Skoleseminaar en Wysigingswetsontwerp: waarom Afrikaanse ouers moet kennis neem

“Hierdie voorstelle is ’n teruggryp na mikrobestuur en die hervestiging van ’n staatskoolbedeling waar die staat vir gemeenskappe besluit wat in hulle belang is – soos gedurende 1976.”