Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Fotoblad: Kaaps in fokus-simposium

Elzette Steenkamp Academic research 2012-07-26

Elzette Steenkamp was by die Kaaps in fokus-simposium.

Kaaps in fokus-referaat: Ekonomiese bemagtiging in Kaaps – ’n geletterdheidsperspektief

Danie van Wyk 2012-07-26 "Mense kyk met nuwe oë na die gebruik van Kaaps as ’n moontlike ekonomiese mag en ook as ’n taal wat ’n wesentlike bydrae kan lewer tot die ekonomiese bemagtiging van ’n groot aantal Afrikaanssprekers wat nie die geleenthede gegun word om tot hul volle potensiaal te ontwikkel nie."

The meaning of Mangaung 2012

FM Lucky Mathebula 2012-07-26 "A cheetah’s beauty and characteristics represent a combination of colour schemes that support its ability to blend with its environment, and the ANC should emulate the cheetah as it congregates at the place of cheetahs, Mangaung."

Fraktering en destabilisasie in ekopoësie en die gedigte van Martjie Bosman

Mathilda Slabbert 2012-07-24 Mathilda Slabbert reageer op Susan Smith se LitNet Akademies-artikel "Die aard van ekopoësie teen die agtergrond van die ekokritiese teorie met verwysing na enkele gedigte van Martjie Bosman".

Ria Olivier gesels oor die Kaaps in fokus-simposium

Naomi Meyer 2012-07-17 Ria Olivier antwoord ’n paar van Naomi Meyer se vrae oor die Kaaps in fokus-simposium.

Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Die Tjatjies a'rit is [The Chachies as it is (Manenberg where it's happening)]: Parental ethnotheories about literacy and schooling in Manenberg

Dmitri Jegels 2012-07-17 "What are the parental ethnotheories about literacy and schooling? The results of the study show a range of beliefs resulting in parents’ adopting a range of strategies in terms of language choice and literacy socialisation of their children."

Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Verrekening van variëteite in die onderwys

2012-07-13 "Enige lewende taal word gekenmerk deur die feit dat die taal in sy struktuur op verskillende grammatiese vlakke variasie vertoon (Van Rensburg 1997:11)."

Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Die historiese dinamika van Kaaps – toe en nou

Ernst Kotzé 2012-07-13 "In hierdie voordrag word die prosesse wat toentertyd en hedendaags by die vorming van taal aan die werk was en is, bekyk, en in die besonder op Kaaps van toepassing gemaak. Begrippe soos pidginisering en kreolisering as vernuwingsmeganismes, en ook as taalneerslag van sosiale kragte, word duidelik gemaak, asook die dikwels omstrede proses van standaardisering."

Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Kaaps in koerante

Anastasia de Vries 2012-07-13 "Die digitale media plaas koerante onder nóg meer druk in ’n hoogs mededingende medialandskap."

Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Twee betekenisvolle momente in die geskiedenis van Kaaps

2012-07-13 "Twee sake kom in hierdie voordrag aan bod. Eerstens is daar die identifiseer van die vroegste Kaaps. In die eerste periode van die geskiedenis van Afrikaans – die voor-1652-periode – is die eerste Kaaps opgeteken."

Abstrak – Kaaps in fokus-simposium: Oor mag, kreolisering en Kaaps

2012-07-13 "Vir taalnavorsers is van die hoofaannames dat Standaardafrikaans ‘n ideaaltipe is en dat geen spreker werklik die standaardvariëteit besig nie; dat ons almal een of ander subvariëteit praat."

Kaaps in fokus-simposium

Academic research 2012-07-13

Van 19 tot 20 Julie val die soeklig op die UWK-kampus op die taalvariëteit Kaaps – met ’n simposium, kultuuraand en uitstallings. Die simposium sal jou ’n geleentheid bied om met akademici en ander kundiges saam te praat oor Kaaps, terwyl bekendes in die teater-, musiek- en mediawêreld jou meer oor die ekonomiese waarde van hierdie variëteit sal vertel. Stiek yt!

 

Afrikaanse Taalraad op pad in Suid-Afrika

2012-07-12 As deel van sy program Ontmoet gemeenskappe rondom Afrikaans lê ’n afvaardiging van die Afrikaanse Taalraad (ATR) eerskomende Woensdag (18 Julie) besoek af aan Atlantis.

LitNet Akademies: Loftus Marais in gesprek met Jaco Barnard-Naudé

Loftus Marais, Jaco Barnard-Naudé 2012-07-10 "Ons leef in ’n era waarin daar in die geesteswetenskappe groot klem geplaas word op interdissipline, multidissipline en intradissipline. Baie produktiwiteit het al daaruit voortgevloei, en kan steeds daaruit voortvloei."

Bêre eerder die volksliedere

Etienne Viviers 2012-06-29 Etienne Viviers sê: "Skaf die volksliedere af!"

Bedanking: UOVS-eredoktorsgraad 2012

Etienne van Heerden 2012-06-21 Etienne van Heerden se bedankingstoespraak by die ontvangs van 'n eredoktorsgraad aan die UOVS.

Regsmening: die volkslied vir die volke

Owen Dean, Cobus Jooste 2012-06-20 Waarom die koerante Sondag verkeerd was oor die volkslied.

LitNet Akademies-resensie-essay: Kaapstad Karma-polisie ontmoet die Bokke: ’n voortdurende spel tussen die oop en die geslote teks

Joan Hambidge 2012-06-19 "Die roman is in ’n voortdurende spel tussen die oop en die geslote teks en die modelleser word gedwing om dit as ’n ernstige roman te lees weens die komplekse semantiese universum wat hier aangebied word."

Brit blog soos Boerseun – ontmoet Alexander Ord

Alexander Ord, Naomi Meyer 2012-06-13 "Die ding wat ooglopend is, is dat Afrikaans nou aanlyn floreer. Daar’s baie mense wat dit leer en daar’s nuwe leerstof beskikbaar in boekwinkel te koop, wat wys dat mense belangstel." ’n Brit vertel hoekom hy in Afrikaans blog.

LitNet Akademies: Anne-Marie Beukes in gesprek met Alta van Rensburg

Alta van Rensburg 2012-06-11 Anne-Marie Beukes gesels met Alta van Rensburg oor haar LitNet Akademies-artikel "Die impak van revisie op vertaalde eksamenvraestelle in ’n hoëronderwysomgewing".
Top