Vanjaar se ATKV-Woordveertjies is op Vrydag 9 September by D’Aria in Durbanville toegeken. Die Woordveertjies is vanjaar vir die negende keer aangebied.

Vooraf: Martin Steyn en Lelani Fourie. Martin het die prys vir spanningslektuur gewen.
Foto: Izak de Vries

Vooraf: John en Gail Nicholson. John het die prys vir leesbevordering ontvang.
Foto: Izak de Vries

Vooraf: Die stel is reg en die media berei voor.
Foto: Izak de Vries

Vooraf: Sestien Woordveertjies is toegeken.
Foto: Izak de Vries

'n ATKV-Woordveertjie
Foto: Izak de Vries

Die gaste begin opdaag by D'Aria vir die negende ATKV-Woordveertjie-geleentheid.
Foto: Izak de Vries

Vooraf: Debbie Loots, wat die ATKV-Prosaprys gewen het.
Foto: Izak de Vries

Loki Rothman
Foto: Naomi Bruwer

Hiram Koopman
Foto: Naomi Bruwer

Die aand begin. Lynelle Kenned het as gasvrou opgetree.
Foto: Izak de Vries

Lynelle Kenned
Foto: Naomi Bruwer
ATKV-Kinderboektoekennings:
Voorleeskategorie: Graad RR–1
- Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – Moenie die knoppie druk nie
- Illustreerder: Chris Venter (LAPA Uitgewers) – Moenie die knoppie druk nie

Chris Venter, Jaco Jacobs en Lynelle Kenned
Foto: Naomi Bruwer
Selfleeskategorie: Graad 2–3
- Skrywer: Jaco Jacobs (LAPA Uitgewers) – My ouma is ’n film-ster
- Illustreerder: Stephen Wallace (LAPA Uitgewers) – My ouma is ’n film-ster

Stephen Wallace, Lynelle Kenned en Jaco Jacobs
Foto: Naomi Bruwer

Jaco Jacobs met sy 2016-Woordveertjies
Foto: Naomi Bruwer
Selfleeskategorie: Graad 4–5
- Skrywer: Fanie Viljoen (LAPA Uitgewers) – Bravo, Lulu
- Illustreerder: Elsbeth Eksteen (LAPA Uitgewers) – Bravo, Lulu

Elsbeth Eksteen, Lynelle Kenned en Fanie Viljoen
Foto: Naomi Bruwer

Fanie Viljoen
Foto: Naomi Bruwer
Selfleeskategorie: Graad 6–7
- Skrywer: Troula Goosen (Protea Boekhuis) – Spooksoene

Troula Goosen en Lynelle Kenned
Foto: Naomi Bruwer

Troula Goosen
Foto: Naomi Bruwer
Selfleeskategorie: Graad 8 – 10
- Skrywer: Santie Nel (Human & Rousseau) – Liefde is ’n sprokie

Santie Nel en Lynelle Kenned
Foto: Naomi Bruwer

Santie Nel
Foto: Naomi Bruwer
Die Toekenning vir Leesbevordering in Afrikaans gaan vanjaar aan John Nicholson: Omegaview-gemeenskapsontwikkelingsprojek.

John Nicholson, van die Omegaview-projek, Lynelle Kenned en Gail Nicholson
Foto: Izak de Vries

Hiram Koopman en Loki Rothman
Foto: Izak de Vries


Chris van Niekerk en Tinarie van Wyk Loots het die prosa en poësie gedramatiseer.
Foto: Naomi Bruwer
Die kategorie Prys vir Liefdesroman se beoordelaars was Shireen Crotz, Roela Hattingh en Madri Victor. met die wenner: Immer wes – Irma Joubert (LAPA Uitgewers).

Irma Joubert en Lynelle Kenned
Foto: Naomi Bruwer
Die Prys vir Romanses se beoordelaars was Carina Hanekom, Carol-Ann Johnson en Kobie van Aswegen, met die wenner: Liefde in laslap – Elsa Winckler (Satyn).

Elsa Winckler en Lynelle Kenned
Foto: Naomi Bruwer

Elsa Winckler
Foto: Naomi Bruwer
Diana Ferrus, Loftus Marais en Johan Myburg was die beoordelaars vir die Prys vir Poësie, met die wenner: vry- – Gilbert Gibson (Human & Rousseau).

Gilbert Gibson en Lynelle Kenned
Foto: Naomi Bruwer

Gilbert Gibson
Foto: Naomi Bruwer
Die Woordwystoekenning vir woordeboeke en taalgidse is beoordeel deur Anne-Marie Beukes, Willem Botha en Leon de Stadler, met die wenner: Legal Terminology: Criminal Law, Procedure and Evidence/Regsterminologie: Straf-, Strafproses- en Bewysreg (2015). Uitgegee deur Juta. Saamgestel deur die Sentrum vir Regsterminologie in Afrikatale.

Marlinee Chetty, Mariëtta Alberts en Lynelle Kenned
Foto: Naomi Bruwer
Theo Kemp, Juanita Swanepoel en Mike van Graan was die beoordelaars vir die Prys vir Dramateks. Dit gaan vanjaar aan: Rooivalk – Nico Scheepers.

Nico Scheepers en Lynelle Kenned
Foto: Naomi Bruwer
Die Prys vir Spanningslektuur is beoordeel deur Sam Cooper, Ronel Nel en Ilse Salzwedel, met die wenner: Skuldig – Martin Steyn (LAPA Uitgewers).

Martin Steyn en Lynelle Kenned
Foto: Naomi Bruwer

Martin Steyn
Foto: Naomi Bruwer

Japie Gouws het die ATKV-Prosaprys aangekondig.
Foto: Naomi Bruwer
Die ATKV-Prosaprys se beoordelaars was Thys Human, Riana Scheepers en Kirby van der Merwe, met die wenner: Split – Debbie Loots (Queillerie).

Debbie Loots, Japie Gouws en Lynelle Kenned
Foto: Naomi Bruwer
Prestigetoekenning

Die ATKV se hoogste eerbetoon, die Prestigetoekenning, gaan vanjaar aan die legendariese Amanda Strydom.
Foto: Naomi Bruwer

"Ek kan rock in my taal!"
Foto: Naomi Bruwer

Amanda Strydom
Foto: Naomi Bruwer
Die wenners

Staande: Nico Scheepers, Marlinee Chetty, Troula Goosen, Elsa Winckler, Gilbert Gibson, Mariëtta Alberts, Martin Steyn, Chris Venter, Jaco Jacobs, Fanie Viljoen, Elsbeth Eksteen, John Nicolson. Sittende: Irma Joubert, Debbie Loots, Santie Nel, Stephen Wallace
Foto: Izak de Vries

Kinderboekwenners voor, van links: Jaco Jacobs, Stephen Wallace en Santie Nel. Agter: Troula Goosen, Chris Venter, Fanie Viljoen en Elsbeth Eksteen
Foto: Izak de Vries

Debbie Loots, wenner van die ATKV Prosaprys, tydens 'n onderhoud ná die tyd.
Foto: Izak de Vries

Troula Goosen, die skrywer van Spooksoene, by haar uitgewer, Nicol Stassen van Protea Boekhuis
Foto: Izak de Vries

