Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Afrikaans as a language of reconciliation, restitution and nation-building
2009-10-06 Paper presented at the Roots-conference held at the University of the Western Cape, 22-23 September 2009 Prof Neville Alexander, Director of the National Language Project, PRAESA Introductory remarks It is by no means axiomatic that a ...Gedagtes rondom kritiek (critique) en resensies ingegee deur die debat rondom Ampie Coetzee se resensie van Johann de Lange se Die Algebra van Nood
2009-09-26Met die verskyning van Johann de Lange se nuwe digbundel, Die Algebra van Nood, ontstaan 'n lewendige debat op Die Burger se boekeblok (en in die gedrukte media) na aanleiding van Ampie Coetzee se resensie wat verskyn in Die Burger van 20 ...
Reaksie op Nico Koopman se "Transformerende Afrikaans": Danny Titus
2009-09-16 Dit was werklik aangenaam om ’n taalgebruiker op die vlak van prof Koopman te kon aanhoor en sy argumente met belangstelling te volg. Sy betoog vir die voortbestaan van ’n Afrikaans wat goeie nuus moet wees vir ons land het by my op ...Oor feite, versinsels, verskonings en aanvaardings – reaksie op dr Frits Gaum
2009-09-16Met betrekking tot dr Frits Gaum se reaksie op my artikel oor vergifnis en versoening: hoewel ek weliswaar nie te kenne sou wil gee dat ek 'n monopolie op die bepaling van geskiedkundige feite het nie, wil ek tog die een en ander feitelike ...
Verdere gedagtes oor vergifnis en versoening – 'n antwoord op Morné Malan
2009-09-11Ek wil Morné Malan bedank vir die insigryke supplement ingegee deur my lees van die Hambidge/Gaum-kwessie en die breër kwessies wat ek daaruit aflei vir transformasie, vergifnis en versoening in postapartheid-Suid-Afrika. Hiermee ...
Het verzoeningsdiscours in Zuid-Afrika
2009-08-27 In het lied "˜Zondag in Soweto', van het album Van Mpumalanga tot die Kaap (2001), zingt de Nederlandse kleinkunstenaar Stef Bos: Ik zie een oude vrouw Ze bidt en ze beeft Zij zegt dat zij Iedereen vergeeft En ik kan er met mijn hoofd niet ...Vergifnis en versoening: Hambidge en Gaum
2009-08-27Dit verbaas my dat die groot profete of sogenaamde teoloë van vergifnis in Suid-Afrika nie na die basiese kontradiksie aangaande vergifnis in hulle eie dogma verwys wanneer hulle in openbare gesprek tree oor hierdie onderwerp nie. Ignoreer ...
Hoe vertaalbaar is 'n volkslied? Enkele gedagtes oor taal, burgerskap en nasionale identiteit
2009-08-20 Die debat oor die Suid-Afrikaanse volkslied het onlangs weer in Rapport (09/08/2009) kop uitgesteek. Is die huidige volkslied, ’n dubbeldoor wat beide "Die Stem" en "Nkosi Sikelel’ iAfrika" insluit, ’n voldoende ...Die Hegeliaanse dialek en die 'leermeester'-student-verhouding
2009-06-18Onlangs verwys Daniel Hugo in die konteks van 'n debat oor die verhouding tussen digkuns en filosofie (By, Die Burger, 6 Junie 2009) na Joan Hambidge as my "leermeester". Hugo se woordkeuse het my teruggeneem na Hegel se beroemde ...
Minderheidstale – verdwynende tale: Die gedagtes van ’n bittereinder
2009-05-13 Dit is ons lot dat ons in dié tyd moet leef waarin ons geleidelik die inheemse tale van Suid-Afrika as onderwystale gaan sien sterf. Tale sterf; maar ons het nooit kon dink dat dit by ons sou gebeur nie. Suid-Afrika is 'n meertalige ...Toespraak deur Kerneels Breytenbach by Human & Rousseau se vyftigste verjaarsdag
2009-02-19Ladies and Gentlemen, to use a term Of cruder times when such distinctions counted, Our age is one of wonders. Aldus het Anthony Delius sy bundel The Last Division geopen. Daardie bundel het op 1 Julie 1959 verskyn en die baan geopen ...
Toespraak deur Koos Human by Human & Rousseau se vyftigste verjaarsdag
2009-02-19"Ek word meermale gevra wat ek as hoogtepunte in my loopbaan beskou. Wel, ek onthou graag my hele vier dekades by Human & Rousseau as een hoogtepunt bestaande uit 970 boeke waarmee ek gemoeid was."
Vroeë diskoerse oor die Boesman – in Afrikaans
2009-02-04 Daar word soms beweer, nie sonder kwaadwilligheid nie, dat die Afrikaanse skrywer onwennig was om ’n diskoers met Afrika aan te knoop. Die feite weerspreek so ’n aanname. Die eerste Boesmanvertellings van GR von Wielligh het reeds in ...Afrikaans is Brink veel vir hierdie liefdesdiens verskuldig
2008-12-03 Natuurlik juig die kwynende volkie oor elke nuwe uitgawe van die magtige Verseboek. Die digkuns bly die koningin van die letterkunde en wys die beste waartoe ons woordkunstenaars in staat is. Dis jammer dat daar deur sommiges met die lelike woord ...Taksering en die Afrikaanse letterkunde as Suid-Afrikaanse letterkunde
2008-11-27Om te resenseer of nie te resenseer nie – en indien wel, hoe – is tans die kwelvraag. Dit interesseer my enigermate.
Die etiek van interpretasie
2008-11-25Een van die sentrale probleemstellings in die ontwikkeling van die literatuurwetenskap was (en is ten dele steeds) dié tussen literatuurwetenskap en kritiek.
Credo van ʼn kritikus
2008-11-19Vele literatore wil nie resensies skryf nie, omdat die polemiek wat dit mag ontlok, mense steur.
Resensering en die strewe na objektiwiteit
2008-11-19Die polemiek oor literêre kritiek en poësie-resensering wat die afgelope weke in By, maar ook in die portale van LitNet, opgeklink het, laat nog vrae in die lug hang. Een daarvan betref die "subjektiwiteit" van kritiek, wat ...
