SA Skoleseminaar | Schools Seminar

Volg en neem deel aan die gesprek rondom Suid-Afrikaanse skole. |

Follow and join the ongoing conversation on South African schools.

The Basic Education Laws Amendment Bill (BELAB): what parents should know

Naomi Meyer, Robyn Beere, Ebrahiem Daniels SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-06-06

"It is important for parents to be empowered and to get involved in the debates around education. .... Parents as well as learners themselves should consider making submissions and having their voices heard."

Die Konsepwysigingswetsontwerp op Onderwyswette (BELAB): Afrikaans oorleef op skool solank "redelikerwys doenlik"

Naomi Meyer, Juané van der Merwe SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-06-02

"Tans behou die beheerliggaam die reg voor om ’n skool se taalbeleid te bepaal. Die eerste wesenlike verandering wat die wetsontwerp ten opsigte van taal voorstel, is die vereiste dat die beheerliggaam die taalbeleid en enige wysigings daaraan vir goedkeuring aan die hoof van die onderwysdepartement moet voorlê."

Afrikaans en Kaaps op skool: Faeed Amardien se pad met die onderwys

Faeed Amardien SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-05-05

"Kinnes is geneig om jou te toets en jou karakter. Jy het een doel gehad toe jy die profession gekies het, en dis om liewens te change, kinnes te educate om meaningful contributions te maak in hulle gemeenskappe."

Herinneringe aan my onderwysloopbaan – en my pad met die onderrig van Afrikaans

Estelle Kruger SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-05-03

"Dit was ’n aangrypende ervaring om voor (opstandige) hoërskoolseuns in die klas te staan terwyl die 1976-onluste rondom Afrikaans as onderrigmedium in Soweto plaasgevind het. Hoe verduidelik en regverdig ’n mens dit dat leerders gedwing word om in die 'landstaal' onderrig te ontvang, terwyl jou eie politieke oortuigings nog aan die ontwikkel is."

Is djulle gesyp, Kaapse Forum?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-04-07

"Wat is volgende? Voorstelle dat die Driekamerparlement dalk glad nie so ’n slegte idee was nie, want toe kon 'ons' bruines darem ’n stem uitbring?"

Skoolleierskap en die skep van produktiewe leerruimtes in skole deur Johan Burger en Aslam Fataar: ’n resensie

Michael le Cordeur Resensies 2022-03-16

"Al wat nodig is, is om nuut oor onderwys te dink."

(Ab)using language for narrow socio-political and racist interests

Mashudu Mashige Opinion 2022-03-02

"Institutional support and status involves far more than just mouthing platitudes to the electorate. It means a dogged determination, as displayed in the development of Afrikaans to where it is today."

Skoleseminaar en Wysigingswetsontwerp: waarom Afrikaanse ouers moet kennis neem

Naomi Meyer, Chris Klopper SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-02-18

"Hierdie voorstelle is ’n teruggryp na mikrobestuur en die hervestiging van ’n staatskoolbedeling waar die staat vir gemeenskappe besluit wat in hulle belang is – soos gedurende 1976."

BAQONDE and multilingual education in South Africa: An interview with Lorna Carson

Naomi Meyer, Lorna Carson Universiteitseminaar | University Seminar 2022-02-17

"Take time to learn how to pronounce someone’s name. Start there."

Skoleseminaar en die Wysigingswetsontwerp: Lesufi is die brein agter Afrikaans se verkragting

William Sezoe SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-02-17

"Dit raak by die dag duideliker dat die ANC-regering nie ’n veer omgee oor moedertaalonderrig nie. Nog minder gee hulle ’n hel om oor die bewaring en die beskerming van inheemse tale in Suid-Afrika."

Skoleseminaar: Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys

Danie van Wyk SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-02-16

"Die wysigings het dit ten doel om die regering se mag uit te brei."

 

Dit is tyd vir ’n “volkskongres” oor Afrikaans

Piet Muller SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-01-27

"Net soos wit kinders, is bruin en swart Afrikaanssprekende kinders vandag letterlik en figuurlik ons volk se toekoms en daar moet soos kleinode na hulle omgesien word. Hulle moet die soort onderwys ontvang waarmee hulle suksesvol in die postindustriële ekonomie kan meeding."

’n Donker wolk en ’n nuwe skooljaar: ’n gesprek met ’n skoolhoof van Kuilsrivier

Naomi Meyer, Anonieme skoolhoof van Kuilsrivier SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2022-01-20

“Daar’s niks kos by die huis nie. Mense praat van tegnologie om te leer. By ons skool is daar nie kos vir elke dag nie – watse ding is ’n rekenaar by die huis?”

Wat behoort die benadering teenoor godsdiens in skole te wees?

Aslam Fataar SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2021-10-01

"Skoolhoofde, skoolbeheerliggame en onderwysers word dus uitgedaag om ’n ruim en inklusiewe godsdienstige benadering te implementeer. Tog is dit presies waar skole sukkel."

COVID-19 en verlore skooltyd: Earl Basson se wenke aan ouers en onderwysers

Naomi Meyer, Earl Basson Skole 2021-08-13

"Twee dinge staan uit: tegnologie en selfgerigte leer."

COVID-19 en verlore skooltyd: Christa van Staden se wenke aan ouers en onderwysers

Naomi Meyer, Christina Johanna (Christa) van Staden Skole 2021-08-04

"Sillabusse hoef nie so oorvol te wees nie; dit kon ingekort word. Waarom was die pandemie eers nodig om dit te besef?"

COVID-19 en verlore skooltyd: Elize Vos se wenke aan ouers en onderwysers

Naomi Meyer, Elize Vos Skole 2021-07-30

"Onderrig en leer sal nooit weer dieselfde lyk nie." 

COVID-19 en verlore skooltyd: Faeed Amardien se wenke aan ouers en onderwysers

Naomi Meyer, Faeed Amardien Skole 2021-07-30

"Ontsluit jou potensiaal, want daar binne-in jou is daar iets besonders wat die wêreld by baat kan vind. Geen beroep is meer superior as ’n ander nie."

COVID-19 en verlore skooltyd: Michael le Cordeur se wenke aan ouers en onderwysers

Naomi Meyer, Michael le Cordeur Skole 2021-07-29

"Die enigste oplossing is dat ouers begin verantwoordelikheid aanvaar vir hul kinders se opvoeding. Hulle móét hulp soek, saamspan, vennootskappe sluit met hul plaaslike sakemanne. Jy hoef nie geld te hê nie. Dit kos niks behalwe moeite en harde werk om klaskamers in die middag goed skoon te maak, om te sorg dat daar seep en water is om kinders se hande te was, of om maskers te maak vir kinders nie."

COVID-19 en verlore skooltyd: Dewald Koen se wenke aan ouers en onderwysers

Naomi Meyer, Dewald Koen Skole 2021-07-28

"Ouers of voogde moet as ’n span saam met die onderwyser werk. Stel realistiese verwagtinge. Ouers/voogde kan veral jonger kinders soveel as moontlik laat lees. Vir tieners is dit belangrik dat ouers hulle emosioneel ondersteun."

Top