Portale

Skoleseminaar: Aanspreeklikheid in die onderwys

Seymour Bothman SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2016-11-03

"Inderdaad het alle kinders toegang tot skole, maar onderwyskenners is dit eens dat alle leerders nie toegang tot gehalte- en goeie onderwys het nie."

Jonk en trots Afrikaans

Jean Oosthuizen Menings 2016-11-03

"Afrikaanse studente en hoërskoolleerders is baie minder bekommerd oor die toekoms van die taal as die ouer geslag."

ATKV groet Nico Carstens

ATKV In memoriam 2016-11-02

Die ATKV wil sy medelye betoon aan familie en vriende van Nico Carstens in dié hartseertyd.

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Eerste kommentaar op "In alle veiligheid" deur Jaco du Plooy

PEN Afrikaans, Izak de Vries, Danie Marais PEN Afrikaans 2016-11-02

Lees Izak de Vries en Danie Marais se kommentaar op Jaco du Plooy se kortverhaal, "In alle veiligheid".

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Eerste kommentaar op "Die vlieg en die waiter" deur Elisha Zeeman

PEN Afrikaans, Izak de Vries, Danie Marais PEN Afrikaans 2016-11-02

Lees Izak de Vries en Danie Marais se kommentaar op Elisha Zeeman se kortverhaal, "Die vlieg en die waiter".

Persvrystelling: Taalraad kommentaar op die US se Hersiene Toelatingsbeleid

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-11-01

"Dit sal ook die taalverskuiwing na Engels versterk, ’n proses met geweldige sosiale, kulturele, sosio-ekonomiese en menslike gevolge, iets wat geloofwaardige instansies soos UNESCO al sedert die 1950s duidelik maak."

Add a little bit of Palesa to it

Izak de Vries Lifestyle and entertainment 2016-11-01

On Saturday, 24 September 2016 Palesa was crowned the winner of ATKV-Muziqanto 2016. “I love the stage,” she told me. “I love an audience.”

Penseel-bekendstelling: Tien riglyne vir die aspirantskrywer

Danie Marais PEN Afrikaans 2016-10-27

"Daar is natuurlik geen wetenskaplike formule vir ’n sterk, geslaagde en per definisie ongeykte gedig nie, maar ek dink daar’s ’n paar riglyne wat enige jong en ou digter kan help om in ’n belowende rigting te sukkel."

Kernontploffings, soutpotte en slaweskepe

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-10-26

’n Dreigende kernoorlog, gesprekke oor soutpotte, die opdiep van slaweskepe en die vraag wie nou eintlik die eerste kletsrymers was: Moet nooit dink die ATKV se gesprekke oor taalefernis is vervelig nie.

ATKV-Spelathon: SPEL weer terug in spelling

ATKV ATKV-Portaal 2016-10-20

ATKV-Spelathon: Behalwe die opvoedkundige waarde van hierdie projek, het die gehoor ook met die vermaaklikheidswaarde daarvan kennis gemaak.

Resensie: ATKV se Filmverse 2 spreek beelde

Adean van Dyk Film 2016-10-19

"Al 12 gekose gedigte en die mate waarin dit geanimeer is, is 'n hupstoot vir beide die animasiekuns en die digkuns, wat nuwe generasies van kunstenaars en skrywers sal aanwakker tot die potensiaal wat die Suid-Afrikaanse kunste inhou."

Karen Zoid word Beskermvrou van Borg ʼn Woord

LitNet Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal 2016-10-14

"Borg ʼn Woord is een van die wyses waarop die maatskappy die voltooiing van die grootste projek ooit in belang van Afrikaans wil verseker."

Huldeblyk: Jannie Earle, Taalraad-sekretaris

Hendrik Theys In memoriam 2016-10-14

"Jannie Earle was 'n toegewyde amptenaar van die Taalraad wie se gelyke ons moeilik sal kry as dit kom by werkywer en opoffering."

Foto's: Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid

Naomi Bruwer Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-10-13

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid het Vrydagaand in Stellenbosch plaasgevind.

Huldigingswoord: Erelidmaatskap van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns aan Adam Small

Steward van Wyk, Wessel Pienaar Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-10-12

Erelidmaatskap van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is die hoogste toekenning van die SA Akademie. Erelidmaatskap is vanjaar postuum aan Adam Small toegeken as erkenning vir sy bydrae tot die Afrikaanse taal.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Oktober 2016

Danie Marais PEN Afrikaans 2016-10-12

Oor: PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers; die Universal Periodic Review 2016 vir die Menseregte Raad in Genève oor die stand van menseregte en uitdrukkingsvryheid in Suid-Afrika; Internasionale Vertaaldag 2016 – Afrikaanse vertaling van 'n gedig deur die Palestynse digter Dareen Tatour; die 82ste PEN International-kongres in Ourense, Spanje – 'n reaksie in versvorm; nuwe Afrikaanse boeke in Oktober

ATKV-Tienertoneel 2016: Die uitslae

ATKV ATKV-Portaal 2016-10-10

Hoërskool Durbanville is die nasionale wenner van die 52ste ATKV-Tienertoneelkompetisie met FRAGMENT. Hulle wenpersentasie was 94,48%. Dié toneelgroep ontvang R30 000 en die ATKV-Tienertoneelwisseltrofee.

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-10-10

PEN Afrikaans bied ’n aanlyn slypskool in samewerking met LitNet op ons webportaal aan vir verdienstelike inskrywings wat ons vir die Young Voices-kompetsie ontvang het

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Die vlieg en die waiter

Elisha Zeeman PEN Afrikaans 2016-10-10

Aangesien PEN Afrikaans graag ontluikende stemme wil ondersteun, is besluit om ’n aanlyn slypskool in samewerking met LitNet op ons webportaal aan te bied vir verdienstelike inskrywings aan ons New Voices-kompetisie. Lees Elisha Zeeman se inskrywing, "Die vlieg en die waiter".

PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: In alle veiligheid

Jaco du Plooy PEN Afrikaans 2016-10-10

Aangesien PEN Afrikaans graag ontluikende stemme wil ondersteun, is besluit om ’n aanlyn slypskool in samewerking met LitNet op ons webportaal aan te bied vir verdienstelike inskrywings aan ons New Voices-kompetisie. Lees Jaco du Plooy se inskrywing, "In alle veiligheid".

Top