Portale

Persvrystelling: ATKV se nasionale klassiekesangkompetisie kuier weer in die Kaap

LitNet Musiek 2017-09-15

"ATKV-Muziqanto, ’n nasionale klassiekesangkompetisie vir jong volwasse sangers met ’n totale prysgeld van R105 000, is die ATKV se jaarlikse bydrae tot klassieke sang in Suid-Afrika." Die tweede en finale ronde van ATKV-Muziqanto vind op 15 en 16 September 2017 plaas. Hier is nog besonderhede.

ATKV-Woordveertjies 2017: Foto's

Naomi Bruwer ATKV-Portaal 2017-09-11

Die tiende ATKV-Woordveertjies het Vrydag 8 September op die Anura-landgoed buite Stellenbosch plaasgevind.

PEN Afrikaans Nuusbrief: September 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-09-08

Oor: belangrike reëlings vir PEN Afrikaans se AJV op 16 September; volmagte en nominasies vir nuwe bestuurslede van PEN Afrikaans; ledegeld vir 2017 en uitstaande kwitansies; die Tuin van Digters-fees op Wellington; internasionale blootstelling vir PEN Afrikaans se Trippel-7-projek; finaliste vir die kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-kompetisie; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Augustus; nuwe Afrikaanse boeke in September

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Augustus 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-09-05

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Persvrystelling: Nic de Jager by die WAT

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2017-08-30

"Nic de Jager is op 8 September die gas by die volgende Woordpret van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Nic is tans die aanbieder van Nic se Goed op RSG, maar hy is ook ’n bekende akteur, omroeper, regisseur, fotograaf en vervaardiger van dokumentêre en musiekprogramme."

Oemmie’s Merang

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-08-30

Die ATKV het op 20 Augustus besoek gebring aan die mense van die Bo-Kaap. | On 20 August the ATKV paid a visit to the people of the Bo-Kaap.

Fotoblad: Die herkoms van Afrikaans ‒ Taalmaandvieringe in die Paarl

Menán van Heerden Menings 2017-08-28

"Die Afrikaanse Taalraad (ATR) en Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) het op Saterdag 26 Augustus as deel van hul gesamentlike Taalmaandvieringe in die Paarl ’n paneelbespreking en kultuurprogram oor die herkoms van Afrikaans aangebied."

Ommietafel 2017: Die oop-koms van Afrikaans

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-08-21

"Op Donderdag 17 Augustus 2017 het die Vriende van Afrikaans (VVA) en die Afrikaanse Taalmonument hande gevat om ’n gesprek oor die oop-koms van Afrikaans aan te bied – nie soseer oor die toe-koms nie."

ATKV-Muziq: Van klein dorpie na wêreldstede

Izak de Vries ATKV-Portaal 2017-08-17

"Op 29 Julie 2017 het Sulayman Human afgereken met die room van Suid-Afrika se jong musici. Nou, ná sy oorwinning in ATKV-Muziq, wag die wêreld se verhoë vir hierdie boorling van Dysselsdorp."

Taaldag 2017: ’n onderhoud met Willem Botha

Willem Botha, Naomi Meyer Onderhoude 2017-08-16

"Vroeër is daar veral hulde gebring aan die taalstryders wat die weg gebaan het vir die erkenning en ontwikkeling van Afrikaans, maar vandag word klem gelê op die belewing van Afrikaanse musiek, letterkunde en toneel."

Mandela-dag 2017: SBA-jeugleiersforum

Nelmari Kemp Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal 2017-08-14

"Die jongmense se vars, toekomsgerigte sienings het gesorg vir opwindende gesprek en die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) glo dat die ervaring hulle ook vorentoe sal motiveer en inspireer om met vrymoedigheid as jong leiers daarop aan te dring om ’n daadwerklike bydrae binne hulle gemeenskappe te maak."

ATKV-Woordveertjies: finaliste word aangewys

LitNet ATKV-Portaal 2017-08-11

Hier is die finaliste van vanjaar se ATKV-Woordveertjies. Die wenners word op 8 September by Anura Landgoed buite Stellenbosch aangekondig. 

Marie Luttig-gedenklesing: Daniel Hugo lewer lesing oor vertaling

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-08-10

Vertaling – en om voltyds in Afrikaans te werk – is die tema van vanjaar se Marie Luttig-gedenklesing, met die bekende digter, vertaler en skrywer Daniel Hugo as gasspreker, op Maandag 14 Augustus 2017 in die Paarl.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Augustus 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-08-09

Oor: nog 'n boekbonanza van Taalgenoot; die PEN Afrikaans Vertaalfonds – Engelse reglement en 'n onderhoud met Marga Stoffer; AVBOB-poësiekompetisie; verwikkelinge rondom die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; Universiteit Stellenbosch in die hof oor sy taalbeleid; ledegeld en PEN Afrikaans se AJV op 16 September; kortlyste vir die kykNET-Rapport Boekpryse en die Jan Rabie-Rapport Prys; 'n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Julie; nuwe Afrikaanse boeke in Augustus

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Julie 2017

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-08-08

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Julie 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

Afrikaans: Grensloos oor genres heen

ATKV ATKV-Portaal 2017-08-08

Kom kuier op 12 Augustus in die Drostdy-teater vir ATKV-Crescendo se musiekproduksie Grensloos 2017. Puik musiek. Grensloos oor genres heen en in Afrikaans.

Rules and regulations for the PEN Afrikaans Translation Fund

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-08-04

This fund's main objective is to promote Afrikaans literature internationally by generating more translations and translated publications of noteworthy Afrikaans works. Applications for funding will be considered twice a year. The two deadlines for applications are 15 May and 15 November of each calendar year.

Persvrystelling: Taaldag 2017

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2017-08-01

Die Afrikaanse Taalraad en Afrikaanse Taalmonument bespreek ’n aantal interessante vrae oor Afrikaans se herkoms en vestiging as volwaardige taal tydens die Taaldagvieringe op 26 Augustus 2017. Die sprekers is Christo van Rensburg, Anzil Kulsen, Imam Hashim Salie en Charlyn Dyers.

Nog ’n boekbonanza met die komplimente van Taalgenoot

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2017-07-27

"PEN Afrikaans deel sedert 2015, met die vriendelike vergunning van Taalgenoot se redaksie, dié kwartaallikse tydskrif se boekverwante inhoud op ons webportaal. Met die Herfs 2017-uitgawe van Taalgenoot is ons samewerking uitgebrei met die eerste in ’n nuwe rubriekreeks wat PEN Afrikaans aanbied: Boeke wat skrywers laat skryf."

Persvrystelling: Miljoene vir studie in Afrikaans

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017-07-27

"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns stel vanjaar weer miljoene rand beskikbaar vir beurse aan nagraadse studente in enige vakdissipline. Studente wat vir ’n meesters­graad of doktorsgraad by enige universiteit in Suid-Afrika wil inskryf, kan aansoek doen."

Top