Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Poolshoogte-afsluiting: Is Afrikaanse skrywers betrokke?

Bettina Wyngaard 2015-03-26 "In die eerste plek het die werk, hoe subtiel ook al, altyd die verdediging van een of ander mensereg, gewoonlik gekoppel aan vryheid of gelykheid, ten doel."

Poolshoogte-afsluiting: Die evolusie van Afrikaanse skrywers- en letterkundebyeenkomste

Francis Galloway Akademies en skole 2015-03-25

"Gemeet aan die gehalte van bydraes tot die kongresse van vakverenigings en die aanlyn berade van LitNet, asook die 'bywoning' daarvan, is daar nog ’n lewendige gesprek oor Afrikaanse skrywers en die letterkunde aan die gang."

Poolshoogte-afsluiting: Nuwe ontwikkelinge in die Afrikaanse literatuurstudie

Louise Viljoen 2015-03-25 "LitNet, LitNet Akademies en Etienne van Heerden moet gelukgewens word met hierdie inisiatief. Die American Comparative Literature Association (ACLA) publiseer elke 10 jaar ’n verslag oor die 'State of the Discipline' wat betref die vergelykende literatuurstudie."

Dialoog met die Kommissie vir Kultuur, Godsdiens en Taalregte: Woensdag 25 Maart

2015-03-24 Omdat taal so ’n belangrike medium is vir nasiebou en onderlinge verhoudings, is uitnodingings aan verskeie organisasies tot ’n dialooggeleentheid gestuur. 

Workshop: "Disturbing the 'normalized quiet of unseen power': Alternative ways of representing violence"

2015-03-24 We hereby invite you to an interdisciplinary workshop, “Disturbing the ‘normalized quiet of unseen power’: Alternative ways of representing violence”, hosted by the Faculty of Arts and Social Sciences, Stellenbosch University. Dates: 31 March to 2 April 2015.

Poolshoogte-diskoers by die US Woordfees 2015: Bestekopname van die bestekopnemers

Izak de Vries 2015-03-20

"Sonja Loots, die gespreksleier, het opgemerk dat skrywers mekaar vroeër in kroeë ontmoet het, maar dat die kuberruim deesdae dié gespreksruimte vir skrywers geword het." Izak de Vries deel sy indrukke van die gesprek by US Woordfees 2015.

Aborsie, die groot keuse: moord of nie?

Jean Oosthuizen 2015-03-18 "Sowat die helfte van alle swangerskappe in Suid-Afrika eindig in aborsie."

Botsings van beskawings?

Hussein Solomon, Johann Rossouw 2015-03-11 "Suid-Afrikaners beleef toenemend hoe ’n staat wat daarin misluk om te voorsien in die behoeftes van sy burgers, vrugbare grond vir radikale politiek en onverdraagsaamheid tussen verskillende etniese gemeenskappe bied. Gematigde Christene en Moslems staar vandag ’n soortgelyke uitdaging in die wêreldpolitiek in die gesig."

Francois Smith oor Fifty Shades of Grey

Francois Smith 2015-03-03 "Dit sal gou blyk dat ek ’n gaping probeer vat tussen die Franse filosowe Michel Foucault aan die een kant en Gille Deleuze en Piere-Felix Guattari aan die ander, maar dan is daar nog Freud op heelagter by wie ek verby moet kom. Altyd Freud op heelagter."

Charlie Seminar: Satire als ideologische aanvalsstrategie

Yves T'Sjoen Seminare en essays 2015-03-03

"Die 'opdracht des schrijvers' en tekenaars is cruciaal. Charb en alle anderen mogen dan niet meer onder ons zijn, de geest waarvoor zij staan kan niet worden kapot gemaakt."

Oor Fifty Shades of Grey, die film

Johann Rossouw 2015-03-03 "Op ’n somberder trant moet gevra word of die sukses van Fifty Shades of Grey nie ook sprekend is van hoeveel vroue in ongelukkige verhoudings met beskadigde mans bly hoop dat hulle liefde ’n 'ondier' in ’n 'prins' moet verander nie?"

Vryheid, gelykheid en broederskap

Theo Winter 2015-02-27 "Is ongelykheid, die verskil tussen ryk en arm, die regte windmeul om te bestorm wanneer ’n mens die armstes onder ons se absolute lot wil verlig? Perdalkies nie."

Parlement, politiek en die ekonomie

Christo van der Rheede 2015-02-18 "Oppervlakkige politiekery en verwarde ideologisme stook oproer in parlement," skryf Christo van der Rheede. "Is daar ekonomiese oplossings?"

Ekonomiese diskoers verg rasionele denke

Piet Croucamp 2015-02-17 "Die staat in Suid-Afrika is eenvoudig té swak en té oneffektief om ? kommunistiese diktatuur of ? outoritêre vorm van sosialisme op die burgerlike samelewing af te dwing."

Is #SONA2015 die bose vrug wat ons nasionale stilswye baar?

Bettina Wyngaard 2015-02-16 "Vryheid van spraak is sonder betekenis wanneer net dié wat in jou koor sing, gehoor mag word."

Breking en die ekonomie: gaan die land 'n wins kan maak?

Martin de Wit 2015-02-13 "Een voorbeeld van groot veranderings in die internasionale skaliegasbedryf oor die afgelope paar jaar is die pryse wat behaal word. In 2008 was die gemiddelde boorgatkopprys in die VSA ongeveer $8/mcf, maar in 2012 was dit nader aan $2,50/mcf."

Die dood van André P Brink

Etienne Britz Academic research 2015-02-11

"Seks ontdoen van taboes kan die fondamente van 'n hele politieke orde skud. ... Seks wat grense oorskry, verskuif daardie grense. Dit is een van die politiek-didaktiese boodskappe wat Brink in sy romans oorgedra het."

After Brink

Leon de Kock 2015-02-10 "The question is: Can we gather together such an accumulation of civil dissent again? Surely – if only for André Brink’s sake, and for the memory of his principled refusal – we should decline to sit back and let the thievery pass us by as if it’s just another day, business as usual?"

André P Brink se afsterwe

Ampie Coetzee 2015-02-09 "Dit het alles by Brink begin, en uitgekring tot 'n verset teen 'n hegemonie. Daardie verset het saamgehelp om 'n einde aan apartheid te bring. En om te bewys dat die boek, die ernstige betrokke boek, die mag het om politieke magte te ondermyn."

Postume blik op een veelzijdig oeuvre

Yves T'Sjoen 2015-02-09 "Bijna dag op dag twee maanden na de plechtige uitreiking van het institutionele eredoctoraat aan Breyten Breytenbach in Gent ontving André Brink, die andere "Sestiger" en icoon van de Zuid-Afrikaanse literatuur, op maandag 2 februari de titel van doctor honoris causa van de Université Catholique de Louvain-la-Neuve."
Top