheid

Naomi Bruwer Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-26

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het Woensdag 22 Junie op Stellenbosch hul suidelike bekroningsgeleentheid aangebied. Vyftien pryse is by dié geleentheid oorhandig.

Akademiepryse 2017: Hertzogprys vir poësie aan Antjie Krog – commendatio

Hein Viljoen Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Antjie Krog se Mede-wete is ’n sterk en ontstellende bundel, oorspronklik en vindingryk."

Akademiepryse 2017: Deleen Bekkerprys vir die beste draaiboek vir ’n dokumentêre TV-program in Afrikaans aan Richard Finn Gregory

Nico Luwes Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Die hele saak van uitsterwing van ’n taal wat nie meer in alledaagse omgang gebesig word nie, verhoog die impak en relevansie van dié dokumentêr in die huidige Suid-Afrika. Die wetenskaplike waarde van die dokumentêre film lê veral in die dokumentering van die Afrikaanse taal wat na meer as ’n eeu in isolasie weinig verander het en tot vergelykende taalstudies kan lei."

Akademiepryse 2017: Havengaprys vir fisiese wetenskappe aan Hendrik G Geyer

Jannie Hofmeyr Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"As uitmuntende navorser maak professor Geyer ’n enorme bydrae tot aspekte van kwantum meganika en word hy beskou as ’n pionier in die breë veld van nie-Hermitiese kwantumfisika, veral met betrekking tot PT-simmetriese kwantummeganika."

Akademiepryse 2017: Stalsprys vir maatskaplike werk aan Lambert K Engelbrecht

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Dit is veral sy werk oor supervisie van maatskaplike werkers, en die effek van ’n neoliberale diskoers op bestuur van welsynsorganisasies en dienslewering, wat plaaslik en internasionaal hoog aangeskryf word, en ’n besondere bydrae tot die ontwikkeling van maatskaplikewerk-teorie lewer."

Akademiepryse 2017: Die Elizabeth C Steijnmedalje aan Jannie van der Westhuizen

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Duisende oud-leerlinge beklee vandag leiersposisies in verskeie sektore van die nasionale en internasionale samelewing as gevolg van die wêreldklas skool-omgewings wat deur hom geskep is."

Akademiepryse 2017: LW Hiemastraprys vir niefiksie aan Carel van der Merwe

Hennie van Coller Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"Donker Stroom deur Carel van der Merwe vul die bestaande navorsing oor die enigmatiese Eugène Marais op  voortreflike wyse aan."

Akademiepryse 2017: Hugenote-vereniging-en-DF du Toit-Malherbeprys vir Genealogiese navorsing aan Gerhard Geldenhuys

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-06-23

"In teenstelling met tradisionele genealogiese navorsingswerk, wat fokus op 'n stamvader se van-verspreiding, is belangstelling hier die siekteveroorsakende geenvariant se stamverspreiding: Nie 'n stamvan met 'n stamboom nie, maar 'n stamgeen met 'n geenboom word opgestel."

Top