Portale
ATKV-persverklaring: Hulde aan Margaret Bakkes
2016-06-30"Sy sal lank onthou word vir haar romans wat lekker gelees het, maar wat ook sonder skroom die tydsgees aangespreek het."
Luister, luister en doen
2016-06-30"Afrikaans was die gemene deler, verder was die groep uiteenlopend en opsetlik inklusief van ras, geslag, ouderdom en beroep."
PEN Afrikaans: Stellingname rakende die taalbeleidswysigings aan die US, UP en Unisa
2016-06-28"Mag hierdie waterskeidende oomblik in ons geskiedenis die begin van nuwe alliansies en ’n breë demokratiese beweging vir verdraagsame meertaligheid en bemagtigende moedertaalonderrig wees."
Taalraad: Vaarwel, Adam Small, vriend, mentor en gemeenskapsbouer
2016-06-28"Wat hom so besonders gemaak het, was die eenvoud waarmee hy die komplekse kon verwoord. Die slotwoord oor sy waarde vir die Afrikaanse taal en sy mense is nog lank nie geskryf nie."
Skrywer Wille Martin is oorlede
2016-06-27"Wille Martin is op Saterdag 25 Junie 2016 oorlede. Sy was 81."
PEN Afrikaans maak kapsie teen SAUK-sensuur
2016-06-27"PEN Afrikaans maak ten sterkste kapsie teen die sensuur en die magsmisbruik van binne die staatsuitsaaier, die SAUK."
PEN Afrikaans: Huldeblyk aan Adam Small
2016-06-25"Sy afsterwe laat nie alleen 'n groot leemte nie, maar ontneem ons literêre toneel van 'n minsame, trotse figuur."
SA Akademie: Adam Small se skielike heengaan
2016-06-25"Sy oorlye is ’n groot verlies vir die Afrikaanse literêre en vir Afrikaans as taal."
ATKV: Adam Small is oorlede
2016-06-25Dalk was dit die “bitter strewes” van ander wat hom so seergemaak het dat stilte sy enigste antwoord was, maar Adam Small was te alle tye “van die haat ontdaan”.
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns-persverklaring: Reaksie op die US, UP en UNISA se taalbeleid
2016-06-24"Die SA Akademie wat hom al meer as 'n eeu beywer vir die belange van Afrikaans op alle vlakke van die samelewing betreur die implikasie van die besluite van UNISA, Universiteit van Stellenbosch en die Universiteit van Pretoria."
Taalraad-persverklaring: Taalbeleid by die US, UP en UNISA
2016-06-23"Daarby is dit doenbaar en heeltemal redelik om almal se belange by die US te akkommodeer. ʼn Voorvereiste hier is dat die taalbeleid met alle belanghebbers onderhandel word, eerder as om dit met ʼn administratiewe proses af te dwing."
ATKV-persverklaring: Afrikaans by die universiteite van Stellenbosch en Pretoria
2016-06-23“Die nuus oor Afrikaans by die universiteite van Stellenbosch en Pretoria is nie goeie nuus nie, maar hoe hanteer ons dit vorentoe?” – Japie Gouws
Onderhoud: Die SBA se stories uit unieke streke
2016-06-21"Bejaardes, veral van gemeenskappe wat gemarginaliseer, verafgeleë en selfs vergete is, kry nooit die blootstelling en geleentheid om stories te vertel nie. Hierdie stories bevat kosbare geskiedenis wat vir die nageslag bewaar moet bly ..."
Oorsig van die WAT se Woordpret met Sonja Loots
2016-06-07"'n Meertalige universiteit is nie (net) 'n Afrikaanse universiteit nie."
Voordrag by die WAT se Woordpret: Die ideaal van ’n meertalige universiteit
2016-06-07"Hier staan ons dus nou, buite die hasehof, ‘n bietjie radeloos, met slegs die konsep van meertaligheid soos ’n baksteen in die hand. Wat kan ons daarmee maak? Ek stel voor ons gooi dit deur ’n paar vensters."
Kommentaar deur die Afrikaanse Taalraad: Taalbeleid by die Universiteit van Pretoria
2016-06-03"Kwessies soos taal, kulturele ruimtes en kurrikulum by die UP moet dus onderhandel word eerder as dat ’n meerderheidsgroep eenvoudig hul wense op ’n minderheid afdwing."
PEN Afrikaans Nuusbrief: Junie 2016
2016-06-02Oor: Winnie Rust (14 April 1939 – 11 Mei 2016); die kaalvoetheld van die Comrades, Izak de Vries; potgooi van 'n RSG-onderhoud met Bettina Wyngaard oor Trippel-7; PEN Afrikaans se AJV 2016; nuwe boeke in Junie
Leer oor argiewe en boekherstel
2016-05-31Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument bied weer hul gewilde reeks kursusse en werkswinkels in die Paarl aan.
Persvrystelling: US-taalbeleid voldoen nie aan basiese bestuursvereistes
2016-05-30"Internasionale ervaring dui daarop dat universiteite ware meertaligheid kan handhaaf – maar slegs indien die situasie goed bestuur word."
