Seminare en essays

Webseminare, essays en gesprekke oor aktuele sake.
Web seminars, essays and conversations about topical subjects.

Kaapse Forum ’n aparte AfriForum?

Danie van Wyk Seminare en essays 2022-04-07

"Was dit ’n indirekte gryp na wat in die verlede bekend gestaan het as afsonderlike ontwikkeling wat die belange van bruin mense in hul eie kampie sal bevorder en bemagtig?"

Ukraine’s nightmare: The Russian Bear and its history

Bill Nasson Opinion 2022-04-06

"Can a Russia without Ukraine be the Russia it thinks it should be?"

Die onderskatte rol van die oupa – en die storie van Danie "Reënwolf" du Toit en sy oupa, Danie du Toit

Sulette Ferreira Seminare en essays 2022-04-04

"Dus, oupas mentor wanneer hulle hul ondervindings deel en die rol van ’n vindingryke en wyse ouer vervul (Kivett 1991). Hierdie behoefte aan ’n mentor, en dat sy oupa wel die behoefte vervul, blyk duidelik uit Danie se skrywe oor sy oupa ..."

Metafore vir bepaalde psigologiese verskynsels

Coert Mommsen Seminare en essays 2022-03-30

"Die individuele menslike ervaring is nooit simplisties nie," skryf Coert Mommsen, afgetrede kliniese sielkundige. In hierdie artikel skryf hy oor die gebruik van metafore wat van besondere belang in die sielkundige onderhoud is. Sielkundiges, asook lesers wat belangstel in die sielkunde en hul persoonlike welstand, mag hierdie essay se invalshoek interessant vind.

COVID-19 pluk stigma-angel uit geestesongesteldheid

Marietjie Warrington Seminare en essays 2022-03-29

"Zamo Mbele, ’n kliniese sielkundige, het tydens die webinaar gesê dis verblydend dat veral mans nou meer openlike gesprekke voer rondom geestesongesteldheid en dat geestesgesondheid eintlik almal se probleem is."

Wat Hobhouse ons van Oekraïne kan leer

Elsabé Brits Seminare en essays 2022-03-18

"Uiteindelik is dit unieke mense en groepe wat in oorlog en in die lyding daarna ’n verskil maak in ander se lewe. Dis 'radikale mense' soos Hobhouse."

Colonel Hunger and Major Sickness

David Willers Opinion 2022-03-17

"But meanwhile, when Viktor was pressed to describe the essential difference between the bilingual Ukrainians and Russians, essentially speaking one another's language, he said the nearest analogy was that of Ireland and England."

’n Grootman is ’n groot man, by wyse van spreke

Jean Meiring Seminare en essays 2022-03-09

"In die kasitaal wat in en rondom Johannesburg gepraat word, kom die woord 'grootman' baie algemeen voor. Dit dui op ’n senior lid van die gemeenskap, ’n leier, iemand wat respek verdien."

Stories from Stellenbosch and Kharkiv: Dzvinka Kachur and Hannah Yanovska (3 March 2022 at 09:50)

Dzvinka Kachur, Hannah Yanovska Opinion 2022-03-03

"They bomb in the evening. And with bags in hand, we go down from the tenth floor to the subway."

Saam-mekaar-anders-maak as beweging – ’n perspektief op Breyten Breytenbach se skilderkuns tydens COVID-19

Marilet Sienaert Seminare en essays 2022-03-01

"Hoe vind die saam-mekaar-anders-maak as kompas van hierdie Breytenbach-inisiatief neerslag in die visuele werk? Soos wanneer ’n leser ’n bundel oopslaan en aan ’n gedig begin lees, kom ’n kyker te staan voor ’n skildery, maar hoe word ’n moontlike interaksie of saam-mekaar-anders-maak van stapel gestuur? Wat is dit wat in beweging kom, en waaruit bestaan so ’n wisselwerking?"

