Afrikaanse Taalraad2014-03-05Die Afrikaanse Taalraad het met groot kommer kennis geneem van die taalchaos tydens die hofverrigtinge wat nie net in Suid-Afrika nie maar ook wêreldwyd Suid-Afrika se regstelsel in ‘n swak lig gestel het.
Melanie Schoeman2014-03-05Jy mag niemand op Facebook belaster nie. Melanie Schoeman vertel uit ’n regsoogpunt hoe mens daardie reg afdwing, en of mens hoegenaamd kán.
Frans Marx2014-03-05Die bekendmaking van persone se e-pos-adresse en ander kontakbesonderhede sal nie noodwendig onregmatig wees nie. Dit sal in elke geval beoordeel moet word in die lig daarvan of die benadeelde ’n regmatige privaatheidswil of privaatheidsverwagting het
2014-03-05 Duisende van ons gebruik daagliks Facebook, maar hoeveel van ons wonder oor die wetlike implikasies van die gebruik van hierdie platform, en wat ons regte en verpligtinge in hierdie verband is?
Roela Hattingh2014-02-27Roela Hattingh, ’n dosent by Vega School of Brand Leadership en kopieskrywer, reageer op Angeliqué van Niekerk se LitNet Akademies-artikel.
2014-02-27Taal is een van die instrumente wat kopieskrywers gebruik om die teikenmark se aandag in advertensies te trek en dubbelsinnigheid kan ’n waardevolle instrument wees om die teikenmark se aandag te trek, aangesien dubbelsinnigheid die teikenmark intellektueel (kognitief) uitdaag.
Pieter GR de Villiers2014-02-26Die eerste AS Geyser-gedenklesing by die Universiteit van Pretoria is 17 Februarie 2014 gehou. Pieter GR de Villiers skryf oor hierdie anti-apartheidsheld waarvan verbasend min mense weet.