Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

LitNet Akademies: Helené van Tonder gee haar mening oor die veelduidigheid van tekste

Helené van Tonder, Helené van Tonder 2011-04-11 Helené van Tonderreageer op die artikel “Oor die veelduidigheid van tekste” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bernard Lategan. Met die lees van Lategan se artikel het ek opnuut stomgestaan ...

LitNet Akademies: Nadia Marais gee haar mening oor die veelduidigheid van tekste

Nadia Marais, Nadia Marais 2011-04-11 Nadia Maraisreageer op die artikel “Oor die veelduidigheid van tekste” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Bernard Lategan. Fronese1 en die veelduidigheid van tekste Inleiding Bernard Lategan huldig ...

Elsje Cronjé gesels met Jan Bodenstein en Awie Greeff: Pa's se betrokkenheid by hulle seuns

Elsje Cronjé, Jan Bodenstein, Awie Greeff, Elsje Cronjé 2011-03-29 Elsje Cronjé gesels met Jan Bodenstein en Awie Greeff oor hulle artikel “Persepsies van hoe pa’s by hul seuns betrokke behoort te wees” in LitNet Akademies. Julle navorsing vul beslis ’n ...

YouTube-onderhoud: Hendrik Geyer gesels oor LitNet Akademies

Hendrik Geyer, Hendrik Geyer 2011-03-25 Hendrik Geyer, 'n ereredakteur van LitNet Akademies, gesels oor sy loopbaan en navorsing, die behoud van Afrikaans as wetenskaptaal, en sy visie vir LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling. In Deel 1 beantwoord Hendrik Geyer die vrae: ...

Margaret Bakkes

Liesbeth Botha Boeke en skrywers 2011-03-24

"Margaret is een van die min ouer skrywers wat gesag en bewondering by jong lesers afdwing, en generasies van bewonderaars daag op by geleenthede waar sy praat of waar daar oor haar werk gepraat word."

Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Paul Blom reageer

Paul Blom, Paul Blom 2011-03-23 Paul Blomreageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Burgert A Senekal. ...

Normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal. Martjie Bosman reageer

Martjie Bosman, Martjie Bosman 2011-03-23 Martjie Bosmanreageer op die artikel “Vervreemding in die ekstreem: ’n Oorsig oor normloosheid en sosiale isolasie in Afrikaanse ekstreme metal” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Burgert A ...

Wat is goeie wetenskap? Braam Roux en Fanie de Beer reageer

Fanie de Beer, Fanie de Beer, Braam Roux 2011-03-17 Braam Roux en Fanie de Beer reageer op Wieland Gevers/Susan Veldsman en Melodie Nöthling Slabbert se reaksies op hulle artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se ...

Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma. Hans Ester reageer

Hans Ester, Hans Ester 2011-03-15 Hans Ester reageer op die artikel “Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Cilliers van den Berg. Die funksie ...

Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma. Hennie van Coller reageer

Hennie van Coller, Hennie van Coller 2011-03-08 Hennie van Coller reageer op die artikel “Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Cilliers van den Berg. My gevraagde ...

Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma. Philip John reageer

Philip John, Philip John 2011-03-08 Philip Johnreageer op die artikel “Postkoloniale literatuur en die representasie van trauma: ’n Verkenning van Verkenning” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Cilliers van den Berg. Die ...

Die minagting vir die boekeblad by Media24

Willie Burger 2011-03-01 Natuurlik sal daar goeie en mooi verduidelikings wees dat hierdie eintlik ’n verbetering is. Maar die punt is dat hierdie saak eintlik nou al ’n baie lang aanloop het. Destyds, toe Peet Kruger weg is by Beeld om na al die koerante ...

YouTube-onderhoud: Jannie Hofmeyr gesels oor LitNet Akademies

Jannie Hofmeyr, Jannie Hofmeyr 2011-02-24 Jannie Hofmeyr, ’n ereredakteur van LitNet Akademies, gesels oor sy loopbaan, sy liefde vir Afrikaans en die behoud van Afrikaans as wetenskaptaal, en sy visie vir LitNet Akademies se Natuurwetenskappe-afdeling . In Deel 1 beantwoord ...

Wat is goeie wetenskap? Danie Strauss reageer

Danie Strauss, Danie Strauss 2011-02-17 Danie Strauss reageer op die artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Fanie de Beer en Braam Roux. Ek het met belangstelling en ...

Wat is goeie wetenskap? Wieland Gevers en Susan Veldsman reageer

Susan Veldsman, Susan Veldsman, Wieland Gevers 2011-02-09 Wieland Gevers (hoofskrywer)en Susan Veldsmanreageer op die artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Fanie de Beer en ...

Wat is goeie wetenskap? Melodie Nöthling Slabbert reageer

2011-02-09 Melodie Nöthling Slabbert reageer op die artikel “Onderweg na goeie wetenskap 2: Die funksie van strategie, visie en beleid” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Fanie de Beer en Braam Roux. Braam Roux ...

Die boek in krisis: 'n Reaksie op ''Die onsigbare voet van marksensuur'' deur Laurens van Krevelen

LitNet 2011-02-08 Laurens van Krevelen het op 18 Desember 2010 die jaarlikse Nederlandse PEN-lesing by De Balie in Amsterdam gehou (http://www.debalie.nl). Lees Francis Galloway se Afrikaanse verwerking van die lesing hier. Ons hoop dat die plasing van hierdie ...

Die boek in krisis: 'n Reaksie op ''Die onsigbare voet van marksensuur'' deur Laurens van Krevelen

Riana Barnard 2011-01-26 Laurens van Krevelen het op 18 Desember 2010 die jaarlikse Nederlandse PEN-lesing by De Balie in Amsterdam gehou (http://www.debalie.nl). Lees Francis Galloway se Afrikaanse verwerking van die lesing hier. Ons hoop dat die plasing van hierdie ...

Die boek in krisis: 'n Reaksie op ''Die onsigbare voet van marksensuur'' deur Laurens van Krevelen

Kerneels Breytenbach, Kerneels Breytenbach 2011-01-18 Laurens van Krevelen het op 18 Desember 2010 die jaarlikse Nederlandse PEN-lesing by De Balie in Amsterdam gehou (http://www.debalie.nl). Lees Francis Galloway se Afrikaanse verwerking van die lesing hier. Ons hoop dat die plasing van hierdie ...

Die boek in krisis: Die onsigbare voet van marksensuur

Francis Galloway, Laurens van Krevelen 2011-01-18 Laurens van Krevelen het op 18 Desember 2010 die jaarlikse Nederlandse PEN-lesing by De Balie in Amsterdam gehou (http://www.debalie.nl). Francis Galloway het die lesing in Afrikaans verwerk. Ons hoop dat die plasing van hierdie lesing ...
Top