Portale

Wat elke skrywer moet weet: Testamentêre beskikking van outeursreg in Suid-Afrika

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-03-16

"Omdat outeursreg nie fisiese eiendom is nie, word dit maklik oor die hoof gesien wanneer ’n boedel beredder word en dit lei dikwels daartoe dat die kommersialisering en afdwinging van daardie outeursreg gestaak word."

Boeke, musiek, teater en taal: inhoud uit Taalgenoot se Lente 2017-uitgawe is hier!

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-03-16

Dit is vir PEN Afrikaans ’n groot plesier om weer Taalgenoot se boekverwante inhoud met die vriendelike vergunning van hul redaksie te kan deel. Hierdie artikels en resensies is nie elders digitaal beskikbaar nie.

Persvrystelling: ATKV-Tienertoneelteksskryfskool 2018

LitNet ATKV-Portaal 2018-03-16

Droom jy daarvan om ’n dramateks te skryf? ’n Teks wat amuseer, ontroer, stimuleer en selfs uitdaag? Dan is die ATKV-Tienertoneelteksskryfskool van 5 tot 7 April by die Universiteit Stellenbosch se dramadepartement net vir jou.

Die VVA oorhandig boeke aan mense van die Richtersveld

Mercia Eksteen ATKV-Portaal 2018-03-14

"’n Geharde, maar pragtige, landskap, sout-van-die-aarde-mense wat met min baie vermag en kinders wat nie hul hande van boeke kan afhou nie."

Woordeboek van die Afrikaanse Taal: Tienjaarplan vir die voltooiing van die WAT

Naomi Meyer, Willem Botha Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2018-02-28

Willem Botha: "Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is ’n omvattende Afrikaanse verklarende woordeboek wat Afrikaans in sy volle omvang vaslê.  Nie net Standaardafrikaans nie, maar ook die ander variëteite soos Kaaps en Namakwalands vind ’n tuiste in die woordeboek.  Indien die WAT nie voltooi word nie, sal die Afrikaanse woordeskat nooit volledig opgeteken word nie." Lees ook die WAT se oorsig van 2017–2018.

ATKV|SA Akademie-pryse 2018: Vier LitNet Akademies-artikels word bekroon

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2018-02-26

Vier LitNet Akademies-artikels is vanjaar met die gesogte ATKV/SA Akademie-pryse vir geakkrediteerde navorsing in Afrikaans bekroon.

PEN Afrikaans strongly objects to the X-rating given to Inxeba | The Wound

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-02-24

"By X-rating this film, it has essentially been banned and South Africans have been deprived of the opportunity to choose whether they want to see it in a theatre or not, something which might have been commonplace under apartheid, but certainly has no place in our democracy."

Johan Combrink-gedenklesing: Raakspraak en wraakspraak

Jean Oosthuizen ATKV-Portaal 2018-02-21

Die veteraanjoernalis Martie Retief-Meiring en haar ewe bekende dogter, die TV-aanbieder Kabous Meiring het by vanjaar se Johan Combrink-gedenklesing in Stellenbosch gepraat oor wraakspraak. Jean Oosthuizen berig, met foto's deur Izak de Vries.

Internasionale Moedertaaldag: Wat is die belang van moedertaal?

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-02-21

"Op 21 Februarie word Moedertaaldag wêreldwyd gevier. PEN Afrikaans het by ’n paar mense gaan aanklop om te hoor wat volgens hulle die belang van moedertaal is en waarom dit gevier behoort te word."

Copyright Workshop, 24 February: Information

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-02-20

Information regarding the Copyright Workshop, 24 February, Pretoria.

Persvrystelling: Die berge gaan weergalm met die klanke van talent

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2018-02-15

"Die Paarlberg en ikoniese Taalmonument is op 6 April 2018 Suid-Afrika se klank-hoofkantoor met onder andere Dr Victor & The Rasta Rebels, Paxton & Sean D Band asook Jak de Priester wat die aand aan die brand gaan speel tydens die Boland se eerste Oppiberg Konsert."

"Afrikaans sal nie verdwyn nie"

Mercia Eksteen ATKV-Portaal 2018-02-15

"Wanneer Malixole Gwatyu ín Afrikaans óór Afrikaans praat, sit jy regop en spits jou ore."

PEN Afrikaans Nuusbrief: Januarie 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-02-12

Oor: PEN Internasionaal-werkswinkel in Malawi; ’n nuwe artikelreeks; goeie nuus oor die kykNET-Rapport-boekpryse; kunstenaarsbeurse vir bywoning van die US Woordfees; ’n spesiale PharosAanlyn-aanbod vir opbetaalde lede van PEN Afrikaans; belangrike inligting oor ’n kopiereg-saamtrek in die noorde; ’n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Januarie; nuwe Afrikaanse boeke in Februarie.

Outeursreg: beloning, balans en ’n bondel regte

Catrina Wessels PEN Afrikaans 2018-02-12

Wat is outeursreg? Wat is die skrywer se regte en wat die uitgewer s’n? ’n Oorsigartikel oor outeursreg as inleiding tot PEN Afrikaans se nuwe artikelreeks, wat ná hierdie algemene vertrekpunt in meer spesifieke vrae sal delf.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Januarie 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-02-12

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Januarie 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Kopiereg-werkswinkel in Pretoria: 24 Februarie 2018

PEN Afrikaans Kopiereg-wetsontwerp 2018-02-07

Onthou die datum: Saterdag 24 Februarie 2018! Dit is die dag waarop ’n belangrike kopiereg-werkswinkel in Pretoria gehou sal word vir outeurs, kunstenaars, musikante, filmvervaardigers en die bedrywe wat in hul werk belê.

Copyright Workshop in Pretoria: 24 February 2018

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-02-07

Save the date: Saturday 24 February 2018! This is the day on which an important Copyright Workshop for authors, artists, musicians, performers and the industries that invest in their work will be held in Pretoria.

Uitnodiging: Johan Combrink-gedenklesing

LitNet ATKV-Portaal 2018-01-31

"Kom luister hoe dink Martie Retief-Meiring en Kabous Meiring oor wraakspraak en die gevolge daarvan in ’n tyd van dinamiese verandering, en ook hoe Afrikaans geraak word as een van die emosionele brandpunte op ons sosiale-wraakspraak-landskap."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2018-01-19

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Press release: Charges by SARS against South African author Jacques Pauw

LitNet PEN Afrikaans 2017-12-20

"As organisations committed to upholding freedom of expression and supporting press freedom, PEN Afrikaans and PEN South Africa stand in solidarity with NB Publishers and Jacques Pauw."

Top