Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Why is crime in SA so violent?
2007-04-25 Crime is a global problem and is common to all societies, but South Africa stands out for all the wrong reasons. It is the violent nature of crime that makes the South African situation worse. There is a serious lack of regard for human life. The ...Is dit mensebloed wat hierdie bossie-aarde voed?
2007-04-25 Eenkeer het daar ’n klompie mense bo-op ’n berg gewoon, en elke dag het een of meer by die berg afgeval en erge beserings opgedoen. Die mense kom toe bymekaar en begin geldinsamelingsaksies loods – koekverkopings, jumble sales, ...Hoe moet ons oor geweld dink?
2007-04-25 Sommige denkers meen dat die grondoorsaak van die onuitspreeklike geweld in Suid-Afrika wesenlik struktureel is: dit is die neweproduk van die gewelddadig-uitbuitende neoliberale ekonomie, waarvan die primêre winsmotief sowel hoë ...Die Voëlvry-beweging se groter konteks
2007-04-12 Met die publikasie van die boek Voëlvry is die stormagtige tydperk van die tagtigerjare weer in die nuus. In die beriggewing rondom die verskyning van die boek is daar tot dusver nie verwys na die ander komponente wat 'n rol gespeel het in die stryd teen ...Rehearsed postures of conviction
2007-04-06 I Now and again I come across an article that I read and reread, if only to understand why I am uneasy as I read it. Michael Titlestad's "The pitfalls of literary debut" (Sunday Times, 25 March 2007) reminds me of Fred ...The rainbow blues of “De la Rey”
2007-03-30 The storm that has broken loose about Bok van Blerk’s rock song “De la Rey” might be an indication that the smoke is starting to come out of the South African volcano again, signifying that the transformation of society after the ...“De la Rey”: a distracting side show …
2007-03-21It took me quiet a while to take the upheaval around the "De la Rey, De la Rey" song in the Afrikaner community, and eventually in broader South African society, seriously. In fact, long after many of my Afrikaner contemporaries were ...
Wie was De la Rey?
2007-03-21 De la Rey, Boereleier, generaal en volksheld wat veral tydens die Anglo-Boereoorlog tot en met die uitbreek van die Eerste Wêreldoorlog ’n sterk rol in die Suid-Afrikaanse geskiedenis gespeel het, se naam is weer, soos byna 100 jaar ...From Voëlvry to De La Rey: Popular music, Afrikaner Nationalism and lost irony
2007-02-28"The scene is Stilbaai, a predominantly white and Afrikaans holiday town, in the year 2006. A crowd has congregated for a rock show. Zinkplaat, a band from Stellenbosch, plays before the main act, Bok van Blerk."
Ek sien twee pole verder uitmekaar uit trek, en in die middel, hier sit ek
2007-02-12 Ek sit en dink hoe ek my deurmekaar gedagtes kan neerlê vir iets soos LitNet oor 'n onderwerp soos dié. Ek het vir Bok ontmoet en ons het saam met hom opgetree in Stilbaai. Ek hou baie van hom, maar ek kan net nie 'n vatplek kry aan ...Zandra Bezuidenhout en die digkuns van vroue: ‘n knippie Lacan-sout met ‘n knypie Derrida-peper
2007-02-08 Die verskyning van ‘n studie waarin die feminisme of postfeminisme in die digkuns bespreek of onder die loep geneem word, is altyd ‘n belangrike gebeurtenis in ‘n oorwegend manlik-gedomineerde letterkunde. Hierom het ek Zandra ...Bok van Blerk en die bagasie van veertig jaar
2006-11-28 Koos Kombuis in gesprek met die nuwe musiekheld van jong Suid-Afrika.Koos Bekker: Best SA Entrepreneur for 2006
2006-11-21 Koos Bekker, chief executive of Naspers, delivered this speech on acceptance of the South African Ernst & Young and Rand Merchant Bank Best Entrepreneur for 2006 award on November 15 at Summer Place in Johannesburg. Ladies and gentlemen, ...Musiek en intellek
2006-11-15Spruitdrift – ja, ek ken hom, ken hom goed. Moenie mossels daarin opkook nie – dit vreet die skulpe weg en verniel dan die vlees. Spruitdrift – die wyn wat die waarheid terugplaas in die opmerking “Alkohol het hare om.” ...
''Is PW dan nou in die hel?''
2006-11-03 Drie-uur Woensdagoggend maak my vrou, Ingrid, my wakker (sy het op die bank voor die TV aan die slaap geraak). "PW is dood," sê sy. Ek staan vyfuur op om die nuus oor die radio te luister. Hoe sal die mense reageer? wonder ek. PW ...Revisiting identities/positionalities in a changing South African socio- and geopolitical climate
2006-11-01 This paper was delivered atthe Race and Identity Seminar held at the University of Cape Town, African Studies Gallery 02 September 2006 Good morning, Ladies and Gentlemen. Before we start off with our programme I ...Om dubbel-gemarginaliseer te wees
2006-10-04 Om gay/lesbies te wees, maak jou deel van 'n marginale groep, 'n subkultuur, 'n onsiende bestaan, 'n stereotiep. Van kleins af leer jy hoe dit is om anders te wees. Jy weet wat Van Wyk Louw bedoel het toe hy geskryf het van pyn wat oop en buite ...O moenie huil nie, o moenie treur nie, die Stellenbosse boys kom weer!
2006-09-20"Aan wie is ons gedienstig as ons dink dat Engels die 'oplossing' is?" Joan Hambidge lees Hermann Giliomee en Lawrence Schlemmer se boek 'n Vaste plek vir Afrikaans, 2006.
