Portale

Weltevrede(n)-liedjieskrywer Fran wen CrescendoKreatief

2012-12-18 Liedjieskrywer Fran Carstens is pas aangewys as die sesde wenner van ATKV-CrescendoKreatief.  

Laerskoolleiers by ATKV-Jeugleiersimposium toon groot belofte

2012-12-18 Die ATKV-Jeugleiersimposium vir laerskoolleiers het vanaf 4-7 Desember by ATKV-Goudini Spa plaasgevind.

Oestyd-skryfuitdaging: "Plaasarbeidersvrou" deur Zandra Bezuidenhout

Zandra Bezuidenhout 2012-12-05 Zandra Bezuidenhout se inskrywing vir die Oestyd-skryfuitdaging.

Oestyd-skryfuitdaging: "Nabot se wingerd" deur Elza Smal

Elza Smal 2012-12-05 Uit dröe wingerdstok
beur knoppies groen van kleur
sprei hul blaartjies oop
die son se strale nader te lok.

Oestyd-skryfuitdaging: "Oestyd sonder ’n wingerdlied" deur Cas Vos

Cas Vos 2012-12-05 Die werkers gaan ’n goeie bonus kry. Sonder hulle hande en harte kan hy nie wyn maak nie.

Oestyd-skryfuitdaging: "So lank as die rietjie" deur Nico Luwes

Nico Luwes 2012-12-05 So lank as die rietjie…
O, so lank as die rietjie innie water staan…
Ka’jy ma’ wiet …

Oestyd-skryfuitdaging: "Kaapstad" deur Clinton V du Plessis

Clinton V du Plessis 2012-12-05 hierdie stad met sy berg
word onherbergsaam;
in ‘n woonstel in Mannenberg
buk ‘n meisie tenger en klein
en raak soos ‘n kreef gewoond aan die skerp pyn:

Kiekies: ATKV-Rieldanskompetisie Finaal 2012

Naomi Bruwer Academic research 2012-12-04

Saterdagaand 1 Desember is die eindronde van die ATKV se jaarlikse rieldanskompetisie by die Taalmonument op Paarlberg gehou. Duisende het vanjaar by die amfiteater saamgetrek vir hierdie fees van dans.

PEN Afrikaans neem afskeid van Jakes Gerwel

2012-11-29 PEN Afrikaans hou ’n "wake" vir Jakes Gerwel in Pretoria waar vriende en bekendes saam kan afskeid neem van hom.

22 November 2012: Brief aan PEN Afrikaanses

Sonja Loots 2012-11-28 Sonja Loots skryf 'n brief aan die PEN Afrikaanses oor die Oestyd-skryfuitdaging, 'n geleentheid om jou gedigte en kortverhale op LitNet te publiseer.

PEN Afrikaans en LitNet bied aan: Die Oestyd-skryfuitdaging

2012-11-28 PEN Afrikaans en LitNet bied aan: Die Oestyd-skryfuitdaging

ATKV-Rieldansfinaal

2012-11-26 Die ATKV-Rieldansfinaal vind op 1 Desember om 19:00 by die Liqui-Fruit Amfiteater plaas.

ATKV-Mediaveertjies 2013

2012-11-26 Die 2013 ATKV-Mediaveertjies word op Vrydag, 19 April tydens ’n gala-geleentheid by Vodaworld in Midrand toegeken. 

Die onbekeerde, bekeerde Koos Kombuis

Carryn-Ann Nel, Naomi Meyer 2012-11-18 Carryn-Ann Nel se artikel oor Koos Kombuis, "Die onbekeerde, bekeerde Koos" (Herfs 2012) is bekroon met ’n PICA vir Beste profielskrywer van die jaar: Kliëntetydskrifte.

Taalgenoot word vereer

2012-11-16 Die PICA-toekennings, waarmee tydskrifte jaarliks vereer word, is gisteraand (15 November) by Emperor’s Palace gehou, en Taalgenoot het ’n prys ingepalm.

Gelukwense aan SALA-pryswenners

Kerneels Breytenbach 2012-11-14 Namens die bestuur en lede van PEN Afrikaans wens ons ons voorsitter, Sonja Loots, hartlik geluk met die toekenning van die K Sello Duiker-gedenkprys aan haar vir haar roman, Sirkusboere.

ATKV Centurion Musiekforumlede by Noot-vir-Noot opname

2012-11-13 Van die ATKV Centurionsangers en –musikante het vroe?r die week ‘n Noot-vir-Noot opname by die SAUK in Johannesburg bygewoon.

ATKV Centurion ondersteun VLU Eldoraigne tydens hul Jaareindfunksie

2012-11-12 VLU Eldoraigne het met hul Jaareindfunksie vandeesweek op die tema “Koester en Bewaar” gefokus.

Ondersteun skrywers in tronke saam met SA PEN

2012-11-07 SA PEN het 'n uitnodiging gerig die lede van PEN Afrikaans na die 'n spesiale geleentheid ter ondersteuning van skrywers in tronke.
Top