Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Sulke vriende is skaars: Die briewe van Arnold van Wyk en Anton Hartman, 1949–1981: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Dewald Koen Resensies 2021-01-18

"Die publikasie van die briewe van dié twee seminale figure in die Suid-Afrikaanse kunsmusiek lewer inderdaad ’n noemenswaardige bydrae tot die dissipline van Suid-Afrikaanse musiekgeskiedenis. Dit is ’n publikasie wat vanuit ’n estetiese oogpunt die perfeksionisties-gesinde Hartman en Van Wyk se goedkeuring sou wegdra. "

Die Islamitiese verset in Cabo Delgado in Noord-Mosambiek

Willie Breytenbach Seminare en essays 2020-12-21

"Drie vrae is relevant: Wie of wat is die plaaslike bevolking in hierdie gebied? Wie is die nuwe beleggers? En wie of wat is verantwoordelik vir die insurgensie? Die antwoorde is dalk nie so maklik nie."

Deng Xiaoping, China en die verkiesing in die VSA

Tienie Fourie Seminare en essays 2020-12-11

"Wat verkies die wêreld as voorbeeld: Amerika of China? Of is daar ’n voorbeeld van iets tussenin?"

LitNet Akademies-resensie-essay: Die heelal op my tong deur Anoeschka von Meck

Nini Bennett-Moll Resensies 2020-12-10

"Daar het selde so ’n driedimensionele, volronde karakter en vetsugtige protagonis in Afrikaanse fiksie verskyn as Wille Willemien, die spil waarom die narratief draai."

Tuan Guru en die aartappelboer – oor Afrikaans en versoening

Hein Willemse Seminare en essays 2020-12-03

"Dit is ’n verhaal wat reeds 200 jaar bestaan. In die verhaal hoor ek die versugting van onderdrukte mense wat ’n voorspraakmaker en beskermer in Tuan Guru sien. Iemand wat bereid is om op te staan teen afjakkery, die kleinboetie van sosiale en politieke verdrukking."

Internasionale petrolpolitiek: Wat, wie en waar van die oliewinste

Willie Breytenbach Seminare en essays 2020-12-03

"Dis nog lank voordat alternatiewes soos kernkrag, waterkrag, windkrag en skaliekrag beduidende invloede op die petrolbedryf in state soos Angola en Nigerië sal hê."

Skepsel deur Willem Anker: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Bibi Burger Resensies 2020-12-03

"Hierdie oplossing word nie aangebied as ’n finale of maklike oplossing nie, maar deur die uitbeelding daarvan speel Skepsel op meevoerende wyse saam met Haraway in die modder van kuborgs, honde, mikrobakterieë, fungusse en ander skepsels, op soek na nuwe verbintenisse."

Presidentsverkiesing in die VSA: ekonomiese implikasies vir Suid-Afrika

Jannie Rossouw Seminare en essays 2020-11-25

"Terwyl Trump dikwels die indruk skep dat internasionale handel ’n nulsom-spel tot nadeel van die VSA is, verstaan Biden dat internasionale handel tot voordeel van alle deelnemers strek. Op grond van hierdie verskil in uitgangspunt sal ’n Biden-administrasie vir Suid-Afrika tot groter voordeel wees as ’n Trump-administrasie."

"Om siele vir die Here te wen" – die pastorale rol in tye van kunsmatige intelligensie

Wilhelm van Deventer Boeke en skrywers 2020-11-19

"Kan ’n intelligente rekenaar ’n siel hê wat vir die Here gewerf kon word? Sou ’n mens ’n rekenaar kon doop of nagmaal aan haar/hom/dit kon bedien?"

Grendelgenades                 

Renata Schoeman Seminare en essays 2020-11-13

"COVID-19 en alles daaromheen het ons lewens transformeer – en het die potensiaal om ons te transformeer."

Die Donker Hart van Brackenfell

Koos Kombuis Seminare en essays 2020-11-13

"Gister het ek vir die eerste keer in my lewe ’n kar gejumpstart met kabels. Op my eentjie. Ek hou van Brackenfell. Ek hou van die mense van Brackenfell."

Nostalgie

Johann Rossouw Seminare en essays 2020-11-13

"Wat besinnende nostalgie egter nie kan doen nie, is om die verliese van die verlede ongedaan te maak. Want dit is, soos die titel van die tweede album van een van Afrikaans se groot eietydse meesters van besinnende nostalgie, Gert Vlok Nel, sê: Onherroeplik."

VSA-verkiesing 2020: Doodsake

Rita Barnard Seminare en essays 2020-11-10

"Met Biden se oorwinning ... kan meer mense weer asemhaal, gedagtes ’n bietjie laat swewe, minder bekommerd voel oor watter vulgêre spoggery, onnoselheid, krasheid, gemeenheid, of aanslag op demokratiese grondreëls ons daagliks gaan tref."

VSA-verkiesing uit die oog van "gewone" mense

Bettina Wyngaard Seminare en essays 2020-11-09

"Daar lê harde werk voor. Amerika sal moet diep introspeksie hou oor wie hulle as ’n nasie is."

VSA-verkiesing 2020: Wie ook al wen, gaan verloor

Jaco Kirsten Seminare en essays 2020-11-07

"Waar hy [Trump] hom egter onderskei het – en selfs sy mees geharde vyande moet dit erken – is die feit hy die meeste van sy groot verkiesingsbeloftes nagekom het. Beginnende by die ekonomie."

2020 USA election: How did it come to this?

Rhoda Kadalie Opinion 2020-11-06

"If Trump loses, it will be a stolen election in full view of the public."

2020 USA election: The countdown to the apocalypse?

Ilda Diffley Opinion 2020-11-04

"I will never understand the support for someone who has shown no respect for this democracy or for others’ lives. Trump’s made it clear that rules don’t apply to him, and I guess half of the country truly doesn’t care."

Oor Kaaps en herstandaardisering: ’n mening

Tom McLachlan Seminare en essays 2020-11-02

"Hoe word Kaaps of Kaapse Afrikaans gedefinieer?"

Sosiale media en die Afrikaanse leefwêreld uit ’n navorsingsoogpunt

Burgert A Senekal Seminare en essays 2020-10-30

Burgert Senekal deel ’n paar gedagtes oor wat met sosialemediadata bestudeer kan word, sowel as praktiese wyses hoe dit bestudeer kan word en uitdagings rondom die gebruik van sosialemediadata.

China, die Gordel-en-pad-inisiatief, COVID-19 en demokrasie in Afrika

Willie Breytenbach Seminare en essays 2020-10-29

"Ondermyn of bevorder die Gordel-en-pad-inisiatief die kontinentale vryheidsprojek in Afrika?"

Top