Portale

PEN Afrikaans Nuusbrief: November 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-11-07

Oor: PEN Afrikaans se nuwe bestuurder; die SSA eis dat Jacques Pauw se onthullende nuwe boek van die mark onttrek word; eerste aansoeke vir die PEN Afrikaans Vertaalfonds word ingewag; die Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Oktober; nuwe Afrikaanse boeke in November

PEN Afrikaans: The President’s Keepers – Betaalopsies / Honesty Box

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-11-07

Verskeie mense vra: Hoe kan ek betaal vir die roofkopie van The President’s Keepers? PEN Afrikaans stel vier maniere voor. So kry beide die outeur en die uitgewer hulle regmatige deel.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-11-06

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is.

Jaarvergadering van die Internasionale Vereniging vir Afrikaans: ’n verslag

Dewald Koen Menings 2017-10-31

"Die Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA) se Algemene Jaarvergadering het op Saterdag 28 Oktober by die Universiteit van Pretoria plaasgevind. Verteenwoordigers van Afrikaansdepartemente regoor Suid-Afrika het die vergadering bygewoon om die IVA se doelwitte te bespreek, amptelike verteenwoordigers te verkies en die pad vorentoe uit te stippel."

Die beste 15 in ATKV-Tienertoneel 2017

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-10-25

Die ATKV-Tienertoneel 2017 se finale rondes het van 4 tot 7 Oktober in die Kunstekaap plaasgevind. Izak de Vries het al vier dae bygewoon en het, soos gewoonlik, sy kamera by hom gehad. Hier volg sy indrukke oor elke stuk.

Persvrystelling: HemelBesem en Internasionale Woordeboekdag

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2017-10-13

"HemelBesem is die nuwe beskermheer van Borg ’n Woord. Sy beroep op Afrikaanssprekendes is: 'Slegs met woorde maak die lewe sin: Jy kan my woord neem daarvoor. Neem eienaarskap van jou taal en borg ’n woord!'"

PEN Afrikaans Nuusbrief: Oktober 2017

Danie Marais PEN Afrikaans 2017-10-12

Oor: vakature: bestuurder van PEN Afrikaans; die notule van ons AJV 2017 in Wellington en die verslae wat daar gelewer is; PEN Afrikaans se nuwe bestuur; resensiekursus in samewerking met Netwerk24 en NB-Uitgewers; wenners van die 2017 kykNET-Rapport-boekpryse; in memoriam: Ryk Hattingh; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in September; nuwe Afrikaanse boeke in Oktober

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in September 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-10-10

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Laat die spelling van jou taal soos ’n paal bo water staan

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-10-05

"Alle Afrikaanse taalpraktisyns word hartlik uitgenooi om saam met Gerhard van Huyssteen, voorsitter van die Taalkommissie, om ’n tafel te sit en touwys gemaak te word oor die veranderinge in die jongste, omvattende Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS)."

Persvrystelling: Irma Eloff nuwe voorsitter van die SA Akademie

Dioné Prinsloo Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-10-03

"In sy bestaan van 108 jaar is Eloff slegs die tweede vrou wat voorsitter van die Akademie word na Elize Botha wat tussen 1990 en 1992 die eerste vroulike voorsitter was."

Pos beskikbaar: Bestuurder van PEN Afrikaans

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-09-28

PEN Afrikaans is op soek na ’n nuwe bestuurder. Dit is ’n kontrakpos vir een jaar en die bestuurder kan van die huis af werk teen ’n mededingende salaris.

PEN Afrikaans AJV 2017: Notule

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-09-28

Notule van PEN Afrikaans se Algemene Jaarvergadering. Gehou op 18 September 2017 om 12:30 te Wellington Biblioteek.

PEN Afrikaans AJV 2017: Terugvoer oor Kopiereg-wysigingswetsontwerp

Marga Stoffer Kopiereg-wetsontwerp 2017-09-28

"Dit bly van die uiterste belang dat hierdie wetsontwerp nie deurgedruk word nie, maar dat belanghebbendes saamstaan om te verseker dat hulle regte beskerm word."

PEN Afrikaans AJV 2017: Bestuurdersverslag

Danie Marais PEN Afrikaans 2017-09-28

"Ons PEN-sentrum het baie waardevolle myle in ’n kort tydperk afgelê en ons is nou goed geposisioneer om die saak van die Afrikaanse letterkunde, joernalistiek en uitgewerswese sowel nasionaal as internasionaal te bevorder."

PEN Afrikaans AJV 2017: Verslag oor die PEN Afrikaans Vertaalfonds

Marga Stoffer PEN Afrikaans 2017-09-28

"Die doelstelling van die fonds is om die Afrikaanse letterkunde internasionaal te bevorder deur meer vertalings en publikasies van verdienstelike Afrikaanse werke moontlik te maak."

PEN Afrikaans AJV 2017: Voorsittersverslag

Kerneels Breytenbach PEN Afrikaans 2017-09-28

"Afrikaans se grafskrif sal geskryf kan word eers wanneer dit nie meer gepraat en gelees word nie. Het u opgemerk hoe ’n bloeityd die Afrikaanse prosa en digkuns tans beleef? Die dood kan mos nie in die pot wees nie!"

ATKV-Kopskuif snoer gemeenskappe saam

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-09-28

Die ATKV-Kopskuifprogram strek oor drie jaar en word in gekose distrikte aangebied. Izak de Vries en sy kamera het onlangs twee van hierdie funksies bygewoon.

Sopraan wen ATKV Klassiekesangkompetisie

ATKV ATKV-Portaal 2017-09-21

Tydens ’n glansgeleentheid by die Hugo Lambrechts Musieksentrum op Saterdagaand, 16 September is die jong sopraan, Cecilia Rangwanasha (23) aangewys as die algehele wenner van die nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto.

Projekbestuurspos: aansoeke word ingewag

LitNet Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2017-09-20

Die Afrikaanse Taalraad (ATR) soek tans ’n dinamiese en veelsydige projekbestuurder. Aansoeke sluit om 17:00 op Vrydag 29 September 2017. Hier is nog inligting oor die pos.

PEN Afrikaans – 'n nuwe bestuur en 'n vakature vir 'n nuwe bestuurder

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-09-20

Oor: 'n Nuwe bestuur; vakature: bestuurder van PEN Afrikaans

Top