Seminare en essays
Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Fraktering en destabilisasie in ekopoësie en die gedigte van Martjie Bosman
2012-07-24 Mathilda Slabbert reageer op Susan Smith se LitNet Akademies-artikel "Die aard van ekopoësie teen die agtergrond van die ekokritiese teorie met verwysing na enkele gedigte van Martjie Bosman".Ria Olivier gesels oor die Kaaps in fokus-simposium
2012-07-17 Ria Olivier antwoord ’n paar van Naomi Meyer se vrae oor die Kaaps in fokus-simposium.Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Die Tjatjies a'rit is [The Chachies as it is (Manenberg where it's happening)]: Parental ethnotheories about literacy and schooling in Manenberg
2012-07-17 "What are the parental ethnotheories about literacy and schooling? The results of the study show a range of beliefs resulting in parents’ adopting a range of strategies in terms of language choice and literacy socialisation of their children."Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Verrekening van variëteite in die onderwys
2012-07-13 "Enige lewende taal word gekenmerk deur die feit dat die taal in sy struktuur op verskillende grammatiese vlakke variasie vertoon (Van Rensburg 1997:11)."Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Die historiese dinamika van Kaaps – toe en nou
2012-07-13 "In hierdie voordrag word die prosesse wat toentertyd en hedendaags by die vorming van taal aan die werk was en is, bekyk, en in die besonder op Kaaps van toepassing gemaak. Begrippe soos pidginisering en kreolisering as vernuwingsmeganismes, en ook as taalneerslag van sosiale kragte, word duidelik gemaak, asook die dikwels omstrede proses van standaardisering."Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Kaaps in koerante
2012-07-13 "Die digitale media plaas koerante onder nóg meer druk in ’n hoogs mededingende medialandskap."Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Twee betekenisvolle momente in die geskiedenis van Kaaps
2012-07-13 "Twee sake kom in hierdie voordrag aan bod. Eerstens is daar die identifiseer van die vroegste Kaaps. In die eerste periode van die geskiedenis van Afrikaans – die voor-1652-periode – is die eerste Kaaps opgeteken."Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Oor mag, kreolisering en Kaaps
2012-07-13 "Vir taalnavorsers is van die hoofaannames dat Standaardafrikaans ‘n ideaaltipe is en dat geen spreker werklik die standaardvariëteit besig nie; dat ons almal een of ander subvariëteit praat."Kaaps in fokus-simposium
2012-07-13Van 19 tot 20 Julie val die soeklig op die UWK-kampus op die taalvariëteit Kaaps – met ’n simposium, kultuuraand en uitstallings. Die simposium sal jou ’n geleentheid bied om met akademici en ander kundiges saam te praat oor Kaaps, terwyl bekendes in die teater-, musiek- en mediawêreld jou meer oor die ekonomiese waarde van hierdie variëteit sal vertel. Stiek yt!
