Portale
Olga Kirsch (1924–1997)
2016-01-14"Die Afrikaanse digkuns is enorm verryk deur Olga Kirsch met haar beskeie dog beduidende oeuvre." – Joan Hambidge. Lees oor die lewe en werk van Olga Kirsch in die ATKV-Skrywersalbum.
In samehorigheid met Ashraf Fayadh
2016-01-12Op Donderdag 14 Januarie gaan 76 organisasies in 29 lande gedigte voorlees in solidariteit met Fayadh en as protes teen sy gevangenskap en doodsvonnis.
2015-matriekuitslae: 'n blink toekoms wink
2016-01-08"Die toename in die 2015-slaagsyfer onder leerders van skole wat armer areas bedien, is verblydend – sowel as die feit dat die gaping in die slaagsyfers van skole in bevoorregte areas en skole in armer areas, vernou het."
Chris Barnard (1939–2015)
2016-01-08“Ek weet uit dure ondervinding ’n roman is op sy heel beste tot nét voor jy die eerste sin neergeskryf het. Daarná, sin vir sin, begin jy sy moontlikhede beperk.”
Herfsskool weer met trots in 2016 aangebied
2015-12-23Die jaarlikse Herfsskool vir skrywers word vanjaar weer deur die ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit aangebied en bekendes uit die skryfwêreld sal as aanbieders optree.
ATKV-Mediaveertjies 2016: skryf nou in
2015-12-21Die sluitingsdatum vir inskrywings vir die 2016 ATKV-Mediaveertjies is Vrydag, 5 Februarie 2016.
Direkteur: Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), Paarl
2015-12-15Die ATM verlang die dienste van ’n geskikte kandidaat as uitvoerende hoof vanaf 1 Julie 2016.
#litnetwoord2015: Die Taalkommissie se kortlys
2015-12-15Die Taalkommissie se belangrikste kriterium wat aangelê toe hul kortlys saamgestel is, is of 'n woord opgeneem kan word in die AWS.
PEN Afrikaans: ’n Feestyd-boekbonus met die komplimente van Taalgenoot
2015-12-11Met die klik van jou muis kan jy nou gratis ’n Krismisboks in PDF-formaat aflaai.
Foto's: Babalela-geskenkpakkies maak kinderharte bly
2015-12-11"Toe, nadat die kindertjies baie hard geroep het, daag die Babalela op."
#litnetwoord2015: Die ATKV se kortlys
2015-12-11Die ATKV se benadering was om na woorde te kyk wat 'n hoë gebruiksfrekwensie gehad het en dan ook wat van ‘n populêre aard is.
#litnetwoord2015: Die WAT se kortlys
2015-12-11Hier is die WAT se kortlys: tien woorde met ʼn hoë gebruiksfrekwensie in 2015.
Deon Meyer: die gas by die WAT se Woordpret
2015-12-10"Deon Meyer was op Vrydag 20 November die gas by die WAT se Woordpret. Bergsig Landgoed het hul Icarus-wynreeks kom bekend stel by die skepper van Ikarus se praatjie."
Foto's: Die ATKV vier Wêreldvigsdag in Atlantis
2015-12-09Op Dinsdag 1 Desember het die Atlantis-tak van die ATKV Wêreldvigsdag gevier. Die inisiatief is ‘n aantal jaar gelede deur Tannie Francis Brown, wat ook een van die finaliste in die 2015 ATKV-Liedjieslypskool was, begin.
Video en foto's: ATKV-Rieldansfinaal 2015
2015-12-09Die tiende ATKV-Rieldansfinaal is op 5 Desember by die Liqui-fruit Amfiteater in die Paarl aangebied.
Nuusberig 2: Studentesimposium in die Natuurwetenskappe by die Universiteit van die Vrystaat
2015-12-09"Terminologie-ontwikkeling op elke denkbare studieveld in 'n verskeidenheid tale in ons multitalige landsopset bemagtig alle taalgroepe ..."
Nuusberig 1: Studentesimposium 2015, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein
2015-12-09Op 29 en 30 Oktober 2015 het die departemente chemie en fisika van die Universiteit van die Vrystaat die vyftiende jaarlikse Studentesimposium in die Natuurwetenskappe aangebied, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK).
WAT: Borg 'n woord voor Kersfees
2015-12-09Indien jy nog vanjaar aan die WAT se Borg 'n Woord wil deelneem, is 18 Desember die laaste geleentheid as jy jou sertifikaat voor Kersfees wil ontvang of vir iemand 'n woord vir Kersfees wil borg. Hier is nog inligting oor hoe om 'n woord by die WAT te borg.
PEN Afrikaans Nuusbrief – Wat was jou woord van 2015?
2015-12-09Oor: Nuwe Afrikaanse boeke in November en Desember; die woorde van die jaar; 'n terugblik op PEN Afrikaans se bedrywighede en die mondigwording van Kwela
LitNet Akademies word bekroon met twee ATKV SA Akademie-pryse
2015-11-30Twee van die vier ATKV SA Akademie-pryse vir geesteswetenskaplike artikels is vanjaar aan LitNet Akademies-artikels toegeken.
