Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Webseminaar: NG Kerk Sinode se gay-besluit
2015-10-26In hierdie LitNet Akademies-webseminaar word die besluite omtrent selfdegeslagverhoudings wat op 9 Oktober 2015 in die Algemene Sinode van die NG Kerk geneem is, bespreek.
SA University Seminar
2015-10-23Follow and join the ongoing conversation on education, access, transformation, language and the Constitution. Contributions in any language and format are welcome.
#feesmustfall: Betogersgids 101
2015-10-23"Julle kán universiteite onherroeplik, en ten goede, verander as julle slim dink. Ek het nie die antwoorde nie. Gaan vind die antwoorde."
Geestelike geletterdheid en die sekspolisie
2015-10-23"Ons maak foute in die kerk. En dit is goed so. Want is worsteling (dood) en vreugde (opstanding) nie die enigste manier om ons te verlos van onsself nie – van wie ons dínk ons is en van ons vals keuses nie?"
Ena Jansen oor Elisabeth Eybers, die literêre dubbelburger
2015-10-20Soms kom die nuus: ’n skrywersargief skuif na die buiteland. Maar onlangs het daar stil-stil ’n groot gebeurtenis plaasgevind: ’n gedeelte van Elisabeth Eybers se boeke en persoonlike besittings is van Amsterdam na Bloemfontein oorgeplaas.
Sinode se gay-besluit: keuse vir verantwoordelike gebruik van die Bybel
2015-10-20"ʼn Mens sou verder kon gaan deur te sê dat dit téén die bedoeling van die liefdesgebod is om van enigiemand op grond van sy/haar seksuele oriëntasie te verwag om te kies vir ʼn lewe van eensaamheid en onvervuldheid."
Daar is 'n olifant in die kerk
2015-10-20"Daar moet 'n brawe dag kom waar die Kerk bloot erken: die Bybel is hieroor verkeerd."
Slawe en die ontwikkeling van Afrikaans
2015-10-19'n Taal bestaan uit woorde, grammatikale struktuur en uitspraak. Hoe het slawe Afrikaans help vorm?
Open Stellenbosch: “Why did God make me black?”
2015-10-16"The Use of Official Languages Act 12 of 2012 [...] in short requires of government departments and other authorities such as public enterprises to develop a language policy that will include at least three official languages. Out of the 139 language policies that the Act requires from government departments and related institutions only about 30 were presented. Let them therefore not preach to universities about language when in their own backyard very little is done."
Ithini na lento yenkululeko?
2015-10-14"Lo titshala wathetha amazwi kuthi singabafundi abamnyama, wathi 'Buyelani apho nivela khona'." ("A teacher once told a group of black children to 'go back to where they belong'.") Precious Bikitsha shares her thoughts with LitNet.
#SAS4_2015: 'n Nuwe Afrikaanse paradigma?
2015-10-08"Interessant genoeg word Kaaps onmiskenbaar met die ras van sy sprekers geïdentifiseer, sonder dat daar erkenning gegee word aan die feit dat ‘n groot persentasie van bruin sprekers van Afrikaans nié Kaaps praat nie, en dat ras in die hele gebied van Worcester tot bo in die noorde juis nié ‘n onderskeidende faktor onder die sprekers van Afrikaans is nie: bruin en wit praat dieselfde variëteit."
#SAS4_2015 – Shirmoney Rhode
2015-10-06"Gepraat van Afrikaans om die ghellie praat. Ek dink dit is net so belangrik soos om in Afrikaans te studeer want jy kan sekerlik nie in Afrikaans lewe alvorens jy dit nie praat nie."
2015, Internasionale Jaar van Lig: ’n besinning oor Goethe se kleureteorie
2015-10-05Kleur kom nooit alleen nie. In hierdie artikel word Goethe se alternatiewe siening van kleur in die herinnering geroep en herwaardeer.
Vroeë artikels oor die Anglo-Boereoorlog wat in internasionale vakkundige tydskrifte verskyn het
2015-09-29"Die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog (ABO) is baie goed gedokumenteer soos blyk uit die groot getal boeke, biografieë, outobiografieë, koerant- en populêretydskrifartikels, ongepubliseerde dokumente, argief- en museummateriaal asook mondelinge getuienis wat beskikbaar is. Vergelykenderwys het minder artikels in vakkundige tydskrifte oor die onderwerp verskyn."
Jakes Gerwel – poster boy vir die marxisme, Naspers of die liberal elite?
2015-09-29"Was Gerwel verkleurmannetjie wat hom na die veranderende Suid-Afrikaanse werklikheid geskik het, of was hy meer soos die skilpaaie, waarvoor hy so ‘n voorliefde gehad het – die dop het die grootste deel van hom verskans en het hy homself nooit werklik ontbloot of blootgestel nie?"
Open South Africa for local languages
2015-09-23"I am all for transformation. Which is why I believe Stellenbosch University should remain Afrikaans."
Abafundi abathetha iAfrikaans bangaziva njani ukuba bona bangafundiswa mhlawumbi ngesiXhosa? | How would Afrikaans-speaking students feel if they were taught in the medium of Xhosa?
2015-09-22"Mhlawumbi uyazibuza ukuba singayenza njani na le nto yokuphuhlisa iilwimi zesiNtu ukuze zibe kumgangatho ofanayo neAfrikaans?" | "Perhaps you are asking yourselves what we could do to improve African languages so that they reach the same level as Afrikaans?"
Open Stellenbosch: Beyond the rainbow, towards a change of climate
2015-09-18"Constitutions are about the 'promised land'; ours is certainly not a magic wand that has wiped out our history and made us all equal. To achieve this 'promised land' we need to be pragmatic, generous and human in our approaches to move from where we are, from what we have inherited, to what we would collectively like to be."
Gehoorsaamheid aan ’n hoër gesag
2015-09-18"’n Mens sou kwalik die optredes van Juju en die EFF op dié stadium as burgerlike ongehoorsaamheid beskou, en tog is dit moontlik dat hul oortreding van parlementêre reëls miskien ’n voorbode is van iets meer omvangryk. Onderwerping aan die staat kan tog nie beteken ’n meedoen aan praktyke wat as onregverdig en gewelddadig ervaar word nie."
Romeine 13:1–7: ’n Steekproef van die dinamiese verhouding tussen teks en konteks
2015-09-16"Nie net is dit broodnodig nie, dit is ook uiters verantwoordelike akademiese rentmeesterskap wanneer die Bybel gelees word op die verskillende maniere waarvan die “pragmatiese” lees getuig."
