Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Writing South Africa Now 2014 – Photos from York

Imke van Heerden 2014-07-04 The 20th anniversary of South Africa’s democracy offers timely cause for reflection on the complex changes and continuities concerning South African literature and literary studies. Imke van Heerden shares her pictures of the event which took place on June 7th 2014.

Die oes is groot ma die arbeiders is min

Shirmoney Rhode 2014-07-03  

Hekwagters en oop hekke

Joan Hambidge 2014-07-02  

Skryf 'it soes jy praat

Nathan Trantraal 2014-06-26

lewe = fees

Darryl David 2014-06-25  

Onderhoudend: Wentzel Coetzer

Wentzel Coetzer, Dawid Kuyler 2014-06-24 “Die mens is net te ’n komplekse wese om gereduseer te kan word tot een negatiewe ervaring.”

Vroom of regsinnig?: Europese storm ook op pad na Suid-Afrika

Leopold Scholtz 2014-06-18 "Vir die regsinniges – dié wat altans oorgebly het – lê sulke vrae dikwels in die sentrum van hul geloofslewe. Dit verveel die ander. Dit dryf hulle juis weg van die kerk."

Webseminaar: Is die NG Kerk vroom of regsinnig?

2014-06-18 ’n Opwindende nuwe boek oor teologiese ontwikkelinge in die negentiende en twintigste eeu het onlangs verskyn, geskryf deur Vincent Brümmer. Op versoek van LitNet het vier gerekende bydraers hul reaksies op dié belangrike nuwe boek gelewer. Hier volg vakkundige besprekings van twee kerkhistorici en die indrukke van twee kenners.

Thomas François Burger

Jan JP van der Merwe 2014-06-18 Lees interessante navorsing oor die dominee wat uiteindelik ook president van die ZAR was.

WAT: Valiant Swart, verjaardagversoek en woord van die week

2014-06-18 Lees wat gebeur alles op die oomblik by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

Vroom of regsinnig? – Kerkhistorikus André Olivier reageer

André Olivier 2014-06-17 Die lewende verhouding met die lewende Here is ’n egte tradisie van die NG Kerk. Maar ook om belydend en getuigend kerk te wees eerder as om konfessionalisme (juridiese intellektualisme) te bevorder.

Het Vroom of regsinnig? enige besondere betekenis vir die sekulêre geskiedskrywing oor Suid-Afrika?

Pieter Kapp 2014-06-17 "Hy verklaar dat die gewone lidmate weinig kennis van die debatte geneem het, want hulle 'neem die Bybel aan net soos dit is en sal selfs so ver gaan om te sê dat die Bybel daar is net asof dit so uit die Hemel gekom het'".

Vroom of regsinnig? – Kerkhistorikus Deon Thom antwoord

Deon Thom 2014-06-17 "Soos die titel aandui, sluit Brümmer aan by die vindingryke vergelyking van GK Chesterton waarin hy 'vroomheid' beskryf as 'a love affair [with God]' terwyl ’n strewe na teologiese korrektheid ('regsinnigheid') gesien word as 'something like a theory'".

LitNet Akademies-leesgoed: Burgert Senekal

Burgert A Senekal 2014-06-11  
Top