Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
LitNet Akademies: Neels Jackson gesels oor godsdienstige verwysings in koerantberige oor misdaad en ongelukke
2011-05-09 Neels Jackson reageer op die artikel “’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Christo Lombaard en ...LitNet Akademies: Cas Vos gesels oor godsdienstige verwysings in koerantberigte oor misdaad en ongelukke
2011-05-09 Cas Vos reageer op die artikel “’n Kritiese evaluering van godsdienstige verwysings in berigte oor misdaad en ongelukke in Beeld en Rapport” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Christo Lombaard en ...Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Jacques Fourie reageer
2011-04-26 Jacques Fourie van die metalgroepMind Assault reageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se ...LitNet Akademies: Helené van Tonder gee haar mening oor die veelduidigheid van tekste
2011-04-11 Helené van Tonderreageer op die artikel “Oor die veelduidigheid van tekste” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bernard Lategan. Met die lees van Lategan se artikel het ek opnuut stomgestaan ...LitNet Akademies: Nadia Marais gee haar mening oor die veelduidigheid van tekste
2011-04-11 Nadia Maraisreageer op die artikel “Oor die veelduidigheid van tekste” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bernard Lategan. Fronese1 en die veelduidigheid van tekste Inleiding Bernard Lategan huldig ...Elsje Cronjé gesels met Jan Bodenstein en Awie Greeff: Pa's se betrokkenheid by hulle seuns
2011-03-29 Elsje Cronjé gesels met Jan Bodenstein en Awie Greeff oor hulle artikel “Persepsies van hoe pa’s by hul seuns betrokke behoort te wees” in LitNet Akademies. Julle navorsing vul beslis ’n ...YouTube-onderhoud: Hendrik Geyer gesels oor LitNet Akademies
2011-03-25 Hendrik Geyer, 'n ereredakteur van LitNet Akademies, gesels oor sy loopbaan en navorsing, die behoud van Afrikaans as wetenskaptaal, en sy visie vir LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling. In Deel 1 beantwoord Hendrik Geyer die vrae: ...Margaret Bakkes
2011-03-24"Margaret is een van die min ouer skrywers wat gesag en bewondering by jong lesers afdwing, en generasies van bewonderaars daag op by geleenthede waar sy praat of waar daar oor haar werk gepraat word."