Objektiwiteit en regterlike besluitneming

Handré Brand Seminare en essays 2022-02-22

"Wat behels regters se strewe na integriteit en objektiwiteit in hofuitsprake? Is daar spesifieke faktore wat partydigheid (of sydigheid) van uitsprake op ’n subtiele wyse kan bevorder?"

Bystanddood in die regswêreld

Willem Landman Seminare en essays 2022-02-17

"Maar die debat oor die etiek van bystanddood moet aanbeweeg na ’n debat oor die etiek van die wettiging van bystanddood." Willem Landman besin oor die openbare beleid en wetgewing aangaande bystanddood. Deel gerus jou siening met LitNet in kommentare onderaan hierdie aflewering.

China se partyweermagmodel in Afrika

Fanie Herman Seminare en essays 2022-02-16

"Mao se partyweermagmodel word sedert Angola se onafhanklikheidswording in 1975 deur die MPLA gebruik om lede van die gewapende magte in die beginsels van Mao te onderrig." – Fanie Herman verduidelik hoe die Chinese hul partyweermagmodel in Afrika toepas.

Geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" – om te vergewe sónder om te vergeet

André Wessels Seminare en essays 2022-02-10

André Wessels lewer verslag oor die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium oor geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" wat in Januarie 2022 plaasgevind het.

Om alleen te gaan deur Nicole Jaekel Strauss: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Louise Viljoen Resensies 2022-02-09

"Dit is ... ’n roman wat in alle opsigte ’n waardige opvolger vir Strauss se suksesvolle kortverhaalbundels is en wat by talle lesers byval behoort te vind."

Bystanddood – ’n omstrede saak

Willem Landman Seminare en essays 2022-02-08

"Onmenslike lyding word deur menslike ingryping, met die hulp en bystand van die ander, menslik gemaak." Willem Landman plaas die hoofargumente vir en teen bystanddood (eutanasie, genadedood) op die tafel. Deel gerus jou siening met LitNet in kommentare onderaan hierdie eerste van twee aflewerings.

Kan ons op regters vertrou?

Marius F Ackermann Seminare en essays 2022-02-07

"Die howe is die sluitsteen van ons demokrasie, wat in die finale instansie die handves van regte interpreteer en toepas. Juis daarom sal sommige politici poog om die regbank met die "regte" kandidate te bevolk en/of van die howe sekere resultate verwag."

Die vergete stiefboetie van transformasie in arbeidsverhoudinge

Bennie Linde Seminare en essays 2022-01-20

"Mantashe se opmerking oor kaderontplooiing as ’n noodsaaklikheid vir transformasie weerspieël ’n uitgangspunt dat die ANC glo dat alle staatsposisies daardeur besit word en dat hierdie politieke groep kan besluit wie daarin aangestel word. Sonder hierdie mag word daar in wese dan van die ANC gesteel."

Die A tot Z van Omikron

Elsabé Brits Seminare en essays 2022-01-19

"Die data wys duidelik dat entstowwe ernstige siekte en die dood keer. En ’n skraagdosis halveer die kanse van infeksie. Dié studie wys dat om gevaksineer te wees jou kanse verlaag om ander mense aan te steek, vir beide variante. ’n Persoon wat nie gevaksineer is nie, sal 41% meer waarskynlik ’n ander persoon aansteek as wat ’n gevaksineerde sal doen."

Navorsing oor water en infrastruktuur: die Rozendal-reservoir by Stellenbosch

Handré Brand Seminare en essays 2022-01-19

"Die resultate van die onlangse buitewerkingindeks waarin meer as 200 Suid-Afrikaanse munisipaliteite en agt metrorade geëvalueer word wat dienslewering betref, was in baie opsigte verrassend en selfs ontstellend. ... Daar word vertrou dat die sukses van die Rozendal-reservoirprojek ’n besliste impak sal uitoefen op die evaluering van plaaslike infrastruktuurinstandhouding tydens ’n toekomstige buitewerkingindeks-opname."

Top