Seminare en essays
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.
Vergifnis – die persoon en sy konteks
2015-07-15"Dit bly ons, die generasie van vandag, se verantwoordelikheid om mense uit die verlede te vergewe, om hulle saam met hul kontekste te vergewe sodat ons vandag vir versoening, eenheid, kohesie en samehorigheid kan werk en leef."
My naam is Februarie
2015-07-09Diana Ferrus skryf ’n gedig oor herkoms: "Toe is dit my beurt en ek lees die gedig vir die gehoor, maar ek lees dit meer vir my ma, my pa, my oumas en oupas en al die mense wat ek geken het met hulle donker velle en dik, kroes, swart hare."
Aanpassings: Digitale immigrante in die land van digitale inwoners
2015-07-08"Die eerste generasie wat gebore is en grootgeword het in ʼn wêreld waar tegnologie die primêre bron is van inligting en kommunikasie, die sogenaamde digitale inwoners, se eerste taal is nie Afrikaans, Engels of Xhosa nie, dis digitaal."
Tieners, tegnologie en die thomas@-reeks
2015-07-08"Vir my is dit van die uiterste belang dat skrywers moet wéét wie hulle lesers is. En belangriker: die lesers respekteer."
'n Haas moet doen wat 'n haas moet doen
2015-07-08"Tegnologie het dalk ’n invloed op die manier waarop ons stories vertel en die manier waarop ons stories lees. Maar aan die hart van die saak – die rede wáárom ons skryf en lees – het dit niks verander nie."
Akademici in Afrikaans
2015-07-07"Hier is ruimtes vir ware meertaligheid, op nuutgeskepte wyses wat nuwe beleide en houdings en samewerking nodig het."
“My pa was ’n dominee!”
2015-07-01Jean Oosthuizen het met ’n paar uiteenlopende pastoriekinders gesels om te hoor watter invloed die pastorielewe op hulle geloofsvorming gehad het.
Winter saam met die ANC?
2015-06-24"Wat nie beteken dat regimeverandering nie moontlik is nie. Dit is, en nie soos te veel mense aanneem, noodwendig gelei deur die DA nie."
Duitse Vredesprys vir die skrywer-filosoof Navid Kermani
2015-06-23Loammi Wolf skryf oor "die estetika van poësie as snypunt van kulture en gelowe".
Omar al-Bashir: ‘n Internasionale en nasionale bomskok
2015-06-17"Natuurlik kan mens so ’n Malema-wysheid - omtrent die internasionale strafhof as ’n 'hof van imperiale magte' - as uiterste bog verwerp. Die kommer is egter dat hierdie soort dwaasheid op ’n hoë vlak in ons politiek verkondig word en ons staatkundige denke in die toekoms al meer en meer kan besmet."
G'n Magna Carta vir die ANC
2015-06-15"Die probleem lê egter in daardie een saak wat 800 jaar gelede aanvaar is: die regering van ’n land is nie verhewe bo die wet nie. Zuma en sy vriende moet dit elke dag hoor."
Sit die skrikbewind van boelies stop
2015-06-03"Die skade aan mense wat op skool geboelie word, is onberekenbaar, veral as hulle dit in stilte en in die geheim dra. Die rede vir stilswye is dikwels die skaamte en vernedering wat hulle ervaar en minderwaardig laat voel."
Ná #RhodesMustFall en #FLF2015: 'n gedeelde ervaringswêreld?
2015-06-01Post-#RhodesMustFall en post-Franschhoekfees: "Dit gaan nie oor die mens wat daar staan nie, maar oor ’n konsep: die gedagte dat die ou magsbalans steeds seëvier. Daardie konsep is iets wat ons almal tog ook moet kan verstaan, en wit Afrikaanssprekendes veral."
Payback the Champs
2015-05-29By die Champion of Champions-koorkompetisie van die Kaapse Maleierkoorraad: "Die geskiedenis, argitektuur, kos en kultuur van Kaapse Maleiers word voortdurend gebruik om Kaapstad te verkoop as ’n een van die wêreld se mees gesogte toeriste-aantreklikhede. Is dit nie dalk payback time nie?"
Onderwysbeurse slegs vir sprekers van inheemse Afrikatale: Michael le Cordeur reageer
2015-05-22"Funza Lushaka-beurse is 'n poging om die speelveld gelyk te maak."
Onderwysbeurse slegs vir sprekers van inheemse Afrikatale: Christo van der Rheede reageer
2015-05-22"Onderwysstudies kos egter hope geld. Vra vir my."
Onderwysbeurse slegs vir sprekers van inheemse Afrikatale: Anne-Marie Beukes reageer
2015-05-22"Dit wil voorkom asof die Departement van Basiese Onderwys inkonsekwent is wat sy hantering van Afrikaans in die onderwys betref."
Venesiese Biennale 2015: Ontug in die lug?
2015-05-21"Willem Boshoff se kunswerk is ’n verklaring: 'I am proud to be labelled racist in South Africa if it means that ...', gevolg deur ’n lys van ellendes, vermoedelik vir wit mense, onder ANC-bewind. Het Boshoff dit dalk té duidelik gestel?"
