Portale
Verklaring van PEN Afrikaans teen Nitesh Patel van Standard Bank se uitsprake rakende boekaankope
2015-11-02"PEN Afrikaans dring aan dat Nitesh Patel van Standard Bank sy stelling oor die aankoop van boeke sal terugtrek. Standard Bank moet sigself ook in die openbaar van hierdie punt distansieer."
Skerpskryf in Afrikaans
2015-10-29"Nie net onder moedertaalsprekers van Afrikaans nie, maar ook by diegene wie se tweede taal Afrikaans is, heers daar ’n aansteeklike opgewondenheid oor die taal wat kleur en kultuurgrense oorskry. As dit is hoe die jongmense van vandag Afrikaans ervaar, hoef daar geen vrees te bestaan vir die toekoms van Afrikaans nie."
ATKV-Spelathonfinaal: Afrikaans as Huistaal
2015-10-28Die nasionale finaal van die ATKV-Spelathon vir Afrikaans as Huistaal het op 24 Oktober by die Leeuwenhof Akademie in Bedfordview plaasgevind.
Inligting omtrent die Jan H Marais-prys vir 2016
2015-10-27Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wag nominasies in vir die Jan H Marais-prys vir 2016. Die prysgeld beloop R500 000.
Ouers, moenie in die teater mors nie!
2015-10-26"Ouers, moenie oor die tieners treur nie! Die jongmense is beter as wat ons dink!"
Navorsers en fasiliteerders vir kort projek oor moedertaalonderrig gesoek
2015-10-23Twee Afrikaanssprekende navorsers en twee fasiliteerders word vir ’n korttermyn-navorsingsprojek oor Afrikaans as onderrigtaal op skoolvlak gesoek.
Full Moon Picnic at the Taalmonument
2015-10-23Come and take a closer look at the full moon from the Afrikaanse Taalmonument on Paarlberg, at the first Full Moon Picnic of the season on Saturday 24 October 2015.
’n Verklaring deur PEN Afrikaans rakende #Feesmustfall | A statement by PEN Afrikaans regarding #Feesmustfall
2015-10-22"Daar is ongetwyfeld vrae te vra oor die koste van opvoeding, maar ons is ewe bewus daarvan dat iemand langs die pad moet betaal."
Volmaanpiekniek by die Taalmonument
2015-10-21Glo jy aan die man in die maan of dat die maan van kaas gemaak is?
Uitslae: ATKV-Tienertoneelfinaal 2015
2015-10-20Altesaam 180 toneelstukke het vanjaar aan die 51ste ATKV-Tienertoneelkompetisie deelgeneem, met ongeveer 3 000 hoërskoolleerders wat die verhoë warm gespeel het.
Die ATKV-Spelathon is pret en bou wedersyds goeie verhoudinge
2015-10-19“Daar word dikwels oor kinders (en volwassenes!) se spelvermoë gekla, maar deur die ATKV-Spelathon raak die moedertaal- en niemoedertaalsprekers van Afrikaans ernstig oor die spel van Afrikaanse woorde.”
Boekresensie: Liefde is 'n sprokie, saamgestel deur Santie Nel
2015-10-19"Vlam, ons hedendaagse Rooikappie, is letterlik 'n rooikop en sy woon op die sprokiesagtige dorpie Woudenburg, waar sy op haar fiets deur die strate ry en vir haar ouma in die ouetehuis, die Toevlug Aftreeoord, gaan kuier."
Nagraadse toekennings vir studie in enige vakdissipline in Afrikaans
2015-10-14Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns stel vir 2016 'n beperkte getal beurse/toekennings (vir een jaar) beskikbaar, bedoel vir nagraadse studie deur die medium van Afrikaans in enige studierigting.
Foto's: Die Afrikaanse Taalmonument word 40
2015-10-14Die Taalmonument se veertigste verjaarsdag is Saterdagaand tydens 'n gesellige geleentheid by die monument gevier. By hierdie geleentheid is die eerste Neville Alexander-prestigetoekennings oorhandig en is die nuwe uitstalling in die besoekersentrum geopen.
Afrikaanse Taalraad: Vakature
2015-10-14Die Afrikaanse Taalraad wag aansoeke in vir hierdie betrekking en die sluitingsdatum is 23 Oktober 2015.
ATKV-Muziq: The astonishing journey of Junnan Sun
2015-10-13"This is why the ATKV’s competition is so important. Every year I would go online to see who had won and I would listen to that person and decide what I would still need to learn to get better, so that I too could win."
Van ’n arm kleintyd na internasionale roem
2015-10-08"Onthou die naam Noluvuyiso Mpofu. Onthou haar as die meisie wat, sonder enige hulp, vir haarself geleer opera sing het."
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Jaarvergadering en simposium
2015-09-30Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarvergadering, simposium en bekroningsplegtigheid vind plaas op 1 en 2 Oktober in Pretoria.
Grepe indrukke van die Afrikaanse Taalraad se Taalberaad op Erfenisdag 2015
2015-09-30"Debra Meyer het genoem dis tyd dat ons, ('diegene wat soos ek lyk', en sy wys met haar vinger na haar bruin vel) ons taal opeis, as ons taal, omdat ons daar was toe Afrikaans nog in sy kinderskoene was."
