Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Die Zef-fenomeen: 'n Vraag- en uitroepteken in dieselfde asem

Henry Cloete 2010-05-12 Knoffel (heel links), Die Antwoord en Henry Cloete (regs) in die Kaapse middestad na ’n onderhoud. Ek dink dit was in Februarie 2009. Ek sit in my vriend Sean met die Bril se home studio in Fichardtpark, Bloemfontein. Ons sit en luister na ...

Zeph, oftewel, Oer-Zef, en veertien dinge wat jy moet check, my china

Kerneels Breytenbach 2010-05-06 1. Die benaming Zef is direk herleibaar na die Ford Zephyr Mark II, wat vanaf 1956 deur Ford in Suid-Afrika bemark is. Die motor was baie gewild onder ’n wydverspreide deel van die bevolking. Danksy die Zephyr-eienaars se manier van bestuur, ...

Zef voort!

Stefanus Nel 2010-05-06 Toe ek klein was, was zef nie cool nie. As my ma of pa gesê het iemand is zef, dan was dit gewoonlik omdat hy ’n mullet en snor gehad het en in ’n Cortina met gordyntjies gery het. Ek onthou hoe zef Bruce Beyers was in Agter elke ...

Om krities te wees oor queer

Jaco Barnard-Naudé Seminare en essays 2010-04-28

Met die wegdoening van totalitaristiese staatspraktyke wat rondom die polisiëring van seksualiteit gesentreer het, word die woord queer al meer opvallend in akademiese werk en joernalistiek oor seksualiteit in Suid-Afrika. Dit is nie ...

Rian Malan se Resident Alien: Watter uitnemende chickenshit is dit nie!

Martie Retief-Meiring, LitNet 2010-03-18 ’n "Chickenshit-versameling" noem Rian Malan sy 27 essays in die boek. Synde die beste wat hy uit sy werk kon saamstel vir die versameling.

En hadde de liefde niet: kanttekeninge by die liefdesverhaal

Hennie Aucamp 2010-02-10 Wie zegt dat je kunt beminnen zonder leed of droefenis die is niet goed bij zijn zinnen of weet niet wat liefde is. (Spaanse copla, anoniem, vertaal deur Dolf Verspoor) There is a lack of understanding in almost every love story. (Pedro Almodovar)  1  Wie oor liefdesverhale skryf, mag hom spoedig op afdwaalpaadjies bevind. Ek […]

Literêre vertaling – 'n paar praktiese wenke

Kerneels Breytenbach Seminare en essays 2010-01-15

Vir die raps meer as twintig jaar wat ek betrokke was by die publikasie van vertalings het verskeie gebruike rondom die identifiseer van geskikte werke vir vertaling, die verkoop van vertaalregte en die regte van die vertaler deur ’n proses ...

'n Nekslag vir Afrikaans

Academic research 2010-01-13

Hermann Giliomee is in Februarie 2006 deur die konvokasie van alumni tot lid van die Universiteit van Stellenbosch se Raad verkies. Hy sal in Maart 2010 uittree en is nie herkiesbaar nie. Die US raak te wit en te Engels. ...

In the name of the other - poetry in self-translation

Antjie Krog, Antjie Krog 2010-01-11 This lecture was given at the Literarischen Colloquium (2008) in Berlyn: “Wie es ist, sich selbst zu übersetzen”. Other sessions included discussions about the self-translations of Hannah Arendt, Vladimir Nabokov and Samuel ...

Once more, with feeling: The practice of literary translation

Leon de Kock 2009-11-24 This is an edited version of a guest-of-honour speech delivered at the South African Translators’ Institute awards event, University of Johannesburg, October 2009.

Commendatio by die toekenning van die UJ-Prys vir Skeppende Skryfwerk (2009) aan Etienne van Heerden vir 30 nagte in Amsterdam

Thys Human (PTA), Thys Human (PTA) 2009-10-19 Etienne Roché van Heerden se tiende roman, 30 nagte in Amsterdam (2008), is ’n groots-opgesette, gewaagde – soms heerlik vergesogte – boek met ’n meesleurende vaart en talle verrassende verhaalwendings. Met hierdie ...

Afrikaans, African languages and indigenous knowledge systems - the connection

Sandile Gxilishe 2009-10-08 Paper presented at the Roots-conference at the University of the Western Cape, 22-23 September 2009 Prof Sandile Gxilishe, University of Cape Town Abstract This paper looks at the widening inequalities in the fields of science, education and ...

Leksikografie en terminologieskepping: samewerking

Mariëtta Alberts 2009-10-08 Bydrae gelewer tydens Roots-konferensie by Universiteit van Wes-Kaapland, 22-23 September 2009 Dr Mariëtta Alberts, Direkteur: Terminologie, PanSAT Opsomming Die taalbeleid van ’n land bepaal die aantal tale wat in ’n land ...

Afrikaans en die Kaapse Moslem-gemeenskap vandag

Munadia Karaan 2009-10-08 Bydrae gelewer tydens Roots-konferensie by Universiteit van Wes-Kaapland, 22-23 September 2009Munadia Karaan, programbestuurder en aanbieder by The Voice of the Cape (VOC) Met die totstandkoming van die Stem van die Kaap radiostasie 15 jaar gelede ...

Die ekonomiese waarde van die moedertaal

Christo van der Rheede 2009-10-08 Alle tale het ekonomiese waarde, sommige meer as andere. Op die kontinent van Afrika word Frans en Engels as gevolg van ’n lang en dikwels gewelddadige geskiedenis van onderwerping en linguistiese imperialisme met prestige, ...

Verandering en toekoms: om 'n kreoolse Afrikaans te bedink

2009-10-08 Ek bedank u graag vir die uitnodiging om aan hierdie konferensie deel te neem oor die tema “Verandering en toekoms: om ’n kreoolse Afrikaans te bedink”. Ek praat egter nie as ’n linguis of sosiolinguis nie, maar as ’n literator wat belang stel in die ...

Tussen Jerusalem en Athene: Die christelike geloof in die hedendaagse kultuur

Willie van der Merwe Seminare en essays 2009-10-08

"Wat het Jerusalem met Athene te make? vra die tweede-eeuse kerkvader Tertullianus. Wat het die Christendom met ’n niechristelike kultuur te make, die openbaring van God met die wysbegeerte van die wêreld (in hierdie geval die Grieke), Christus met Sokrates, die christelike geloof met die menslike verstand, die teologie met die filosofie?"

Die uitbou van wetenskapstaal en tersiêre ruimtes en wat Nederlands en Afrikaans vir ander tale bied

Jacques van der Elst Seminare en essays 2009-10-07

"Wat, onder die omstandighede, kan Afrikaans en Nederlands werklik bydra as die ruimtes van daardie tale in hulle eie tuistes krimp?"

Top