Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
About Beauty: A love letter
2013-08-12 "This is a love letter to some of the most remarkable full stops in the world, and to their friends. It could also have been an essay about beauty, but I’d rather treat it as the former."Michael le Cordeur gesels oor Kaaps
2013-08-08"... dit bewys dat leerders wat in Kaaps opgroei, beter vaar in toetse as die toetse in Kaaps gestel word. Tans moet hulle uit boeke lees wat ver verwyderd is van hul huistaal."
Taaldiens by die Suid-Afrikaanse Polisiediens
2013-08-06 "Dit het onlangs aan die lig gekom dat daar lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens is wat nie Afrikaans-taalvaardig is nie, maar wel in ’n gemeenskap/dorp gestasioneer word wat van huis uit Afrikaans is."Kaaps is nie 'n joke-taal – Robert J Pearce antwoord Nathan Trantraal
2013-08-05"Nathan, jy is verkeerd as jy die twee gekanoniseerde swart Afrikaanse skrywers Adam Small en Peter Snyders soos volg beskuldig: 'En dit is wat ek teen (die bruin skrywers) Adam Small en daai Peter Snyders het … hulle het dit ’n joke-taal gemaak.'"
LitNet Akademies-resensie-essay: Alfabet van die voëls – ’n Intertekstuele labirint
2013-08-01 Naudé keer na sestien jaar in die buiteland terug na Suid-Afrika. Alfabet van die voëls is deels die produk van ’n meestersgraadstudie in kreatiewe skryfkuns onder leiding van Marlene van Niekerk aan die Universiteit Stellenbosch.Julle kan nie ’n egte gemeenskap sonder ons wees nie
2013-08-01 Laurie Gaum lees en bespreek Eileen en Geoff Stenekamp se Homoseksualiteit – ’n studie deur die ouers van ’n gay seun.Is universiteite besig om hulleself te vervreem?
2013-07-19 Gert van der Westhuizen skryf oor die moderne universiteit.LitNet Akademies-resensie-essay – “Over de gehele oppervlakte een veld”: Alfred Schaffer en Mark Rothko
2013-07-17 "Soos verderaan sal blyk, staan die poësie van Schaffer in ’n ingewikkelde verhouding tot die werklikheid. Hy is sekerlik nie, in die konvensionele sin, ’n 'betrokke' digter nie."’n Bespreking van die appèlhofuitspraak in Minister van Polisie v Frederik Barend van der Vyver
2013-07-15 "In hierdie bespreking bepaal ek my by die betrokkenheid van superintendent Bartholomew – hoofspeler in die sogenaamde "bloedspoor"-getuienis – by die vervolging van Fred van der Vyver, asook die betrokke howe se uitsprake in daardie verband."Klippies Kritzinger: Waarom volkskerk en die gelaaide term?
2013-07-03 "Die vraag oor die nuttigheid van ’n debat oor die begrip volkskerk is vir my in die eerste plek ’n vraag of die begrip volk in Suid-Afrika losgemaak kan word van die konnotasie van rasse-identiteit."A history of violence – and bullfighting
2013-06-28 "South African writer John M Coetzee’s public appeal to Spain’s Cultural Committee contemplating the decision of whether or not to legally protect bullfighting as a 'cultural pastime' essentially pleads with the country’s lawmakers ... to be 'nicer' to unaware and unfortunate bulls."Volkskerk: 'n Webseminaar
2013-06-24 Hermann Giliomee: “Die Afrikaners het al van ’n baie vroeë stadium die idee van ’n volkskerk gehad. Die kerk moet gaan kyk wat die verhouding is met die volk waarin hy geplaas is. Is hy ’n volkskerk of is hy nie ’n volkskerk nie?”In gesprek met ... Sjef van Erp
2013-06-19 “Suid-Afrika is vir my teoreties interessant, omdat Suid-Afrika wêreldwyd ’n voorbeeld is van wat ’n mens ’n gemengde regstelsel noem. Die Romeins-Hollandse reg en die Engelse reg funksioneer saam."LitNet Akademies-resensie-essay: Só maak Afrikaans ons
2013-06-04"Kan ons kennis van die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans ons dalk help om iets van die passie te verstaan wat sommige van haar gebruikers vir haar het?"
