Jacobus Naudé, senior professor in die Department Hebreeus aan die Universiteit van die Vrystaat, het as vertaalkundige en brontaalkenner gedien op die begeleidingskomitee en die drie redaksionele komitees van die 2020-vertaling van die Bybel in Afrikaans. In hierdie bydrae tot LitNet se miniseminaar oor die 2020-Bybelvertaling gesels Gys Loubser met Jacobus oor kompleksiteit en die vertaalproses.

Gys Loubser en Jacobus Naudé (Foto’s verskaf)
Klik op die video om die gesprek te volg:
Besoek die invalsblad van die miniseminaar hier om al die bydraes te lees:


Kommentaar
`n Baie insiggewende aanbieding - dankie!