SA Skoleseminaar | Schools Seminar
Volg en neem deel aan die gesprek rondom Suid-Afrikaanse skole. |
Follow and join the ongoing conversation on South African schools.
As jy nie Engels by die huis praat nie, maar in Engels skoolgaan: Hoe om Wiskunde in graad 1 te leer praat
2022-11-29"Vele mediaberigte en navorsing dui daarop dat Suid-Afrika se wiskunde swak is as gevolg van niemoedertaalonderrig. Dit is om hierdie rede dat ons besluit het om wiskunde- en taalondersteuning in die grondslagfase te ondersoek."
The ambiguity of the name Luckhoff: my thoughts at the Race and Transformation in Higher Education Conference at Stellenbosch University
2022-11-25"While I was sitting in one of the conference sessions, I recalled a discussion we’d had in school 35 years before. It was about the name of the school which I matriculated from. The issue was, who is this person whom Luckhoff, our school, was named after?"
Onderwyshulp en leesbegripstrategieë 3: Metakognisie en agtergrondkennis
2022-11-18"Dit is ook beklemtoon dat die leser ’n groot bydrae kan en moet lewer om op sy manier en met sy agtergrond betekenis te skep uit en met die inligting wat in die teks verskaf word. Al die betekenis staan nie sommer net direk daar nie. Dit is dus ’n kommunikasie wat tussen die leser/hoorder en die teks moet plaasvind."
BELA-wetgewing en Afrikaans op skool: Merlyn van der Rheede gee haar mening
2022-11-10"Sommige instansies sien hierdie voorgestelde wysigingswet as die staat se manier om totale beheer oor skole oor te neem en om skole die reg op moedertaalonderrig te ontsê. ... Politici het die geneigdheid om alles te politiseer en dit is nie noodwendig in die landsburgers se beste belange nie."
Onderwyshulp, deel 2: Leesbegripontwikkeling – hardoplees en leesbegripstrategieë
2022-10-31"Om doodgewoon aan die einde van ’n skooldag ’n storie te lees vir die klas of vanaand by die huis net voor slaaptyd, is dalk een van die belangrikste leergeleenthede van die dag. Want dit is die natuurlike manier hoe ons taal van kleins af leer; deur die luister daarna, die vrae vra daaroor, die praat daaroor en die visualisering van wat gesê of gelees word."
Sê nou maar-SA skoleseminaar: Loit Sōls reageer
2022-10-25"[E]k predict, die taal-bias gap tissin students sal greatly vinou, nie net in general, but oek in debates, tiwyl pride vi jou Moerstaal sal opskep in massive servings."
Onderwyshulp: Hoe wyd lê die betekenis van lees? Die toepassing van metakognisie en modellering
2022-10-04"’n [M]ens kan ’n hele sin vlot en vloeiend lees, maar nog altyd niks daarvan verstaan nie." Is jy ’n onderwyser of opvoeder wat agterkom dat kinders sukkel om met begrip te lees? Johan Anker se artikel het raad.
Top-tien-opvoeders in die Wes-Kaap: ’n onderhoud met Robyn van de Rhede
2022-09-14"My droom is dat elke leerder in Suid-Afrika ’n kwaliteitopvoeding sal ontvang, ongeag die area waarin hulle woon. Net omdat dit ’n no-fee-skool is, beteken dit nie dat hierdie leerders nie kan presteer nie. As jy vir ’n kind die geleentheid skep, en jy maak die commitment om saam met hulle die pad te stap en altyd hul nommer-een-ondersteuner te wees, selfs na skool, kan enige kind presteer."
Khawufane ucinge SA schools seminar: Mphuthumi Ntabeni responds
2022-09-08"Ukufunda ngelwimi lakhe lwemveli limenza umfundi anqakule msinyane, kwaye azive enegugu nomdla kulento ayifundiswayo." | "Learning in their mother tongue or vernicular makes a pupil sharp in absorbing the lesson, it also entices their sense of pride in the their own identity."
Sê nou maar-SA skoleseminaar: Chareldine van der Merwe reageer
2022-09-08"Dis belangrik dat ouers wanneer hulle besluit in watter taal hulle die kind wil laat skoolgaan, moet nadink oor die taal waarin die kind die beste kan presteer en maksimum resultate kan behaal. Dit moet ook ’n taal wees waarin ouers hulle kinders kan ondersteun."
