Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Stop press: Nog verdagtes aangekeer in Kerkorrel-dood

Charl-Pierre Naudé Seminare en essays 2005-09-12

"Hy wou sy skuilnaam, Kerkorrel, weer verruil vir sy eie naam – hy het. Die sentiment in 'Kerkorrel' was te nou opgesluit met “verandering” en opstandigheid. Hy het gesoek na ’n herplasing binne sosiale verband."

Who killed Johannes Kerkorrel?

Andries 'Roof' Bezuidenhout Seminare en essays 2005-09-06

"’n Mens hoor oor Kerkorrel se moeilike verhouding met die media – oor die feit dat hy die chutzpah gehad het om resensente te bel en met hulle te redeneer oor hulle oordeel."

Who killed Johannes Kerkorrel?

Willem Pretorius Seminare en essays 2005-09-06

"Die eerlikheid en dapperheid daarvan om die gevestigde waardes van jou mense uit te daag, word nie meer deur ’n nuwe generasie begryp wat nou in ’n normale samelewing kan woon nie."

Kerkorrel: vreemde vrug

Deborah Steinmair Seminare en essays 2005-09-06

Dit is roerend mooi om Kerkorrel te sien sing aan “Gee jou hart vir Hillbrow” en “Halala Afrika”. Om ’n jonger, sorgvrye Ralph te sien lag in sonlig, wyd-grinnikend ’n deur te sien toestoot.

Die lag van die lumpen-proletariaat as idioom van hibriditeit: hulde aan Adam Small

Jakes Gerwel Seminare en essays 2000-06-01

"Die lag is herinnerde idioom, uitdrukking van ’n versplintering en splyting met wortels diep in ’n ou klasse-verlede."

Top