Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Afrikaans en die US-taaldebat
2011-11-10 Twee doktorale studente by die universiteit van Stellenbosch het ’n mosie teen die konvokasie gebring om beswaar te maak teen die afskaling van Afrikaans. Lees reaksies by hierdie miniseminaar.Ernst Marais talks to Naomi Meyer about the language debate which once again flared up at the University of Stellenbosch
2011-11-08The language issue is an ongoing debate at the University of Stellenbosch. What is your solution to the problem? Stellenbosch University (SU) must make a firm pronouncement that it is primarily an Afrikaans university where Afrikaans is the main language of tuition.
LitNet Akademies-resensie-essay: Biografie van 'n bende: Die storie van Fokofpolisiekar
2011-11-02 Musiek het veral sedert die sestigerjare van die vorige eeu ’n belangrike medium geword waarin maatskaplike, kulturele en politiese kwessies in verskillende musiekbewegings verken is.In defence of lost causes: giving the devil his due
2011-11-01 Despite being at best a contested figure within the canon of contemporary South African sculpture, Dylan Lewis somehow manages to perpetually show his works in public. Abri de Swardt traverses exclusive golf courses, millionaire country ...Die ewige kind
2011-10-26 Daar kan nie veralgemenend oor die kind gepraat word nie, net soos daar nie veralgemenend oor die grootmens gepraat kan word nie. Die mens, oud sowel as jonk, is steeds wordende en toon, in watter fase van wording ook, die “infinite variety” waarvan Shakespeare skryf.Copying, circulating, concealing and contesting in Cape Town’s reading cultures
2011-10-13 As an outcome of this boekjol the social movement Equal Education will hand over a fully stocked and functioning library to Matthew Goniwe High School in Khayelitsha. I’m a product of a Cape township high school and I remember that the library was kept under lock and key in the principal’s office, more for the benefit of reporting to the school inspector that no books had been lost or stolenLitNet Akademies-resensie-essay: Net ’n lewe as ’n feministiese teks
2011-10-12 Ek pak ’n geborduurde katoennagrok in vir die hospitaal, ’n paar babygrows en weggooidoeke, ’n walkman met tapes van opera-arias wat ons oorsee gekoop het en Beyond good and Evil van Nietzsche.YouTube-onderhoud: Joan-Mari Barendse
2011-09-23Joan-Mari Barendse, die skrywer van die artikel “Eietydse ridders: ’n Vergelyking tussen Die mugu (1959) deur Etienne Leroux en Die avonture van Pieter Francken (2005) deur Jaco Fouché” in LitNet Akademies, gesels oor haarself, haar akademiese agtergrond en die navorsing wat sy tans doen.
LitNet Akademies-resensie-essay: Uitbeelding van die mistiek in Die reise van Isobelle
2011-09-21 As ’n mens ’n studie sou wou maak van Afrikaanse skrywers en religie, 1960-2010, sou Die reise van Isobelle ’n goeie beginpunt wees.LitNet Akademies-resensie-essay: Skool - Heldhaftige individu, of reaksionêre massa?
2011-09-15 In die Roelandstraat Hotel se kroeg gesels Theo Kemp en Josh Kriel. Theo, ondersoeker van skole se swakhede, wil meer inligting bekom oor onderwysdepartemente se skynbare onvermoë om die infrastruktuur van skole ...LitNet Akademies: Vertaling as oortekening - Michiel Heyns gee sy mening
2011-09-14 Michiel Heyns reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Pieter Odendaal skep ’n ...LitNet Akademies: Vertaling as oortekening - Carla-Marié Spies gee haar mening
2011-09-14 Carla-Marié Spies reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Die vertaling van ...LitNet Akademies: Vertaling as oortekening - Leon de Kock gee sy mening
2011-09-14 Leon de Kock reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Pieter Odendaal gee in sy artikel ...LitNet Akademies: Vertaling as oortekening - Amanda Lourens gee haar mening
2011-09-14 Amanda Lourens reageer op die artikel “Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over” in LitNet Akademies se Geesteswetenskappe-afdeling, geskryf deur Pieter Odendaal. Dit is werklik verblydend dat ...YouTube-onderhoud: Zandra Bezuidenhout
2011-09-07 Zandra Bezuidenhout is die skrywer van die artikel “Die grande dame van die Vlaamse poësie: Christine D’haen (1923–2009): Tot lof van ’n vroulike stem” in LitNet Akademies. Sy gesels oor haar ...YouTube-onderhoud: Elbie Adendorff
2011-09-02 Elbie Adendorff is die skrywer van die artikel “’n Behoefte-analise as eerste fase in die ontwerp van ’n taakgebaseerde sillabus vir Afrikaans-tweedetaalonderrig op universiteitsvlak” in LitNet Akademies. Sy gesels ...LitNet Akademies-resensie-essay: Alice Miller - Saartjie Baumann en Thomas
2011-08-31 By die lees van Carina Diedericks-Hugo se bekende én suksesvolle Thomas@-reeks word die volwasse leser gekonfronteer met die kind in jouself. Waarom lees ek byvoorbeeld elke jaar ’n Saartjie Baumann of ’n Trompie?(Gay) trou is nie perdekoop nie …
2011-08-24Plek- en eiename is verander om hulpvaardige straight mense te beskerm. Ons het nie eens daaraan gedink om die knoop wettiglik deur te haak nie, al het ons saam met ons ander gay landgenote die nuwe “civil ...