Just imagine SA schools seminar: Bassey Antia responds
2022-09-08"In one country, a researcher concluded that in the experience of both teachers and students English is more appropriately described as a medium of obstruction, rather than of instruction. I dream of a world where students are educated in a system where languages in their repertoire, as well as their social realities, are taken into account when they learn – as well as when they are assessed."
Sê nou maar-SA skoleseminaar: Danie van Wyk reageer
2022-09-08"Vir kinders om in hul moedertaal onderrig te word sal nie slegs bydra tot beter akademiese prestasies en vordering nie, maar sal in hulle ook ’n selftrots ontwikkel, want hulle sal nie slegs gemaklik met hulself wees nie, maar sal ervaar dat hulle ’n voorreg het wat hulle te alle tye sal bevoordeel, omdat hul moedertaal deel van hul leefwêreld sal wees."
Languages and South African schools: a web seminar
2022-09-08Naomi Meyer het ’n paar mense gevra om te skryf oor ’n wêreld waar onderrig in die taal wat die kinders by die huis praat, sou kon plaasvind. | Naomi Meyer asked a few people to write about a world where children are educated in the language they speak at home. | Naomi Meyer ucele abantu abambalwa ukuba bathi gqaba-gqaba ngezavenge kwabantwana ngelwimi labu lesuntu.
Die publikasie van Afrikaanse kinder- en jeugboeke in die 21ste eeu
2022-08-24"In ’n studie wat pas voltooi is, is bevind dat die produksie van kinder- en jeugboeke in Afrikaans ’n stadige, maar bestendige groeikurwe in die 21ste eeu toon."
Gesprek van Estelle Kruger met Fanie Viljoen en Daniël Hugo oor hulle grafiese roman Laaste lewe (2020)
2022-08-02"Strokiesprente kombineer die visuele en geskrewe wêreld op ’n unieke manier. As bonus is dit vermaaklik."
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – op reis na akademiese uitmuntendheid en innovasie
2022-08-01"My verhouding met die leerders en studente het vir my toenemend belangrik geword. Ek het omgegee vir hul persoonlike ontwikkeling, die ontdekking en realisering van hul potensiaal en hul ervaring van gebrokenheid in hul wêreld, tesame met die soeke na kreatiewe oplossingsmoontlikhede binne hul bereik."
Onderwystaalwet: BELA is nie kinderspeletjies nie
2022-07-11"Taal is betekenisloos indien die rol daarvan as lens waarmee die wêreld vir ons geskep en tot ons insig kom, oor die hoof gesien word. Taal is onlosmaaklik deel van menswaardigheid, van ons bestaan, en op sterkte van daardie gelykheid tussen taalbelewenisse moet ons verseker dat taal nie afgetakel word nie, al word dit nie prakties gesproke te alle tye gelyk aangewend nie."
"Ons moet politiek uithaal uit die onderwys."
2022-06-22Die onderwys moet fokus op die volgende: Wat is die beste vir leerders? Freek Robinson gesels met Wilna van Heerden, skoolhoof van die Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch.
Persverklaring: Onderwysverklaring na aanleiding van Wysigingswetsontwerp op basiese onderwys
2022-06-10’n Berig het onlangs in Rapport verskyn in verband met die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys wat deur die regering beplan word en daarby ook ’n brief wat deur 19 organisasies, wat hulle beywer vir volhoubare Afrikaanse onderwys in openbare skole, onderteken is. Hierdie brief is aan Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, gestuur. Laai die brief hier in PDF-formaat af.
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – ’n afdraaipad na interkulturele onderwys
2022-06-10"Ek het by beide die kontak- en afstandsonderrig studente aangemoedig om Afrikaanse tydskrifte soos Huisgenoot te lees omdat dit ’n gebruikersvriendelike aanslag het en hulle eweknie in Drum en You gevind kon word om te help met leesbegrip en hulle aanleer van Afrikaans. Tog jammer dat daar nie toe reeds 7de Laan (wat eers in 2000 verskyn het) op die televisie was nie."
