Foto's: Ommietafel – wie se Afrikaans?

  • 0
Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument en die Vriende van Afrikaans het vanjaar saam partytjie gehou om drie verjaardae te vier: Afrikaans amptelik 90, die Afrikaanse Taalmuseum 40 en die Vriende van Afrikaans 21. Izak de Vries het foto's geneem.

ommietafel15.1

Ena Jansen, HemelBesem, Karien Brits, Johan van Lill

ommietafel15.2

Ommietafel eet almal saam.

ommietafel15.3

Verskeie Voortrekkers het die geleentheid bygewoon.

ommietafel15.4

Amanda de Stadler en Danny Titus

ommietafel15.5

Michael le Cordeur en sy ouers

ommietafel15.6

Johan van Lill, Ena Jansen, Karien Brits, Nico Koopman, HemelBesem en Jack Louw

ommietafel15.7

Jack Louw

ommietafel15.8

Margaret Bakkes

ommietafel15.9

Johan Bakkes

ommietafel15.10

Johan van Lill

ommietafel15.11

Ena Jansen

ommietafel15.12

Karien Brits

ommietafel15.13

Nico Koopman

ommietafel15.14

HemelBesem

ommietafel15.15

Janine van Rooy, beter bekend as Blaq Pearl

ommietafel15.16

DA-LP Anchen Dreyer, wat vertel hoe Afrikaans tog spontaan in parlementêre komitees gebruik word.

ommietafel15.17

Amanda de Stadler

ommietafel15.18

Isabeau Botha

ommietafel15.19

Agter: Amira Clayton, Amanda de Stadler, Jack Louw, Johan van Lill, Hemelbesem, Isabeau Botha Voor: Ena Jansen, Danny Titus, Karien Brits, Nico Koopman

 

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top