Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Our needs differ. What to do? (Advice from a life coach)

Renate Landman Academic research 2013-02-11

"If you are the partner who pretends to be asleep to avoid your partner’s sexual advances, then – out of your love for and commitment to your mate – please seek the help you need."

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van teoloog)

Anton Pienaar Academic research 2013-02-08

"Seksualiteit is in die menslike liggaam (in die lewe!) ingebou soos gewone honger en dors. Sonder seksualiteit sou lewe ophou bestaan het."

Die solitaire-seminaar: Hoe gemaak as jy en jou maat se behoeftes verskil?

Ingrid Lehmensich Botha Menings 2013-02-08

Hoe gemaak as jy en jou maat se behoeftes verskil? Kenners gee raad en lesers vertel stories.

Ons behoeftes verskil. Wat nou? (Advies van huweliksberader)

Ingrid Lehmensich Botha, Muriel Brent Menings 2013-02-05

"Ek onthou toe ek ’n kind was, het ek vir ’n ruk by my grootouers op die plaas gewoon. Saans het my ouma tot laat in die nag solitaire by die eetkamer tafel gesit en speel. Doodmoeg – sy’t die hele tyd gesit en gaap, maar speel het sy gespeel. Eers later, toe ek self getroud is, het ek gesnap dat sy eers heeltemal seker wou maak dat my oupa vas slaap voordat sy by hom in die bed klim."

Pynstiller – Op soek na die verlossing

Fanie Viljoen 2013-01-29 #cuttingforbieber was 'n blufspul, maar selfskending is geen grap nie. Fanie Viljoen skryf hier oor sy grafiese Facebook-verhaal, Pynstiller, en oor watter grense die skrywer mag oorsteek.

Die Titanic-twiet! Die gebruikersprofiel as 'n bron van nuwe digitale publikasiemoontlikhede op sosiale-media-platforms.

Kosie Eloff 2013-01-29 'n Sosiale-media-gebruikersprofiel kan stories, karakters en konsepte 'n teenwoordigheid op 'n aanlyn gemeenskap gee. Hieroor skryf Kosie Eloff, na aanleiding van 'n aanlynverhaal oor selfskending.

Pynstiller: 'n Webseminaar

2013-01-29 'n Webseminaar omtrent Fanie Viljoen se baanbrekersverhaal op Facebook, Pynstiller.

In gesprek met ... Eddy Van Der Borght

Carina van der Walt 2013-01-16 Carina van der Walt gesels met akademici uit verskillende dissiplines uit die Lae Lande, wat hulle onvermoeibaar besig hou met Afrikaans of met Suid-Afrika. Wie is die man of die vrou agter die boek, die projek, die navorsing of op die leerstoel? Waaroor gaan die boek, die projek, die navorsing? Hoe geïnspireerd sit ’n wetenskaplike op ’n leerstoel vir bande met Suid-Afrika?

Imraan Coovadia responds to Ian Glenn

Imraan Coovadia 2013-01-07 "And all this, right to the edge of racial hatred, to prevent the fair or unfair scrutiny of a book and a writer?"

Top 12 2012: Menings

2012-12-19 Hieroor het opinies op LitNet gedurende 2012 ontvlam ...

LitNet Akademies-resensie-essay:'n Geskryfde Lewe – 'n monumentale blik op 'n monumentale skrywer

Leon de Kock 2012-12-07 "JM Coetzee en JC Kannemeyer staan as ’t ware in die laaste linie van tradisionele skrywerskap – en literêre kritiek – binne die bestek van monumentaliteit."

LitNet Akademies-resensie-essay: katalekte deur Breyten Breytenbach – 'n Boeiende gesprek met van die grootstes

Helize van Vuuren 2012-12-05 "Met katalekte (artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan) bring Breytenbach verse van besonderse kwaliteit. Ook voer hy ’n boeiende gesprek met van die grootstes, al vertoef hul lankal in die 'grot van die gesalfde likkewaan' ..."

Konferensie-verslag: bruin identiteit

Steward van Wyk 2012-12-05 "Hoe vry kan ons ons werklik dink van kleur- en kultuurkonstrukte, inhoud gee aan wat dit beteken om jouself nierassig of swart te verklaar?" Steward van Wyk doen verslag oor Towards Histories of South African Intellectual Traditions: The Histories and Life Trajectories of Coloured/”Coloured”/coloured/Coloured Intellectuals: An Interdisciplinary Conference."

Sensus 2011: Taallandskap en taalpolitieke karakter

Vic Webb, Naomi Meyer 2012-12-04 "Wat die land se taalpolitieke karakter betref, is dit dus duidelik dat Suid-Afrika gekenmerk word deur linguistiese ongelykhede, met Engels die taal van mag: opvoedkundig, ekonomies, polities en sosiaal."

Jack Parow se “Tussen stasies”: uniek of stereotiep?

Mareli Stolp 2012-12-04 "Nietemin slaag Viljoen daarin om die musiek van hierdie groep kunstenaars, wat ’n belangrike posisie in Suid-Afrikaanse musiek beklee, binne ’n akademiese konteks te plaas. Hopelik lê sy hier die grondslag vir soortgelyke akademiese betrokkenheid by Suid-Afrikaanse populêre musiek in die toekoms."

YouTube-onderhoud: Dirk Brand

D.J. Brand 2012-11-30 Dirk Brand praat oor sy akademiese agtergrond, loopbaan en die finansiële staatsreg. Hy gesels oor sy LitNet Akademies-artikel "Die finansiële krisis in provinsies en munisipaliteite: Verg dit grondwetlike of politieke oplossings?" en die belangrikheid van Regs-navorsing in Afrikaans.

Om op die verlate perron te dans

Richard van der Westhuizen 2012-11-30 Die musiekvideo kan deur middel van ’n kunstige versmelting van mediakomponente ’n eie artistieke seggingskrag in Afrikaans bevestig. Richard van der Westhuizen gesels oor klank, beeld en identiteit na aanleiding van 'n LitNet Akademies-artikel.

Tussen stasies: 'n webseminaar

2012-11-30 Die musiekvideo kan deur middel van ’n kunstige versmelting van mediakomponente ’n eie artistieke seggingskrag in Afrikaans bevestig. Kundiges gesels oor klank, beeld en identiteit na aanleiding van 'n LitNet Akademies-artikel "'Tussen stasies': ’n Aanwending van die stylfiguur van die trein in die Afrikaanse musiekvideo".

LitNet Akademies-resensie-essay: Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef deur Johannes Bertus de Villiers

Sandra Troskie 2012-11-28 "Die aarde begin tril en dreun in die onmiskenbare aanloop tot ’n aardbewing, en die wete is skielik en seker: dit is nie die maan wat besig is om van die aarde weg te val nie. Dit is ons eie planeet wat uit haar vaste baan om die son geruk is."

SALA Bloemfontein!

Douwleen Bredenhann 2012-11-28 Op ’n koel lentemiddag in die eerste week van Oktober 2012 ontvang ek ’n betekenisvolle e-pos. My debuutboek, ’n Hemelhoë hekkie, is vir ’n Suid-Afrikaanse literêre toekenning (SALA) benoem en ek en ’n metgesel word uitgenooi na die toekenningsaand op 10 November in Bloemfontein.
Top