Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Leesbehoeftes van die kind
2012-02-08 Vir my is daar slegs een wagwoord is en dis aanvraag (oftewel behoefte). Wanneer ek ’n boek publiseer, moet daardie boek verkoop, en vinnig ook. Wanneer verkoop ’n boek goed?Die groter sfeer van wêreldliteratuur
2012-02-08 Die skrywer se aanslag is baie belangrik. Van die mees geslaagde boeke wat “kontroversiële” konsepte aanraak, bly speels en lig in aanslag.Ongeskikte kinderboek of oop gesprek?
2012-02-08 Wanneer is 'n kinderboek nie geskik vir 'n kind nie en wanneer bied dit materiaal tot oop gesprek? Hierdie miniseminaar het as vertrekpunt Babette Cole se boek Mummy never told me gebruik.Lees bydraes deur Izak de Vries, Francois Smith, Miemie du Plessis, Jaco Jacobs, Anthony Constandius, Cecilia du Toit asook Hevette le Grange, Michelle Cooper, Simone Hough en Aldré Lategan.
LitNet Akademies: Karin Cattell in gesprek met Gert van der Westhuizen oor die leerwaarde van klaskamergesprekke in hoër onderwys
2012-02-07 Karin Cattell gesels met Gert van der Westhuizen oor sy artikel “Leergesprekke in universiteitsklaskamers: ’n Herwaardering” in LitNet Akademies.Danie van Wyk in gesprek met Naomi Meyer
2012-01-26 "Moedertaalonderrig is ononderhandelbaar"Danie van Wyk gesels met Naomi Meyer oor sy visie vir die SBA.
Rooi kaarte: Reaksie deur Marié Heese
2012-01-26 Graag wil ek reageer op Christo van der Rheede se kommentaar oor die woordewisseling - kan dit nie 'n debat noem nie - tussen my en De Vos van Ikeys in 2011.LitNet Akademies: Jaap Steyn gesels met Pieter Kapp oor die vestiging van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch
2012-01-26 Jaap Steyn stel vrae aan Pieter Kapp na aanleiding van sy LitNet Akademies-artikel "Stellenboschstudente se rol in die vestiging van Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit Stellenbosch".Nog steeds ’n kwessie van ras en kleur
2012-01-25 Alles hang af van wie die klassifiseerder is, wie geklassifiseer word en hoe daar geklassifiseer word.LitNet Akademies: Almanak van stof – Waldemar Gouws gee sy mening
2012-01-18 Waldemar Gouws lewer kommentaar op Helize van Vuuren se artikel in LitNet AkademiesSterf JM Coetzee se biograaf én sy argief albei in een jaar?
2012-01-12 Die Universiteit van Texas se Harry Ransom-sentrum het juis JM Coetzee se argief in Oktober 2011 gekoop.Joernaliste is beide brûe en tolke
2011-12-13Die Departement Joernalistiek op Stellenbosch het van 21-25 November 2011 ’n slypskool aangebied waar bekende wetenskaplikes soos Jurie van den Heever en joernaliste soos Elsabé Brits as sprekers opgetree het.
Tieners in die kuberwêreld – kan jeugromans byhou? Franci Greyling lewer kommentaar
2011-12-08 Dit word algemeen aanvaar dat daar ’n noue verband bestaan tussen die tegnologie wat deur ’n individu en samelewing gebruik word, en denke.YouTube-onderhoud: Johannes Froneman
2011-12-08 Johannes Froneman gesels oor homself en sy akademiese agtergrond en vertel van sy ervaring as mediapraktisyn en hoe hy eindelik as dosent by die NWU beland het. Verder bespreek hy sy en Christo Lombaard se gesamentlike LitNet Akademies-artikel.All PEN centres adhere to the PEN charter
2011-12-08 Margie, as executive vice-president of South African PEN, could you please explain to LitNet readers how you see South African PEN’s relationship with PEN International and Pretoria-PEN respectively?Dan Roodt oor Pretoria-PEN
2011-12-07 Wat is jou betrokkenheid by Pretoria-PEN, nou en in die verlede? Ek was van die begin af betrokke. Trouens, die gedagte om ’n PEN-sentrum vir Afrikaanse skrywers te stig was my idee. Ek was ook die eerste president van ...Fanie Olivier oor Pretoria-PEN
2011-12-07 Wat is jou betrokkenheid by Pretoria-PEN, nou en in die verlede? Ek was in 2004 een van die groepie skrywers wat in Pretoria die Afrikaanse PEN-vereniging opgerig het. Dan Roodt het hiermee die inisiatief geneem. Daar was ...Pretoria-PEN: Meer sigbare resultate
2011-12-07 Op Pretoria-PEN se webwerf staan daar dat die organisasie verbind is tot die bevordering van letterkunde, spraakvryheid en taalregte. Wat beteken dit vir julle by die nuwe Afrikaanse Skrywersunie?Die ASV se bande met Pretoria-PEN
2011-12-07 Wat is die Afrikaanse Skrywersvereniging se betrokkenheid by Pretoria-PEN, nou en in die verlede? Eerste dinge eerste: ek beantwoord die vrae in my kapasiteit as die laasdienende nasionale voorsitter van die Afrikaanse Skrywersvereniging (ASV). Soos ...Pretoria-PEN
2011-12-07 PEN (oorspronklik vir “Poets, Essayists and Novelists”) International is die oudste menseregte- en literêre gemeenskap ter wêreld. Om aan enige PEN-organisasie wêreldwyd te behoort, moet skrywers die basiese beginsels van PEN se grondwet ...Gender is ’n konstruksie
2011-12-06 My paMy pa
wou ons Sondae treat
met ’n ete in die Masonic
of in oom Boetie Michaels se hotel,
ja, daardie hotel wat in die vloed bly staan het
toe sy ma op die boonste verdieping toekyk vanuit die Ark
en die off-sales besteel word en die Vaalrivier oor sy walle stroom.
