Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
'n Boom het geval: Gabriel García Márquez
2014-04-23 "Uiteindelik het die nuus gekom wat ons al lank te wagte was, maar wat nietemin soos die einde van ’n wêreld gevoel het: Gabriel García Márquez is nie meer daar nie." Lees André P Brink se huldeblyk.LitNet Akademies-leesgoed: Helize van Vuuren
2014-04-23 "Boeke wat ek onlangs gelees het, gaan oor 'moeilikhede': die onopgewassenheid van ons as lesers vir die begrip van ondeurdringbaar-gewaande postmoderne poësie, en ons benarde posisie as aardbewoners wat immer versnellende klimaatsverandering in die gesig staar."Arctic summer deur Damon Galgut
2014-04-23 Wat dink Joan Hambidge van die ysige somer uit Damon Galgut se pen?Onderhoudend: Dawid de Villiers
2014-04-17 Wat word bedoel met “onbillike” diskriminasie? Dawid de Villiers beantwoord vrae oor sy Regte-artikel.LitNet Akademies-leesgoed: Zandra Bezuidenhout
2014-04-15 Zandra Bezuidenhout deel haar top leesgoed vir die afgelope jaar met LitNet Akademies.Oor liberale republieke en gemeenskappe
2014-04-10 Danie Goosen bied 'n perspektief vanuit Tocqueville.Om filosofiese hase uit 'n hoed te trek
2014-04-09 Hierdie bydrae is op 13 Maart 2014 by die Filosofiekafee tydens die US Woordfees 2014 gelewer.Die literêre Roots van Voëlvry
2014-04-09 Die Vlaamse skrywer Jan Deloof heropen ’n rare blik op ’n unieke oomblik in die ontwaking van moderne Afrikaans.Exploring the role of nostalgic brand communication in the Afrikaner market
2014-04-09 Think of Afrikaans music, think of Afrikaans arts festivals. Nostalgia sells. How – and why?Onderhoudend: Dirk van der Merwe
2014-04-08 "In die Bybel word die wonderlikste etiese waarhede en riglyne vir dienooreenkomstige optredes aan lesers gebied."Etiek, oordeel en kommodifisering: enkele opmerkings aan die hand van twee onlangse tekste
2014-04-03"Beide hierdie tekste bied egter ’n oorspronklike en nuwe inset in ’n veld (etiek) wat soms geyk, die resultaat van konsensus en bloot polities korrek geword het."
