Portale

ATKV-Crescendo: vanjaar se finale ronde

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-12-20

"ATKV-Crescendo het landswyd getoer om liedjieskrywers op te spoor. Uiteindelik is die finaliste na ’n intensiewe sessie genooi wat van 4 tot 9 Desember in die Slanghoek-konferensiesaal by ATKV-Goudini Spa plaasgevind het." Hier is ’n aantal foto's.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Desember 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-12-20

Oor: eerste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds; benoemings vir die Jan H Marais-prys; wenners van die Sanlamprys vir Jeuglektuur en SALA-toekennings; Jan Rabie en Marjorie Wallace Skrywersbeurs aan Nathan Trantraal; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in November; nuwe Afrikaanse boeke in Desember.

Laat dit riel!

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-12-20

"Op Saterdag 2 Desember 2017 het daar ’n deeglike stofwolk oor die Paarl gehang. Dit was nie die wind se skuld nie, dit was die trappers van die riel wat so gemaak het tydens die finaal van ATKV-Rieldans."

Atlantis pass weer ’ie torch an

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-12-19

"Die ATKV-tak op Atlantis vereer elke jaar mense uit die gemeenskap as fakkeldraers. Dié fakkeldraers is bakens, elkeen dra hulle eie lig na die donkerste dele van die gemeenskap. Uit hierdie projek het ’n boek, Vroue van Atlantis, ontstaan."

Adam Small vereer in die Kunstekaap

Izak de Vries Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal 2017-12-19

"Op Saterdag 16 Desember 2017, Versoeningsdag, is ’n borsbeeld van Adam Small in die Marmerfoyer van die Kunstekaap-teaterkompleks onthul. Die beeld is geskenk deur die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans en is ontwerp deur Johannes du Plessis."

ATKV-Mediaveertjies 2018: Skryf in!

LitNet ATKV-Portaal 2017-12-15

Dit is weer ATKV-Mediaveertjietyd en jou inskrywing(s) word ingewag. Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2018 ATKV-Mediaveertjies is Vrydag 2 Februarie 2018. Hier is nog inligting.

Eerste suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-12-08

"Ná die eerste sperdatum vir aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds, wat opgerig is met finansiële ondersteuning van die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO), is drie verdienstelike aansoeke toegestaan."

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-12-07

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in November 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

“Nooi”, “sambreel”, “amok”: taalerfenis van die Kaapse slawe

Menán van Heerden Menings 2017-12-06

Vrydag 1 Desember was die 183ste herdenking van die vrystelling van slawe (1834). Op Dinsdag 5 Desember het taal- en VOC-navorser Helena Liebenberg ’n lesing by die Afrikaanse Taalmuseum aangebied oor die slawe se bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaans. Luister hier na die hele gesprek.

Boeiende artikels en resensies uit Taalgenoot Winter 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-12-05

Dit is vir PEN Afrikaans ’n groot plesier om weer Taalgenoot se boekverwante inhoud met die vriendelike vergunning van hul redaksie te kan deel. Hierdie artikels en resensies is nie elders digitaal beskikbaar nie.

Persvrystelling: Taalmonument toenemend ’n moet-sien vir gemeenskap en toeriste

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-12-05

Michael Jonas: "Wat veral opval, is dat variante van Afrikaans wat die afgelope eeu nie tot hul reg gekom het, nou ’n bloeitydperk beleef. Die totaliteit van Afrikaanssprekendes is besig om die taal te eien, tot almal en veral die taal se voordeel. ’n Diverse groep Afrikaanssprekendes is besig om hul stemme te vind."

Swart Vrydag-malligheid by die WAT!

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2017-11-23

Die WAT bied op Swart Vrydag spesiale pryse aan. Hier is nog inligting en ’n bestelvorm.

ATR se Kokertoekennings: Afrikaans is een familie

Jean Oosthuizen Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2017-11-23

"Daar is geen 'hulle' in Afrikaans is nie. Daar is enkel en alleen ’n 'ons', en ons is ’n groep mense wat van verskeie kante onder druk is met ’n taal, ’n hartstaal, ’n leeftaal, ’n liefhêtaal, wat ewe seer onder druk verkeer."

Persvrystelling: Slawe se bydrae tot die ontwikkeling van Afrikaans onder die loep

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-11-20

"Die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl bring op 5 Desember hulde aan die rol wat slawe en hul afstammelinge in die ontwikkeling van Afrikaans gespeel het, 183 jaar ná die vrystelling van slawe op 1 Desember 1834."

Boekbekendstelling: Vroue van Atlantis saamgestel deur Anastasia de Vries

LitNet Boeke en skrywers 2017-11-20

Jy word hartlik uitgenooi na die bekendstelling van Vroue van Atlantis op Donderdag 30 November in Atlantis. Tydens die seremonie sal twaalf nuwe inspirasiefigure vereer word.

Persvrystelling: Grethe van der Merwe by die WAT se Woordpret

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2017-11-16

"Grethe van der Merwe is op 24 November die gaskunstenaar by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal."

Persvrystelling: ’n Hartlike uitnodiging vir nominasies vir die Jan H Marais-prys vir 2018

Dioné Prinsloo Akademies en skole 2017-11-15

"Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Marais-prys vir 2018. Enige persoon of instansie is welkom om voor Woensdag 31 Januarie 2018 nominasies in te stuur."

Press release: Criminal charges and death threats against South African author Jacques Pauw

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-11-13

"PEN South Africa, PEN Afrikaans and PEN International view these acts in an extremely serious light. The organisations strongly condemn these attempts at censorship and intimidation aimed at silencing the critical voice of an internationally reputable investigative journalist."

PEN Afrikaans teken beswaar aan teen taalklousule in Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-11-10

"Die gemeenskap, wat in die geval van skole verteenwoordig word deur ’n verkose beheerliggaam, is volgens PEN Afrikaans die beste geplaas om besluite oor voertaal te neem."

PEN Afrikaans objects to the clause on language policy in the Basic Education Laws Amendment Bill

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-11-10

"There is a danger that the proven value of mother tongue education will be overlooked in the process and that a forced movement towards English as the sole language of instruction may become a reality."

Top