Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
DJ Opperman 100 jaar: Dorothea van Zyl se bydrae
2014-09-29 Die digter DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Onlangs het die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch 'n feesvieringsgeleentheid in die Wilcocksgebou op die kampus aangebied waar sy menslike nalatenskap geëer is. Dorothea van Zyl (organiseerder en aanbieder van die aand) deel haar bydrae by dié geleentheid.DJ Opperman 100 jaar: In klank en beeld
2014-09-29 Die digter DJ Opperman sou op Maandag 29 September 2014 honderd jaar oud geword het. Hier is klank- en videobeelde van 'n onlangse feesgeleentheid ter viering van sy menslike nalatenskap by die Universiteit Stellenbosch.DJ Opperman 100 jaar: Wium van Zyl se bydrae
2014-09-27 "Ons in kisklere kyk geboeidin dié gat waar jy
Diederik, Johannes
dosent, digter, profeet
nou beslis
gaan uitvaar van lyf tot stof."
DJ Opperman 100 jaar: Etienne Britz se bydrae
2014-09-27 "Opperman was nie, soos Peter Blum, 'n genie wat vanaf die rand van die Afrikaanse bestel toegekyk het nie. Nee, hy was 'n bul naas die bul NP Van Wyk Louw. As letterkundige was hy die leermeester, keurder of bloemleser van ander digters – die groot 'tycoon' van ons literêre sisteem."LitNet Akademies-leesgoed: Herman Wasserman
2014-09-25 Herman Wasserman deel sy gedagtes oor die boeke wat hy onlangs gelees het en wat hom bybly.Cross-border languages
2014-09-25 "Africa was, and still is, a continent characterised by its rich linguistic heritage, but also the prominent role that the languages of the former colonial powers, namely English, French and Portuguese, still play."Week brengt ontwikkelingen in stroomversnelling
2014-09-19 Op Vrydag 19 September 2014 was in Amsterdam die afskop van die eerste Week van de Afrikaanse roman. Ingrid Glorie, koördinator van de Week en redakteur van Maandblad Zuid-Afrika, het die openingslesing gehou.LitNet Akademies-resensie-essay: Weermagstories deur Roelf Schoeman
2014-09-18 "Ons het as gewone mense oorlog toe gegaan en as moordenaars teruggekom …"Die atleet en die uitspraak: Was daar enige wenners?
2014-09-16 "Bismarck was reg. As mens enigsins omgee vir regspleging, moenie kyk hoe dit gebeur nie."'n Ander land as wat ek ken?
2014-09-10 "Wat nóú gebeur het, is die African Bank-debakel, ’n ineenstorting wat volgens berigte lank al voorspel is, waarop enkele ingeligtes glo gespekuleer het, waarvan die waarheid nou hopelik in ’n hof duideliker gaan word vir die gewone belegger."LitNet Akademies-leesgoed: Bibi Burger
2014-09-10 Ek het onlangs drie Engelstalige Suid-Afrikaanse romans gelees wat ek baie geniet het: The cutting room deur Mary Watson, Green-eyed thieves deur Imraan Coovadia en Six fang marks and a tetanus shot deur Richard de Nooy.Godsdiens in skole: Wat sê die Grondwet?
2014-09-09 Val godsdiensonderrig weg, of hoe word dit toegepas? Marinus Wiechers, Grondwetkenner, gee sy mening.A Reading of Claudius’s "State of the Nation Address" in Hamlet
2014-09-02 Shakespeare Against Apartheid: "Those of us who seek an equitable, just and democratic South Africa ... need to recognise that there is no neutral territory for Shakespeare studies in present-day South Africa."Boekgesprek: In a strange room deur Damon Galgut
2014-08-27 "Ek wonder hoe wat sy ons almal laat voel te doen het met ons eie geskiedenisse. Ons almal ken ’n Anna. Sy is ’n ster wat altyd verskiet. ’n Lig wat afgaan. ’n Oop honger mond met ’n dodelike byt as ’n mens te naby kom. ’n Bliksemstraal wat alles spektakulêr kan vernietig."LitNet Akademies-leesgoed: Hannes van der Walt
2014-08-21Hannes van der Walt deel sy top leesgoed met LitNet Akademies.
