Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Onderhoudend: Birgit Kuschke

Birgit Kuschke, Louis Kotzé 2014-06-11 "Dit spreek vanself dat, in sommige gevalle, die omgewing nooit weer na sy vorige toestand herstel kan word nie. ‘n Mens sal byvoorbeeld nooit die vernietiging van 300 jaar oue bome kan herstel nie."

Onderhoudend: Susan Smith

Susan Smith 2014-06-04 "Daar bestaan wêreldwyd ’n toenemende sensitiwiteit vir die omgewing, aangevuur deur waarskuwings oor die mens se invloed op ons planeet en sy hulpbronne en die reeds onomkeerbare vlakke van aardverwarming."

Afrikaans is 100 jaar lank ’n amptelike onderrigtaal

Eldridge Jason, Gerda Odendaal Seminare en essays 2014-06-04

Gerda Odendaal het by die US tydens die middaguur met Eldridge Jason oor die onderwerp gesels.

Populaire Filosofie en het Nieuwe Testament

Paul Decock 2014-05-30 "This is a new way of being-in-the-world, which consists in becoming aware of oneself as part of nature, and a portion of universal reason. At this point, one no longer lives in the usual, conventional human world, but in the world of nature."

Webseminaar: Populêre filosofie en die Nuwe Testament

2014-05-30 In ’n onlangse artikel op LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) getiteld "Populêre filosofie en die Nuwe Testament" kyk Johan Thom na die Nuwe Testament se wêreld, spesifiek die populêre filosofie van die tyd waarin hierdie boeke geskryf is.

Aanlyn kongres: Poolshoogte

Seminare en essays 2014-05-28

Waar staan die Afrikaanse letterkunde 20 jaar ná demokrasie? 

All the world's a stage

Mike van Graan 2014-05-28  Mike van Graan's opinion on the appointment of Nathi Mthethwa as Minster of Arts and Culture.

Die Bybel as produk van sy tyd

Gerda de Villiers 2014-05-22 "Ons vergeet dikwels dat slegs ’n klein handjievol mense in die antieke tye kon lees en skryf ...  Die skrifgeleerdes was ’n elitistiese akademiese klas – meestal kon nie eens die koning lees en skryf nie."

Onderhoudend: Ilse Feinauer en Elzet Kirsten

Franci Vosloo, Ilse Feinauer, Elzet Kirsten 2014-05-21 "As die Engels alleen gelees word, omdat dit 'uit die Afrikaans gespruit' het, sal dit soms dalk wees soos om na ’n driedimensionele film te kyk sonder ’n 3D-bril, maar daar is steeds baie uit die bundel te put as slegs een taal in ag geneem word."

Die Suid-Afrikaanse filmbedryf sedert 1994

Martin Botha 2014-05-14 'n Bloeitydperk of verlore geleenthede?

C Louis Leipoldt’s orientation

Paul Murray 2014-05-12 There has been speculation over the decades about the sexual orientation of the Afrikaans poet C Louis Leipoldt.

Uit die argief: WKOD loods proefprojek om meertaligheid in laerskole te bevorder

Roxanne Eastes Skole 2014-05-12

Tien Kaapse skole het vanjaar begin om isiXhosa-lesse vir graad 1’s aan te bied as deel van ’n proefprojek om meertaligheid in Wes-Kaapse laerskole te bevorder.

Afrikaans se taalvariasiespore

2014-05-08 "Afrikaans, en tale wat soortgelyke ontstaansgeskiedenisse deel, het variasie in hulle ontwerpplan ingebou. Sulke nuwe nedersettingstale is van hulle ontstaan af variasievorme van die tale wat hulle sprekers kommunikatief wou beheers, met baie onderlinge skakerings."

Is Afrikaanse variëteite in die letterkunde regtig gestigmatiseer?

Hans du Plessis 2014-05-08 Stigmatisering van die variëteite van 'n taal is nie net 'n Afrikaanse verskynsel nie, en beslis ook nie 'n moderne een nie.

Webseminaar: Taalvariasie in Afrikaans

2014-05-08 Nou kan daar gevra word waar taalvariasie vandaan kom, en of variëteite van Afrikaans aan stigmatisering ly?

Onderhoudend: Helize van Vuuren

Helize van Vuuren, Henning Snyman 2014-05-08 Met die uitvoerige ontleding van die gedig "Vuurbees" in haar artikel ontstaan die vraag: Is hierdie gedig werklik deel van Opperman se laatwerk? Is dit vanweë die ontstaanstyd of is daar kenmerke in die teks wat dit as laatwerk onderskei? Dus: hoe word "laatwerk" bepaal?

LitNet Akademies-resensie-essay: Die poëtika van intieme ruimtes – Andries Bezuidenhout se Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle

Jaco Barnard-Naudé 2014-04-30 "Trouens, die huis (ook spesifiek die kombuis) en huishoudelike toestelle staan as ’n komplekse 'objective correlative' in hierdie bundel – ’n intieme ruimte waardeur meerdere emosionele registers deur die fokus op verskillende gebeure en objekte oorgedra word."

Wilma Stockenström: ’n Poëtiese lewe

Marietjie Lambrechts 2014-04-29 "Woorde is rampe, rampe, rampe!
Wys my ’n woord, ene, wat nie kul nie.
Noem my ’n woord wat ek nie onmiddellik kaatsend
sal nasê in die afstande tussen my en die ander,
bollend toegerank met die doringdraad van woorde.
In die begin was ontsnapping en bly dit steeds."

Die gebruik van kinderprenteboeke as selfbeeldbouers in die onderrig van agtergeblewe kinders

Izak de Vries 2014-04-29 Die gebruik van kinderprenteboeke as selfbeeldbouers in die onderrig van agtergeblewe kinders, met, as gevallestudies, ’n verwysing na Babalela van Martie Preller en Parmant van Leon de Villiers in Athlone North Primary.

Het die Afrikaanse kortverhaal Apartheid oorleef?

Kerneels Breytenbach 2014-04-29 Bestudeer mens die parabool wat die kortverhaal in Afrikaans tot op hede beskryf het, is dit moeilik om nie tot die gevolgtrekking te kom dat die kortverhaal as genre in Afrikaans nou ’n kritieke punt bereik het nie.
Top