Portale

Taalerfenissimposium op Clanwilliam

ATKV ATKV-Portaal 2016-10-07

Die ATKV se taalafdeling bied op 21 Oktober 2016 ’n Taalerfenissimposium met die tema “Dit kom van ver ...” op Clanwilliam aan.

Stigting van die Internasionale Vereniging vir Afrikaans

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-10-05

“Deur die IVA sal dosente en studente in Suid-Afrika en regoor die wêreld saam gemeenskaplike probleme kan takel en sinergieë ontwikkel.”

ATKV-Tienertoneel 2016

ATKV Feeste 2016-10-04

Hier is al sestien stukke wat deel is van die ATKV-Tienertoneel wat vanjaar by Aardklop te sien is.

Program van die ATKV-Boeke-Oase 2016

ATKV Feeste 2016-10-03

Aardklop 2016 skop more af! Al die gesprekke in die ATKV-Boeke-Oase word gratis aangebied. 

Neville Alexander Gedenklesing: Gee erkenning aan Kaaps as moedertaal

Naomi Bruwer Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2016-09-29

"As ons sê – en dit word wêreldwyd erken – dat jou moedertaal die mees effektiewe manier van leer is; en as ons sê dit geld vir Engels en vir Afrikaans en vir Duits en ... en ... dan geld dit ook vir Kaaps."

Kopskuif: die ATKV as “ground control”

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-09-29

"Op 23 September 2016 het 21 skoolhoofde byeengekom om Missie 2017 te bespreek."

Palesa Malieloa wen ATKV-Muziqanto

ATKV ATKV-Portaal 2016-09-26

Jong Kaapse sopraan Palesa Malieloa wen ATKV-Muziqanto.

Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een pos)

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-09-20

"Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een posisie), iemand met ’n oog vir detail wat die afwisselingsryke werk wat ons doen, sal geniet."

ATKV-Woordveertjies 2016: Toespraak deur Japie Gouws

Japie Gouws ATKV-Portaal 2016-09-13

"Wat ons ook broodnodig het, is dat ons mekaar se geskiedenis en stories beter verstaan. Ons kan dit doen deur dit vir mekaar te vertel en na mekaar te luister, maar ook om dit te skryf en te lees."

Persvrystelling: Staak die geldverspilling

Dioné Prinsloo Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-09-13

"Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns doen 'n ernstige beroep op die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat om die onnodige geldverspilling van hofkoste oor die universiteit se nuwe taalbeleid te staak."

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2016

Naomi Bruwer, Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-09-12

Vanjaar se ATKV-Woordveertjies is op Vrydag 9 September by D’Aria in Durbanville aangewys. Die Woordveertjies is vanjaar vir die negende keer aangebied.

SA Akademie-persverklaring: Miljoeneplan vir studiebeurse in Afrikaans

Dioné Prinsloo Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016-09-12

"Die SA Akademie is verras met die getal aansoeke wat die beursbegroting ver oortref. Die Akademie gaan poog om soveel as moontlik verdienstelike studente te help."

Die SBA se koorfees: Afrikaans Sing!

Nelmari Kemp Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans-portaal 2016-09-08

"Die uitgangspunt was juis dat ons kore van verskeie kulture en agtergronde saambring. Groot fokus is geplaas op gemeenskapskore wat andersins nooit geleentheid sou kry om op 'n teaterverhoog op te tree nie."

PEN Afrikaans Nuusbrief: September 2016

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-09-08

Oor: Resultate van die virtuele stemming vir 'n nuwe ondervoorsitter, betrokkenheid by taalpolitiek, lidmaatskap van die Taalraad, versoening, wysiging van PEN Afrikaans se grondwet, ere- en lewenslange lidmaatskap; internasionale erkenning vir Frederick Botha; 'n aanlynslypskool vir belowende jong skrywers; PEN Afrikaans by die Tuin van Digters, Wellington; nuwe Afrikaanse boeke in September

XhosAfrika-netwerk en Afrikaanse Taalraad: Verbod op inheemse tale by skole onaanvaarbaar

Afrikaanse Taalraad Die Afrikaanse Taalraad-portaal 2016-09-07

“Die Afrikaanse Taalraad en XhosAfrika sal klagtes oor taalgebruik by skole opvolg en ons wil ouers aanmoedig om met ons in aanraking te kom.”

Die première van ATKV: Filmverse 2 by die kykNET Silwerskermfees 2016

Izak de Vries ATKV-Portaal 2016-08-31

"Nita Cronjé, die uitvoerende vervaardiger vir die ATKV, het ... aangekondig dat die Filmverse 2 in vier tale beskikbaar is: Afrikaans, Engels, Zoeloe en Sotho."

Notule van PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering

PEN Afrikaans PEN Afrikaans 2016-08-29

PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering het op 20 Augustus by die City Lodge Lynnwood, Pretoria, plaasgevind.

Verslag oor kopieregwetgewing aan lede by PEN Afrikaans se AJV op 20 Augustus 2016

Marga Stoffer PEN Afrikaans 2016-08-29

Moontlike nuwe kopieregwetgewing: "Die negatiewe effek op die inkomste van skrywers is potensieel verreikend. Die wetsontwerp in sy oorspronklike formaat maak dit moontlik vir die staat om die eiendom van skrywers se intellektuele goedere vir homself op te eis sonder vergoeding aan skrywers."

SkugterDigter

Lynné Schoeman PEN Afrikaans 2016-08-29

Lynné Schoeman se verhaal "SkugterDigter" is deur PEN Afrikaans ingeskryf vir die PEN International New Voices Award 2016.

PEN Afrikaans: Voorsittersverslag by die Algemene Jaarvergadering 2016

Kerneels Breytenbach PEN Afrikaans 2016-08-25

PEN Afrikaans se jaarvergadering het op Saterdag 20 Augustus in Lynnwood, Pretoria plaasgevind.  Lees die voorsittersverslag.

Top