Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

#blackface en die fascisme van misplaaste politieke korrektheid

Izak de Vries 2014-08-13 "As ons begin voorskryf wat mense in hulle artistieke uitdrukkings, beide in die openbaar en in geslote omgewings soos verjaardagpartytjies, mag en nie mag nie, dan is ons op dun ys."

Gestremde vroue – regtig ’n double negative?

Bettina Wyngaard 2014-08-13 Alle vroue is rotse, het Bettina Wyngaard hierdie afgelope Vrouedag van nuuts af ontdek.

Hoe skryf jy die beste Suid-Afrikaanse draaiboek van alle tye?

Francois Human 2014-08-06 "Skakel ongeluk en toeval uit. Gee die sentrale karakter meer om te doen. Verskuif die gebeure na ’n ander omgewing. Voeg ’n hindernis by." Francois Human gee nog wenke. En 'n oorsig oor die Suid-Afrikaanse filmbedryf.

LitNet Akademies-leesgoed: Francois Tolmie

D. Francois Tolmie 2014-07-31 "Daar verskyn op gereelde basis nuwe teologieë van die Nuwe Testament, maar hierdie een bly wat my betref die beste." 

Celebrating the intellectual legacy of AC Jordan

Phil Ndlela 2014-07-29 This contribution by Phil Ndlela "aims to accord Jordan his rightful place as one of the key figures in the advancement of the black literary tradition within the borders of South Africa and beyond".

MH17: 'n Blikkie Coke in Afrika

Bettina Wyngaard 2014-07-25 "Ek weet nie of ’n skoenlapper wat in Kanada haar vlerke klap, ’n sikloon in Thailand veroorsaak nie. Wat ek wel weet, is dat ’n mortier geskiet in Oekraïne talle voorkombare sterftes in Afrika waarborg."

Die skrywer as handelsmerk

Derick Muller 2014-07-24  

MH17: Uiteindelijk zegeviert het leven

Ingrid Glorie 2014-07-24 "En plotseling ontwikkelt zich een tocht van epische proporties." Door Ingrid Glorie

Onderhoudend: Alettie van den Heever

Alettie van den Heever 2014-07-23 "In Queste del Saint Graal word die 'aardse' ridders immers veroordeel vir hulle onvermoë om hulle tot die geestelike ridderskap te bekeer. Verder word hulle met ’n avontuurlose soektog gestraf."

Weet Steve wat hy sing?

Johann Rossouw, Deon Opperman 2014-07-22  

LitNet Akademies-leesgoed: Alettie van den Heever

Alettie van den Heever 2014-07-22 "Felski maak die opmerking dat ons taal van kritiek meer gesofistikeerd en wesentlik as ons taal van regverdiging is. Met hierdie boek lewer sy ’n verfrissende bydrae tot laasgenoemde."

In gesprek met ... Guido van den Berg

Carina van der Walt 2014-07-22 Zuid-Afrikahuis: Die "gemeenskaplike erfgoed van twee lande wat behoue moet bly".

Filmverwerkings moet moontlikhede ontsluit

Chris Broodryk 2014-07-22 "Die verwerkingsproses maak voorts voorsiening vir die draaiboekskrywer om ’n eie stem te ontwikkel, wat nodig is vir enige verwerking om te slaag. Die verwerkingsproses moet moontlikhede ontsluit, nie kreatiwiteit en vryheid inperk nie."

LitNet Akademies-leesgoed: Francois Venter

Francois Venter 2014-07-15 "Hy verduidelik oortuigend waarom die Weste (wat Noord-Amerika en Wes-Europa insluit) tans die oorhand in die wêreld het en nie byvoorbeeld China of Islam nie – maar versuim nie om die vraag te vra of dit steeds volhoubaar is nie."

Van labels en ghetto's

Bettina Wyngaard 2014-07-15  

Is daar 'n alien op jou stoep?

Koos Kombuis 2014-07-14  

Afrikaans se grootste topverkoper

Pieter GR de Villiers 2014-07-10  

Call girls maak nie lekker ontbyt nie

Henry Jack Cloete 2014-07-09  
Top