Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Duitse Vredesprys vir die skrywer-filosoof Navid Kermani

Loammi Wolf Seminare en essays 2015-06-23

Loammi Wolf skryf oor "die estetika van poësie as snypunt van kulture en gelowe".

Omar al-Bashir: ‘n Internasionale en nasionale bomskok

Marinus Wiechers Seminare en essays 2015-06-17

"Natuurlik kan mens so ’n Malema-wysheid - omtrent die internasionale strafhof as ’n 'hof van imperiale magte' - as uiterste bog verwerp. Die kommer is egter dat hierdie soort dwaasheid op ’n hoë vlak in ons politiek verkondig word en ons staatkundige denke in die toekoms al meer en meer kan besmet."

G'n Magna Carta vir die ANC

Izak de Vries Menings 2015-06-15

"Die probleem lê egter in daardie een saak  wat 800 jaar gelede aanvaar is: die regering van ’n land is nie verhewe bo die  wet nie. Zuma en sy vriende moet dit elke dag hoor."

Wanneer kry Suid-Afrika sy Arabiese Lente?

Piet Croucamp Seminare en essays 2015-06-15

Piet Croucamp oor die vonk in die kruitvat.

Sit die skrikbewind van boelies stop

Jean Oosthuizen Skole 2015-06-03

"Die skade aan mense wat op skool geboelie word, is onberekenbaar, veral as hulle dit in stilte en in die geheim dra. Die rede vir stilswye is dikwels die skaamte en vernedering wat hulle ervaar en minderwaardig laat voel."

Ná #RhodesMustFall en #FLF2015: 'n gedeelde ervaringswêreld?

Lindie Koorts Seminare en essays 2015-06-01

Post-#RhodesMustFall en post-Franschhoekfees: "Dit gaan nie oor die mens wat daar staan nie, maar oor ’n konsep: die gedagte dat die ou magsbalans steeds seëvier. Daardie konsep is iets wat ons almal tog ook moet kan verstaan, en wit Afrikaanssprekendes veral."

Payback the Champs

Marike Bekker Seminare en essays 2015-05-29

By die Champion of Champions-koorkompetisie van die Kaapse Maleierkoorraad: "Die geskiedenis, argitektuur, kos en kultuur van Kaapse Maleiers word voortdurend gebruik om Kaapstad te verkoop as ’n een van die wêreld se mees gesogte toeriste-aantreklikhede. Is dit nie dalk payback time nie?"

Onderwysbeurse slegs vir sprekers van inheemse Afrikatale: Michael le Cordeur reageer

Michael le Cordeur Menings 2015-05-22

"Funza Lushaka-beurse is 'n poging om die speelveld gelyk te maak."

Onderwysbeurse slegs vir sprekers van inheemse Afrikatale: Christo van der Rheede reageer

Christo van der Rheede Menings 2015-05-22

"Onderwysstudies kos egter hope geld. Vra vir my."

Onderwysbeurse slegs vir sprekers van inheemse Afrikatale: Anne-Marie Beukes reageer

Anne-Marie Beukes Menings 2015-05-22

"Dit wil voorkom asof die Departement van Basiese Onderwys inkonsekwent is wat sy hantering van Afrikaans in die onderwys betref."

Venesiese Biennale 2015: Ontug in die lug?

Kirby van der Merwe Seminare en essays 2015-05-21

"Willem Boshoff se kunswerk is ’n verklaring: 'I am proud to be labelled racist in South Africa if it means that ...', gevolg deur ’n lys van ellendes, vermoedelik vir wit mense, onder ANC-bewind. Het Boshoff dit dalk té duidelik gestel?"

Sat vir beurtkrag?

Christo Viljoen Seminare en essays 2015-05-19

Bystaankrag: doen dit self.

Die reg op ’n waardige selfdood

Chris Jones Seminare en essays 2015-05-07

"’n Mens moet dus vra: Kan geloofsbesware teen geassisteerde dood normgewend wees in ’n sekulêre samelewing? Behoort die individu nie die vryheid van keuse gegun te word nie?"

Sarah Baartman: Hoekom sy, hoekom haar graf?

Diana Ferrus Menings 2015-04-30

"Wie het vir Sarah  gefaal – die mense van Hankey of die regering?"

Yeoville: Jesus was a makwerekwere

Kleinboer Menings 2015-04-24

"Dis die klankbaan van Yeoville: blaffende  honde, roepende stemme, toetende taxi’s en die geluid van ’n hamer, bam-bam-bam  teen sinkmuur of sinkdak soos wat nog ’n shack in ’n agterplaas ingesqueeze  word vir meer tenants."

Vreemdelingehaat en die gelaat van die ander

Johann Lodewyk Marais Seminare en essays 2015-04-24

"Ek het Afrika begin assosieer met mense wat reis, vlug of ontheem is. Hulle gesigte, gelate en persoonlikhede is om my. Hulle dwing my om opnuut vrae oor my eie identiteit te vra."

Xenofobie: Stories uit Yeoville

Izak du Plessis Menings 2015-04-23

"Xenofobie is nie ’n eenvoudige probleem nie, val hy met die deur in die huis. Dis glad nie so eenvoudig as wat mense dink nie."

Deel op Facebook of red 'n lewe? #xenomedia

Herman Wasserman Menings 2015-04-22

Wat is die media se verantwoordelikheid as mense tydens xenofobiese geweld in die strate sterf?

Rhodes moes val: Gedagtes oor dekolonisering en swart historiese agentskap

Desmond Painter Menings 2015-04-17

" ...ons hou ons nie net doof nie, maar begroet swart verset asof dit ongehoord is: onredelik, irrasioneel, antidemokraties, populisties, ’n affrontering van ons netjiese middelklas waardes, waar daar vir alles ’n prosedure is, en vir elkeen sy toegekende plek."

Is alle verwysings na erfenis nou taboe?

Bertus Osbloed van Niekerk Seminare en essays 2015-04-17

Kultuur vorm die dekor waarteen ons leef. Ons meet wat ons doen aan die waardes wat aan ons oorgedra is, en die simbole wat daardie waardes verteenwoordig, word ’n tipe maatstaf vir ons eietydse besluite.

Top