WAT: Borg 'n woord voor Kersfees

  • 0
Lees ook:
Woordeboek van die Afrikaanse Taal-portaal

Indien jy nog vanjaar aan Borg 'n Woord wil deelneem, is 18 Desember die laaste geleentheid as jy jou sertifikaat voor Kersfees wil ontvang of vir iemand 'n woord vir Kersfees wil borg.  Twee deelnemers kan elkeen 'n Sanlamprys van R25 000 wen. Elkeen wat 'n woord borg, kry vir ses maande gratis toegang tot die Aanlyn WAT en indien jy 'n woord eksklusief borg vir R5 000 kry jy vyf jaar gratis toegang.  Die WAT word 90 jaar oud in 2016 en ons vier dit reeds met 'n Borg 'n Woord-bonusjaar!

Ons wens jou graag 'n geseënde Kersfees en 'n voorspoedige nuwe jaar toe.

Willem Botha

WAT_deonmeyer_borgnwoord

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top