Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

YouTube-onderhoud: Dirk Laurie gesels oor LitNet Akademies

Dirk Laurie, Dirk Laurie 2010-10-20 Dirk Laurie, Natuurwetenskappe-redakteur van LitNet Akademies, ’n geakkrediteerde Afrikaanse aanlynjoernaal, gesels oor sy agtergrond en deel sy visie vir hierdie dinamiese tydskrif. Hy bespreek ook die verband tussen wiskunde en ...

Dirk Laurie in gesprek met Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren

Dirk Laurie, Dirk Laurie 2010-10-20 Dirk Laurie gesels met Alewyn Burger, Martin Kidd en Jan van Vuuren, die skrywers van die eerste Natuurwetenskappe-artikel in LitNet Akademies. In hulle artikel bespreek dié drie wiskundiges die enumerasie van self-ortogonale Latynse ...

Charles Malan gesels met Joan-Mari Barendse oor haar artikel in LitNet Akademies

Charles Malan, Charles Malan, Joan-Mari Barendse 2010-10-13 Charles Malan gesels met Joan-Mari Barendse oor haar artikel “Eietydse ridders: ’n Vergelyking tussen Die mugu (1959) deur Etienne Leroux en Die avonture van Pieter Francken (2005) deur Jaco Fouché”. Joan-Mari, eers geluk ...

LitNet-akademies onderhoud: Francis Galloway in gesprek met Annemie Stimie

Francis Galloway 2, Annemie Stimie 2010-09-22 Francis Galloway stel ’n paar vrae aan Annemie Stimie rondom haar artikel “Die Europese musiektradisie en die ontwikkeling van ’n Afrikaneridentiteit. ’n Oorsig van Afrikaanse musiekjoernalistiek in Die Brandwag (1910-1921) ...

Jan Rabie / Marjorie Wallace Lecture: Ground Zero – the South African literary landscape after apartheid

André P Brink Books and writers 2010-09-22

"All of this would suggest that since the dismantling of apartheid South African literature has entered a phase of unprecedented and explosive growth, and that the energy that had begun to manifest itself even during those dark days is now beginning to erupt."

Praat binne grense

LitNet 2010-09-08

Aan die anderkant van die grens

Gys Loubser, Gys Loubser 2010-09-07 As ouer vra mens: Hoe sal ek die wêreld aan my kinders verduidelik? Hoe sal ek my kinders leer wat dit beteken om mens te wees? ’n Vraag wat opvallend is in Praat verby grense is: Hoe sal ek my ouers opvoed tot ’n helder verstaan ...

Die ''nuwe'' NALN: Naomi Bruwer gesels met Gert Opperman

Naomi Bruwer, Gert Opperman 2010-08-26 Die hernuwing van NALN - die Afrikaanse Museum en Navorsingsentrum - is vroeër vanjaar afgeskop met die aankondiging dat die Erfenisstigting aktief betrokke raak om te verseker dat NALN se eertydse glorie herwin word. Naomi Bruwer het met ...

Ons protesteer

Johann P Boshoff Seminare en essays 2010-08-24

As skrywer voeg ek graag my stem teen die beoogde nuwe wetgewing en wil die petisie onderteken. Ek het al wyd gepubliseer, ook op LitNet.
Johann P Boshoff

Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 4)

Hennie Aucamp Seminare en essays 2010-08-19 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die derde aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 16. Ruth Prawer Jhabvala (1927–): “Parasites,” East into Upper East: Plain Tales from New York and New Delhi 17.Ruth Prawer Jhabvala (1927–): […]

Neo-Gotiek in die Afrikaanse letterkunde

Hennie Aucamp 2010-08-12 Die woorde Gotiek en Neo-Gotiek word nie dikwels in gesprekke oor die Afrikaanse letterkunde gehoor nie. Dié terme kom selfs nie in ’n puik naslaanwerk soos Literêre terme en teorieë (TT Cloete (red)) voor nie, maar nou moet haastig gesê word dat ook ander bronne, soos dié van Shipley, dié terme verswyg. Van Gorp het […]

Nasiebou en subnasionale identiteite in Suid-Afrika na 1994

Neville Alexander Seminare en essays 2010-08-12

"Die blote feit dat mense in 1994 hul stem uitgebring het, kon nie die wonderwerk verrig om die rasvlek van hul bewussyn uit te wis nie."

Geldige belange en aansprake moet soms op pynlike maniere teen mekaar afgeweeg word

Jaco Barnard-Naudé Seminare en essays 2010-08-12

Regstellende aksie ("affirmative action")is ’n term wat in die VSA ontstaan hetas die versamelnaam van die beleid en reg watgelyke geleenthede vir lede van minderheidsgroepe wou bewerkstellig. Die diskoers oor regstellende ...

Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 3)

Hennie Aucamp Seminare en essays 2010-08-10 Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees. Klik hier om die tweede aflewering van Tussengebied te lees. In hierdie aflewering: 11. Eudora Welty (1909-2001): “First Love”, The Collected Short Stories. 12. Maeve Brennan (1916-1993): “The Servant’s Dance”, The Rose Garden: Short Stories. 13. Primo Levi (1919-1987): “The Juggler”, Moments of Reprieve 14. […]

Meertalige universiteite werk nie

Christo van Rensburg Seminare en essays 2010-08-08

Net 32 persent Afrikaans!
Die Universiteit van Pretoria was eens die trotse grootste Afrikaanse universiteit in Suid-Afrika.
Trots op sy uitsette: op die meeste ingenieurs en medici in die land wat hierdie universiteit alma mater kan noem, asook ...

Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 2)

Hennie Aucamp Seminare en essays 2010-08-03

Klik hier om die eerste aflewering van Tussengebied te lees.

Tussengebied: 'n Persoonlike keuse uit verskuilde en verbygegane gay-tekste (Deel 1)

Hennie Aucamp Seminare en essays 2010-07-28

My stuk “Ander weides, ander keuses” het ’n oorsig gebied van gay-bloemlesings uit die tweede helfte van die vorige eeu tot 2007 toe.

South Africa on the Shelf: Keeping the conversation alive

Andie Miller 2010-07-13 As Chile was walloping Switzerland, fans in Mary Fitzgerald Square were oblivious to the generator that kicked in when Eskom workers left the rest of the Newtown Cultural Precinct in the dark. I wondered what Fitzgerald, said to have been the first ...

Suid-Afrika op die rak: 'n Paar kinkels

Kerneels Breytenbach Seminare en essays 2010-06-23

Tot voor die koms van Nielssen-BookScan so drie en ’n bietjie jaar gelede was statistiek oor die Suid-Afrikaanse boekbedryf baie kosbaar. Enige inligting wat beskikbaar was oor verkope en omsette is gebruik om ’n geheelbeeld te vorm.
...

Zef b4 Zef

Richard Jurgens 2010-06-15 In 1965 a UFO landed on the Old Pretoria Road near Johannesburg. It was observed by two traffic cops who reported seeing a large copper-coloured object hovering over the road before moving off at high speed, leaving a crater and burn marks in the ...
Top