Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Suid-Afrika op die rak: 'n Paar kinkels
2010-06-23Tot voor die koms van Nielssen-BookScan so drie en ’n bietjie jaar gelede was statistiek oor die Suid-Afrikaanse boekbedryf baie kosbaar. Enige inligting wat beskikbaar was oor verkope en omsette is gebruik om ’n geheelbeeld te vorm.
...
Zef b4 Zef
2010-06-15 In 1965 a UFO landed on the Old Pretoria Road near Johannesburg. It was observed by two traffic cops who reported seeing a large copper-coloured object hovering over the road before moving off at high speed, leaving a crater and burn marks in the ...My nederige, zef klippie in die bos
2010-05-28 Die vlymskerp sosiale kommentator Jack Parow is verlede jaar amper tydens ’n vertoning in Windhoek gemoer. En my vermoede is dat dié amperse eer hom te beurt geval het nie omdat hulle dink hy is nie zef genoeg nie, maar eerder oor sy ...Buchan brou
2010-05-26 Om Angus Buchan, volksprediker, te kritiseer, is nie altyd maklik nie. Hy het oor die afgelope jare ’n populêre godsdiens-ikoon geword, en mense ag ikone heilig: eensydig betekenisgewend; bo bevraagtekening verhewe.Missing the next level: Zef and Die Antwoord
2010-05-25 It is difficult to write anything meaningful about the zef-rap phenomenon now, when it has ceased to be interesting. This is a pity, since Die Antwoord and Jack Parow are the first remotely relevant white South African pop acts in over twenty years. ...Ons was maar nog altyd zef
2010-05-21 Ons nasie was maar nog altyd zef. Maak nie saak hoe lanie ons dink ons is nie, ons is zef. Toskaanse huise, groot diamante en Toyota Prado's is net so zef soos fur op die dashboard, daai juweliersware wat jy by Edgars koop, opgewarmde Datsuns ...Die Zef-fenomeen: 'n Vraag- en uitroepteken in dieselfde asem
2010-05-12 Knoffel (heel links), Die Antwoord en Henry Cloete (regs) in die Kaapse middestad na ’n onderhoud. Ek dink dit was in Februarie 2009. Ek sit in my vriend Sean met die Bril se home studio in Fichardtpark, Bloemfontein. Ons sit en luister na ...Zeph, oftewel, Oer-Zef, en veertien dinge wat jy moet check, my china
2010-05-06 1. Die benaming Zef is direk herleibaar na die Ford Zephyr Mark II, wat vanaf 1956 deur Ford in Suid-Afrika bemark is. Die motor was baie gewild onder ’n wydverspreide deel van die bevolking. Danksy die Zephyr-eienaars se manier van bestuur, ...Zef voort!
2010-05-06 Toe ek klein was, was zef nie cool nie. As my ma of pa gesê het iemand is zef, dan was dit gewoonlik omdat hy ’n mullet en snor gehad het en in ’n Cortina met gordyntjies gery het. Ek onthou hoe zef Bruce Beyers was in Agter elke ...Om krities te wees oor queer
2010-04-28Met die wegdoening van totalitaristiese staatspraktyke wat rondom die polisiëring van seksualiteit gesentreer het, word die woord queer al meer opvallend in akademiese werk en joernalistiek oor seksualiteit in Suid-Afrika. Dit is nie ...
Rian Malan se Resident Alien: Watter uitnemende chickenshit is dit nie!
2010-03-18 ’n "Chickenshit-versameling" noem Rian Malan sy 27 essays in die boek. Synde die beste wat hy uit sy werk kon saamstel vir die versameling.En hadde de liefde niet: kanttekeninge by die liefdesverhaal
2010-02-10 Wie zegt dat je kunt beminnen zonder leed of droefenis die is niet goed bij zijn zinnen of weet niet wat liefde is. (Spaanse copla, anoniem, vertaal deur Dolf Verspoor) There is a lack of understanding in almost every love story. (Pedro Almodovar) 1 Wie oor liefdesverhale skryf, mag hom spoedig op afdwaalpaadjies bevind. Ek […]Literêre vertaling – 'n paar praktiese wenke
2010-01-15Vir die raps meer as twintig jaar wat ek betrokke was by die publikasie van vertalings het verskeie gebruike rondom die identifiseer van geskikte werke vir vertaling, die verkoop van vertaalregte en die regte van die vertaler deur ’n proses ...
'n Nekslag vir Afrikaans
2010-01-13Hermann Giliomee is in Februarie 2006 deur die konvokasie van alumni tot lid van die Universiteit van Stellenbosch se Raad verkies. Hy sal in Maart 2010 uittree en is nie herkiesbaar nie. Die US raak te wit en te Engels. ...