Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Toespraak tydens die eredoktorsgraadseremonie van André Brink

Martin Buysse 2015-02-08 "Weerstand bied. Om teenstand te bied teen die gebruik van geweld, om te opponeer, te stry, jouself te verdedig. Teen alle mag kan weerstand gebied word, alle sisteme kan geopponeer word, enige orde kan ’n reaksie ontlok, hetsy om dit te beveg of dit te verdedig."

Onderhoudend: Ria Smit gesels met Cara Kleynhans

Cara Kleynhans 2015-02-06  "Ek was gefassineer deur die gehalte van sy spel en ek was verbaas deur die feit dat ek nog nie voorheen van hierdie Suid-Afrikaanse pianis gehoor het nie."

Verwarde ideologie knou die ekonomie

Jean Oosthuizen 2015-02-04 Swak onderwys, die Eskom-fiasko, vakbondeise en dom politieke besluite dwing die Suid-Afrikaanse ekonomie op sy knieë. Jean Oosthuizen gesels met Dawie Roodt oor die land se ekonomiese vooruitsigte.

Ek is nie Charlie nie

FJ Labuschagne 2015-01-21 "Die daad van terrorisme is die ekstremiste se skuld. Hulle is ook nie onskuldig hier nie. Maar Charlie is ook nie onskuldig aan ekstremisme nie."

Vryheid van spraak: hoe vry is dit?

Marinus Wiechers 2015-01-16 "Die openbare pers met sy spraakvryheid pomp suurstof in ons demokratiese bestel in. Daarsonder dal die hele staatkundige bestel versmoor."

Charlie Hebdo: Ek dink hardop

Annemarié van Niekerk 2015-01-13 "Ekstremiste floreer op die ekstreme reaksie van ander. Verdraagsaamheid is hul grootste vyand."

Mistieke teologie dalk die kerk se reddingsboei

Jean Oosthuizen 2015-01-13 Jean Oosthuizen gesels met twee teoloë wat fokus op die kontemplatiewe kant van spiritualiteit oor wat mistieke spiritualiteit behels en hoe dit van tradisionele kerk verskil.

Sacred corpses

Fiona Snyckers 2015-01-12 "This is not to suggest that there is anything wrong with honouring the Charlie Hebdo dead, merely that our indifference to the deaths of people of colour in war-torn zones is shameful and needs to be challenged. No corpses are more sacred than others."

#Is ek Charlie?

Lien Botha 2015-01-12 "Tussen die branders breek dit: 24 uur en 24 maniere om ’n storie te begin. Daar is nie ’n middel nie en die einde lê in die Père Lachaise-begraafplaas."

From Jy-is-’n-drol to Je-suis-Charlie

Pieter-Dirk Uys 2015-01-11 "Censorship now happens in many subtle ways. The bigger concern is self-censorship where the fear of violent retaliation, no matter how small, mutes the voice and cripples the word."

Die wit, swart en grys van aandeelhouding

Theo Winter 2015-01-08  Is Swart Ekonomiese Bemagtiging 'n suksesvolle opheffingsprogram?

LitNet Akademies-leesgoed: Heinie Heydenrych

Heinie Heydenrych 2015-01-06 Heinie Heydenrych deel sy top leesgoed vir 2014 met LitNet Akademies.

Bied die hof geregtigheid vir die mishandelde persoon?

Louis Awerbuck 2014-12-17 Louis Awerbuck sluit aan by Rinda Botha se betoog oor die onbenydenswaardige posisie waarin slagoffers van mishandeling hulself in die hof bevind.

Afrikaanse universiteit is haalbaar, sê Solidariteit

Jean Oosthuizen 2014-12-16 Die Solidariteit Beweging se planne om ’n volwaardige Afrikaanse universiteit op die been te bring, lok wye reaksie uit. Jean Oosthuizen gesels met Flip Buys oor sy langtermyndroom vir ’n Afrikaanse “Harvard”.

"What Good is a Song?"

Phil Ndlela 2014-12-15 "If a song has no meaning | if it cannot send you higher | it is not good enough to sing." Phil Ndlela writes a tribute to Marvin Gaye, USA for Africa Project, Peter Tosh and Hugh Masekela.

Slim Wim kom huis toe

Jean Oosthuizen 2014-12-11 Die aangewese Matierektor, Wim de Villiers, het groot planne vir die Universiteit Stellenbosch. Jean Oosthuizen het met hom gesels oor sy aanstelling en wou by hom weet hoe klop sy hart oor Afrikaans en wat is sy drome vir Matieland. 

NG Kerk se Belhar-plan kerkregtelik onhoudbaar

Jean Oosthuizen 2014-12-10 Duisende lidmate van die NG Kerk is landswyd besig om hulle stemme uit te bring vir of teen die insluiting van die Belydenis van Belhar as deel van die kerk se geloofsbelydenis. Jean Oosthuizen het met die VGKSA se moderator, Mary-Anne Plaatjies van Huffel, gesels om uit te vind wat dink sy en haar kerk daarvan. 

LitNet Akademies-resensie-essay: Mede-wete deur Antjie Krog

Helize van Vuuren 2014-12-03 "Mede-wete is vir die ernstiger poësie-liefhebber ’n bundel wat saam met Kaar van Marlene van Niekerk en Breytenbach se vyf-en-veertig skemeraandsange tot absolute hoogtepunte van die afgelope twaalf maande behoort."

Nzimande se uitspraak bewys dat taalregte en -sensitiwiteite nog nie behoorlik verstaan word nie

Japie Gouws 2014-12-01 Die gehalte van onderwys en die kundigheid van leerders en studente kan net verbeter indien ons moedertaalonderrig uitbrei.

In gesprek met ... Cyrille Fijnaut

Cyrille Fijnaut, Carina van der Walt Akademies en skole 2014-12-01

"Van Zyl-Smit het my gewaarsku dat so ’n besoek [aan Suid-Afrika] ’n onherroeplike skok sal wees, want dit is ’n derde wêreld binne-in ’n eerste wêreld. Of soos Shearing dit opgesom het: Suid-Afrika is die wêreld in die kleine …"

Top