Persverklaring: Onderwysverklaring na aanleiding van Wysigingswetsontwerp op basiese onderwys

  • 0

’n Berig het onlangs in Rapport verskyn in verband met die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys wat deur die regering beplan word en ook ’n brief wat deur 19 organisasies, wat hulle beywer vir volhoubare Afrikaanse onderwys in openbare skole, onderteken is. Hierdie brief is aan Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gestuur. 

Laai die brief hier in PDF-formaat af.

Lees ook:

Skoleseminaar en Wysigingswetsontwerp: waarom Afrikaanse ouers moet kennis neem

Skoleseminaar: Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys

Die Konsepwysigingswetsontwerp op Onderwyswette (BELAB): Afrikaans oorleef op skool solank "redelikerwys doenlik"

The Basic Education Laws Amendment Bill (BELAB): what parents should know

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top