Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Foto's: Karoo Book | Boek Bonanza
2012-10-18 Die Karoo Book | Boek Bonanza het Sondagaand 14 Oktober op Beaufort-Wes plaasgevind as deel van die Tweede Karoo Ontwikkelingskonferensie. Boekbekendstellings deur 'n verskeidenheid skrywers is voorafgegaan deur 'n paneelbespreking oor Letterkunde en die ekologie, geborg en aangebied deur LitNet Akademies.Marikana: Wat sê die arbeidsreg?
2012-10-10"By Marikana is ’n presedent geskep waar werkers sonder die hulp van die dominante vakbond en hul erkenningsooreenkoms, buite die raamwerk van die WAV, deur middel van ’n impulsiewe, onbeskermde en gewelddadige staking gunstige loonverhogings beding het."
